O genade.. Ek ry n polo en my beste pelle ry een n hilux die abder n fortuner. Dalk moet ons nie saam erens gaan nie. Hulle steel dalk al ons karre op een slag
Sent from my GT-I9295 using Tapatalk
Wie ry een van die volgende drie?
-
DMLubbe
- Newbie

- Posts: 49
- Joined: Wed Apr 27, 2016 6:03 pm
Re: Wie ry een van die volgende drie?
Howa 30-06
BRNO .22
BRNO .22
-
Bennie Bester
- Sr. Member

- Posts: 339
- Joined: Thu Dec 31, 2015 11:36 am
Re: Wie ry een van die volgende drie?
Hoekom het hulle dan my Isuzu 250 KB gesteel? (Tweede een)
9mmP , 12Br , 22LR, 22-250, 6mmPPC , 243W , 257 Rob, 270W, 7x64 , 308W, 3006 , 8x68S, 6.5/284, 300 WSM, 375 H&H Mag, 223Rem, 6.5X57, 338 WM, 204Ruger, 6.5Creedmoor, 9.3x62, 7mm RM, 25-06, 6XC
In a democracy a minority has no say.
Bennie Bester 1994
In a democracy a minority has no say.
Bennie Bester 1994
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Wie ry een van die volgende drie?
Chevvy, as jy niks te doen het nie, moet dit nie hier doen nie! 
-
Willem Grobler
- Full Member

- Posts: 154
- Joined: Mon Jul 08, 2013 2:48 pm
Re: Wie ry een van die volgende drie?
Terug by d jamming en persepsies: toyota het n groot gelag daarvan gemaak dat daar nou n baie beter sekuriteitstelsel in d nuwe hilux/fortuner is. Maar as n lojale klient (wat al 2 hiluxe vir d saak geskenk het) met geen elektroniese agtergrond nie is dit seker net logies om d "nuwe" stelsel te "toets" vir jamming - en daar werk dit nog steeds! Dus my afleiding: hulle bullshit ons, hulle is nie ernstig oor beter sekuriteit nie, inteendeel, my opinie is "hulle is direk of indirek in op d diefstalpoging".