Nuwe aansluitings

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3987
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by tau »

Pieter Eksteen wrote:Hallo julle,

Pieter Eksteen hier van Braams Voerkrale in Durbanville.

Baie lief vir diepsee visvang (tuna/marlyn) maar ook so vir Jag en Skiet.

Begin nou op rype ouderdom van 52 self herlaai so hoop om baie van julle te leer

Ek hou van ligte kalibers so my 2 gewere is 'n Sako 25 06 en Howa 22-250

(hou ook so nou en dan van 'n klip in die bos gooi en kyk watter katte gaan uitspring.....)

Happy reading !!

Cheers
Welkom Oom Pieter!!!

Manne Pieter kan ons so bietjie BAIE van Tuna vang vertel en dans in die Klubhuis :laugh: :laugh: :laugh: :laugh:

Oom Pieter sal dit hier geniet die manne ken van.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
RodA
Newbie
Newbie
Posts: 1
Joined: Tue May 24, 2016 1:34 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by RodA »

Good day to you - Gooie dag!
My naam is Rod Allen van Montagu Wes Kaap. I have been a hunter for most of my life. Thanks for accepting me and I look forward to interaction with everyone :)
erichbez
Newbie
Newbie
Posts: 0
Joined: Wed Jun 10, 2015 9:57 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by erichbez »

Goeie dag almal

Ek is Erich Bezuidenhout hier van Witbank , ek het al bespreking gelees op die forum maar het vandag besluit om aan te sluit
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by FHM »

Nee!!! Nie nog n OOM PIETER NIE!!!! ++>:

Dagse Oom Pieter, Erich en Rod - welkom by ons klomp kruitsnoete.
Hoop julle geniet dit hier saam ons - sien uit na julle deelname.
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
User avatar
swc-tr
Hero Member
Hero Member
Posts: 1520
Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by swc-tr »

erichbez wrote:Goeie dag almal

Ek is Erich Bezuidenhout hier van Witbank , ek het al bespreking gelees op die forum maar het vandag besluit om aan te sluit
Welkom Erich
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
User avatar
PDV
Newbie
Newbie
Posts: 2
Joined: Sun May 29, 2016 4:47 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by PDV »

More Almal

Nuut hier op die forum.
Ek is vannie Paarl
Eintlik maar 'n Kleiteiken skut maar geniet die geweerskiet ook baie!
Paul de Villiers

.177 Weihrauch HW97K
.22 Brno
6.5 x 55 CZ 550
.270 Browning BBR
12 Boor Beretta 682X
12 Boor Miroku 7000
12 Browning Citori Golden Clays
User avatar
goodstuff
Full Member
Full Member
Posts: 123
Joined: Sun Oct 05, 2014 4:34 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by goodstuff »

Welkom PDV - hier is n redelike lot van die Paarl ook hier.
.308 Howa 24" Bull Barrel
Boyds Pepper Laminated Stock
Burris Eliminator
Silent Hunter Silencer
User avatar
Tal
Full Member
Full Member
Posts: 204
Joined: Sun Jul 19, 2015 8:18 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Tal »

More Paul, welkom hier by ons!
User avatar
Toyrsi
Hero Member
Hero Member
Posts: 1005
Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Toyrsi »

Welkom
YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AND DIE!
Jacques Esterhuyzen
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by PWV »

Ng 'n Paarliet! Welkom, Paul.
Basjan123
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 450
Joined: Fri May 06, 2016 1:06 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Basjan123 »

Goeie more ek is ook 'n nuwe lid en gebruik maar 'n skuilnaam.........ek het so paar redes, ek ken so paar manne op die vorm bv. Taffie maar ek ken sy ander naam ook, ook 'n by naam. Ek is ook bang vir al die dom vrae wat ek gaan vra dan weet my pelle ek is nie so slim nie !!!

Ek bly in die Oos-Kaap en ek en my dogter jag baie saam............sy skiet ek betaal.

Ek het nou so paar dae rond gelees en julle klink almal na 'n nice klomp pelle !!!
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by PWV »

Baie geheimsinnige mannetjie, jy!
Welkom!
Bull barrel
Newbie
Newbie
Posts: 2
Joined: Mon May 30, 2016 7:30 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by Bull barrel »

Goeie dag

My naam is Stephan Laas, ek is van Welkom in die Vrystaat. Het al heelwat gelees hier maar nog nooit iets gese nie. Wel nou is die is gebreek. Ek geniet dit om te lees hier want ek glo n mens is nooit te oud om te leer nie.

Hoop ons gaan lekker gesels.
Mik mooi
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Gawie(13mm) »

Welkom aan die nuwe manne.
Hier word nie dom vrae gevra nie. Party van ons gee net minder intelligente antwoorde. ;D
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
Basjan123
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 450
Joined: Fri May 06, 2016 1:06 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Basjan123 »

PWV wrote:Baie geheimsinnige mannetjie, jy!
Welkom!
Baie dankie vir die verwelkoming..........ek is maar net versigtig !!! ;D :laugh:
Basjan123
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 450
Joined: Fri May 06, 2016 1:06 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Basjan123 »

Gawie(13mm) wrote:Welkom aan die nuwe manne.
Hier word nie dom vrae gevra nie. Party van ons gee net minder intelligente antwoorde. ;D
Wel ek gaan jou terug verwys na die stelling (laat een d@nner net lag) ::)
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Gawie(13mm) »

Basjan123 wrote:
Gawie(13mm) wrote:Welkom aan die nuwe manne.
Hier word nie dom vrae gevra nie. Party van ons gee net minder intelligente antwoorde. ;D
Wel ek gaan jou terug verwys na die stelling (laat een d@nner net lag) ::)
Nee jong, hier lag ons nie vir mekaar nie, want ons leer almal nog self elke dag. ;D
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7568
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Wouter Roets »

Baie welkom hier aan al die nuwe manne. Word sommer gou deel hier van hier om die bosveldvuurtjie en geniet julle self sommer gate uit!

Groetnis
Wouter
Stef 6.5
Newbie
Newbie
Posts: 0
Joined: Tue May 31, 2016 1:14 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Stef 6.5 »

Goeiedag manne my naam is Stef
N vriend van my het my vertel van die beste forum en gese ek kan baie baatvind by die forum. Ek sien regtig uit om meer te leer hier op die forum. Dankie vir die aanvaar.
Sterk staan manne
Groete
Stef
User avatar
Trompie
Hero Member
Hero Member
Posts: 511
Joined: Mon Oct 05, 2015 9:19 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by Trompie »

Welkom Stef!!! Watse 6.5 skiet jy?
If it heard the shot, I wasn't aiming for it...
User avatar
Baywatch
Newbie
Newbie
Posts: 3
Joined: Tue Jun 07, 2016 2:02 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Baywatch »

Goeie dag,

My naam is Raymond Brasington. Ek bly in Alberton. Ek is nuut op Jaracal, maar lees al 'n geruime tyd die posts, en geniet dit baie. Die kennis wat 'n mens opbou is ongelooflik. Baie mal oor jag en herlaai, en wil begin papier ver skied. Ek skied tans met n Tikka 30-06, en wag vir my 243 Savage LRP se lisensie. Sien eit om saam te praat.

Groete
Ray
Tikka Hunter 30-06.
Savage LRP 243
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by PWV »

Welkom, Raymond. Hoop jy geniet dit hier.
Plaas sommer jou blyplek (Alberton) op jou "profile", dan weet ons waar jy is as ons by jou wil kom oorslaap. ++>:
User avatar
Baywatch
Newbie
Newbie
Posts: 3
Joined: Tue Jun 07, 2016 2:02 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Baywatch »

Baie dankie PWC, solank jul net bereid is om te braai en stront te praat to laat :laugh: , is julle welkom.
Tikka Hunter 30-06.
Savage LRP 243
User avatar
Jurgen Visser
Hero Member
Hero Member
Posts: 815
Joined: Tue Mar 22, 2016 5:00 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Jurgen Visser »

Vra maar vir oom Pieter , hy weet hoe laat ons sit en vroeg ons opstaan vir koffie , LOL
So paar skietgoedjies !! NEE EK HET NIE 'N 270 NIE >:D


Die lewe is te kort om nors te wees ++>:
valjean
Newbie
Newbie
Posts: 0
Joined: Sun Jun 12, 2016 10:21 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by valjean »

Dagse Manne.

Ek is nuut. Hou van jag en pistool skiet. Het n .308 Howa en 9mm S&W SD0VE wat ek die lisensie voor wag.

Het ook n website www.antishockprotectionsa.co.za

Spingbok jag is my favourite. Ek is altyd opsoek na n Bobbejaan om te skiet my 1ste een moet nog val.
www.antishockprotectionsa.co.za
.308 Howa "22 Barrel
S&W 9mm
Post Reply