.223 of .270 vir bobbie
-
Michiel(MCR)
- Full Member

- Posts: 221
- Joined: Wed Aug 11, 2010 7:24 pm
.223 of .270 vir bobbie
Hi julle,
Ek soek bietjie raad by die manne wat al bobbies PAC gedoen het.Is my .223R te lig in die broek of moet ek maar eerder die .270W gebruik ? Ek gebruik 55gr V-Max in die .223 en in die .270 gebruik ek 130gr SST.Die afstand weet ek nie,maar ek dink dit sal in die omgewing wees van 200m tot seker 350m.
Ek lees graag julle voorstelle,dankie.
Groete.
Michiel.

Remember the past, plan for the future, but live for today, because yesterday is gone and tomorrow may never come.
.22lr Brno, .223AI Brno shilen 28" loop 1:14, .22-250AI 28" Loop 1:8,.270w Brno.
.22lr Brno, .223AI Brno shilen 28" loop 1:14, .22-250AI 28" Loop 1:8,.270w Brno.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13658
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: .223 of .270 vir bobbie
Michiel,
Altwee sal werk, maar die .270 sal die beter opsie wees.
Ek het al baaaaie bobbos geskiet, meestal met die .308.
groete,
Eugene
Altwee sal werk, maar die .270 sal die beter opsie wees.
Ek het al baaaaie bobbos geskiet, meestal met die .308.
groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3530
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: .223 of .270 vir bobbie
Stem saam met Eugene.223 sal werk maar ek dink wanneer jy verder as 250m skiet
Sal die 270 beter werk.Met die 270 gaan die wind jou ook minder pla!
Groete Armand
Sal die 270 beter werk.Met die 270 gaan die wind jou ook minder pla!
Groete Armand
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
- Theo E
- Sr. Member

- Posts: 333
- Joined: Thu Feb 18, 2010 7:44 pm
Re: .223 of .270 vir bobbie
ek stem 270wm
theo
theo
-
Michiel(MCR)
- Full Member

- Posts: 221
- Joined: Wed Aug 11, 2010 7:24 pm
Re: .223 of .270 vir bobbie
Ons het laas naweek aap beheer in Tzaneen gedoen,ek het met die .223 geskiet.Ek was nogal heel tevrede met die dood maak krag en hulle het onmiddelik gesterf,almal blad en bors skote.Ek het net gewonder of ek die selfde uitwerking sou kry op die bobbies ?Miskien moet ek maar eerder die .270 gebruik want bobbie is heelwat groter en sal seker ook verder afstand wees.
Dankie julle maters.
Groete.
Michiel.
Dankie julle maters.
Groete.
Michiel.
Remember the past, plan for the future, but live for today, because yesterday is gone and tomorrow may never come.
.22lr Brno, .223AI Brno shilen 28" loop 1:14, .22-250AI 28" Loop 1:8,.270w Brno.
.22lr Brno, .223AI Brno shilen 28" loop 1:14, .22-250AI 28" Loop 1:8,.270w Brno.
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Re: .223 of .270 vir bobbie
Michiel, vir naby skote sal die 223 mooi werk maar volgens my ondervinding leer ou bob vinnig. Een skoot naby oor 'n naweek en die res is sniper skote van 200m plus as jy enigsins so gelukig gaan wees om 'n 2de skoot op 'n naweek weer op hulle te kry.
Ek sou reken, kry jou 270 op datum, jy kan nie met die 223 doen wat jy met die 270 doen nie maar jy kan wel met die 270 doen wat jy met die 223 kan doen.
Net my 2 Ndebeles
Ek sou reken, kry jou 270 op datum, jy kan nie met die 223 doen wat jy met die 270 doen nie maar jy kan wel met die 270 doen wat jy met die 223 kan doen.
Net my 2 Ndebeles
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
-
Michiel(MCR)
- Full Member

- Posts: 221
- Joined: Wed Aug 11, 2010 7:24 pm
Re: .223 of .270 vir bobbie
Ja Freek ou mater, ek dink die .270 sal maar hierdie keer sy stem maar laat hoor......... 
Remember the past, plan for the future, but live for today, because yesterday is gone and tomorrow may never come.
.22lr Brno, .223AI Brno shilen 28" loop 1:14, .22-250AI 28" Loop 1:8,.270w Brno.
.22lr Brno, .223AI Brno shilen 28" loop 1:14, .22-250AI 28" Loop 1:8,.270w Brno.
- baboonstalker
- Hero Member

- Posts: 692
- Joined: Wed Aug 25, 2010 8:37 pm
Re: .223 of .270 vir bobbie
Ek stem saam met julle manne. Jy kry nie meer as een nabyskoot op BoB nie en dan is die .223 net te lig (en te liggeraak in die wind) as die skote lank raak.
Laai daardie .270 met iets wat 'n lekker BC het en dan werk jy vir jou 'n tabel uit met Clicks of drop tot op lekker v?r afstand.
BoB sal spyt wees, jy nie.
Laai daardie .270 met iets wat 'n lekker BC het en dan werk jy vir jou 'n tabel uit met Clicks of drop tot op lekker v?r afstand.
BoB sal spyt wees, jy nie.
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2480
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: .223 of .270 vir bobbie
Gebruik die 270! die .223 is bietjie lig!
groete
Nico
groete
Nico
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: .223 of .270 vir bobbie
Kry vir jou n Barret 80!!

Gooi hulle met die .27niks
Groetnis
Gooi hulle met die .27niks
Groetnis
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4599
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: .223 of .270 vir bobbie
270 al die pad.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
-
Michiel(MCR)
- Full Member

- Posts: 221
- Joined: Wed Aug 11, 2010 7:24 pm
Re: .223 of .270 vir bobbie
Dankie vir al julle maters se raad,die .270 gaan gesels en ja die knaldemper is oppad.
Soos julle se voor ek spyt gaan wees
Groete.
Michiel.
Soos julle se voor ek spyt gaan wees
Groete.
Michiel.
Remember the past, plan for the future, but live for today, because yesterday is gone and tomorrow may never come.
.22lr Brno, .223AI Brno shilen 28" loop 1:14, .22-250AI 28" Loop 1:8,.270w Brno.
.22lr Brno, .223AI Brno shilen 28" loop 1:14, .22-250AI 28" Loop 1:8,.270w Brno.
- erx
- Sr. Member

- Posts: 419
- Joined: Thu Jan 13, 2011 9:36 pm
Re: .223 of .270 vir bobbie
Vat maar daai 270, die wind gaan jou inhaal op lang skote met die 223.
Groete
erx
Groete
erx
- MJK
- Sr. Member

- Posts: 466
- Joined: Thu Mar 11, 2010 5:19 pm
Re: .223 of .270 vir bobbie
Kry vir jou 'n 308!Geno wrote: Michiel,
Altwee sal werk, maar die .270 sal die beter opsie wees.
Ek het al baaaaie bobbos geskiet, meestal met die .308.
groete,
Eugene
- Geno
- Administrator

- Posts: 13658
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: .223 of .270 vir bobbie
Ek wou dit nie hardop noem nieMJK wrote: Kry vir jou 'n 308!![]()
![]()
![]()
![]()
Goed, beter, 6millimeter!
-
Michiel(MCR)
- Full Member

- Posts: 221
- Joined: Wed Aug 11, 2010 7:24 pm
Re: .223 of .270 vir bobbie
MJK ! moenie my topic spoil nie 
alles in n goeie lig
alles in n goeie lig
Remember the past, plan for the future, but live for today, because yesterday is gone and tomorrow may never come.
.22lr Brno, .223AI Brno shilen 28" loop 1:14, .22-250AI 28" Loop 1:8,.270w Brno.
.22lr Brno, .223AI Brno shilen 28" loop 1:14, .22-250AI 28" Loop 1:8,.270w Brno.
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4599
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: .223 of .270 vir bobbie
Michiel(MCR) wrote: MJK ! moenie my topic spoil nie
alles in n goeie lig![]()
dis nie spoil nie dis net besorgde manne wat goeie raad gee
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- erx
- Sr. Member

- Posts: 419
- Joined: Thu Jan 13, 2011 9:36 pm
Re: .223 of .270 vir bobbie
dis nie spoil nie dis net besorgde manne wat goeie raad gee 
[/quote]
Stem saam

Groete
erx
[/quote]
Stem saam
Groete
erx
- MJK
- Sr. Member

- Posts: 466
- Joined: Thu Mar 11, 2010 5:19 pm
Re: .223 of .270 vir bobbie
Hehehe Ai manne - sorry ek kon nie daai een laat glip het nie! 
Self 270 in besit - hy maak mooi as jy lang skote moet gooi op bobbie in die krans! Vat vas en gooi lood!
Self 270 in besit - hy maak mooi as jy lang skote moet gooi op bobbie in die krans! Vat vas en gooi lood!
-
Michiel(MCR)
- Full Member

- Posts: 221
- Joined: Wed Aug 11, 2010 7:24 pm
Re: .223 of .270 vir bobbie
Ja wat, julle 308 manne is seker maar one of a kind........... 
Remember the past, plan for the future, but live for today, because yesterday is gone and tomorrow may never come.
.22lr Brno, .223AI Brno shilen 28" loop 1:14, .22-250AI 28" Loop 1:8,.270w Brno.
.22lr Brno, .223AI Brno shilen 28" loop 1:14, .22-250AI 28" Loop 1:8,.270w Brno.
- Ferdi
- Sr. Member

- Posts: 427
- Joined: Mon Mar 05, 2012 1:48 pm
Re: .223 of .270 vir bobbie
Die 300 manne is seker net so erg. dis nou die 308 met die v8 en die supercharger.
375 H&H Mag CZ 550 Lux
300 Win Mag Howa
303 Lee Enfield Mk4Nr2
243 Win Weatherby Vanguard
12br Winchester Mod 1300
.45 Colt Hebride
.22 Norinco JWA15
300 Win Mag Howa
303 Lee Enfield Mk4Nr2
243 Win Weatherby Vanguard
12br Winchester Mod 1300
.45 Colt Hebride
.22 Norinco JWA15
-
fvh1
- Newbie

- Posts: 3
- Joined: Mon Apr 23, 2012 3:55 pm
Re: .223 of .270 vir bobbie
En sal die 40grn V-max op bobbies werk?Tot 200m?My 223 het el laat ombou na 223AI en die 1:14 twist werk nie met 55grners nie. Die 50grn bergers wek wel, maar ek jaag die 40grns @4000ft ps en skiet dan in 1uim band tussen omtrent 80 en 220m. Werk goed vir jakkalse en kolganse.Behoort ook springbok pak te gee?