Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Christo
Daai man het my amper bymekaar gemaak hy't so 200m gegaan toe le hy onder 'n (bos in blad geskiet), toe ek by hom kom staan hy op en kom vir my die spoorsnyer het in 'n boom gespring skiet hom toe in sy kop eerste skoot tref die been en gaan by sy oog uit, tweede een gelukkig doodskoot, na ek moes herlaai . het al dag en half agter bwb aangeloop. Die bul het 197kg vol karkas geweeg me 27" horings. Dit het begin hard reen so het nie mooi foto's nie, maar sal een opsit dan kan jy sien.