Geleerdes reken dis amper ok SOLANK jy nie jouself begin antwoord nie…
Praat jy met jouself???
-
Balljoint
- Jr. Member

- Posts: 93
- Joined: Sun May 08, 2016 9:54 am
Praat jy met jouself???
Vind deesdae ek praat lekker met myself.
Geleerdes reken dis amper ok SOLANK jy nie jouself begin antwoord nie…
Geleerdes reken dis amper ok SOLANK jy nie jouself begin antwoord nie…
- Boesman10
- Hero Member

- Posts: 946
- Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am
Re: Praat jy met jouself???
Ek doen dit gereeld want dit is die enigste manier hoe ek ekspert advies kan kry. :-)
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble
- Herman Huyser
- Sr. Member

- Posts: 268
- Joined: Tue Sep 25, 2012 6:19 pm
Re: Praat jy met jouself???
en dit raak gevaarlik as die ander jy die argument wen
Work To Hunt, Hunt To Live
-
Chris Swart
- Hero Member

- Posts: 859
- Joined: Fri May 18, 2012 7:49 am
Re: Praat jy met jouself???
Dit is partykeer die enigste sensible geselskap beskikbaar 
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Re: Praat jy met jouself???
Dan "back chat" ek nie myself nie
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
-
henning
- Hero Member

- Posts: 1315
- Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am
Re: Praat jy met jouself???
Dit is die stress van vandag se vinnige lewe wat julle beet het, maar ek ly ook daaraan.
Groete
Henning
Groete
Henning
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
-
Chris Swart
- Hero Member

- Posts: 859
- Joined: Fri May 18, 2012 7:49 am
Re: Praat jy met jouself???
Tel dit as "met myself praat" wanneer ek myself vloek omdat ek die eerste twee skote gesny, en geflinch het op die derde skoot?
- DawieKotze
- Hero Member

- Posts: 2075
- Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Praat jy met jouself???
Tel nie as gewone praat nie - jy spreek jou dan aan!!!!Chris Swart wrote:Tel dit as "met myself praat" wanneer ek myself vloek omdat ek die eerste twee skote gesny, en geflinch het op die derde skoot?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- JacquesT (Stompe)
- Hero Member

- Posts: 948
- Joined: Fri Jan 30, 2015 2:26 pm
Re: Praat jy met jouself???
My pa sê altyd dis die enigste intelegente gesprekke wat hy in 'n dag het.
- win270
- Hero Member

- Posts: 2104
- Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
Re: Praat jy met jouself???
Hulle sê as twee mense die heeltyd saamstem oor alles, is minstens een van hulle onnodig.
- Jaco vdW
- Hero Member

- Posts: 725
- Joined: Wed Mar 27, 2013 3:12 pm
Re: Praat jy met jouself???
Dis fine om met jouself te praat, jy moet net nie begin stry nie!
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: Praat jy met jouself???
As jy "Aan my, van my" aankope kan doen, kan jy seker maar met jouself praat ook.
Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
Re: Praat jy met jouself???
My vrou baklei met my oor ek net met myself praat en nie met haar nie. Ten minste het ek en myself nie 'n "kommunikasie" problem nie.
Jannie Welman
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Praat jy met jouself???
Ek het al baie ouens wat op hul koppe geval het, met hulself sien praat.
- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Re: Praat jy met jouself???
Baste geselskap - praat met myself.
-
Balljoint
- Jr. Member

- Posts: 93
- Joined: Sun May 08, 2016 9:54 am
Re: Praat jy met jouself???
Die ouetehuis is vol van hulle…PWV wrote:Ek het al baie ouens wat op hul koppe geval het, met hulself sien praat.
-
wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Re: Praat jy met jouself???
Wanneer ek se^, "self, ons is in die bollie" dan is dit laat in die dag.
- Springkudu
- Hero Member

- Posts: 764
- Joined: Wed May 18, 2016 8:17 am
Re: Praat jy met jouself???
Ek praat gewoonlik net met myself in S&O, Wildman en VGK, gewoonlik wen ek die argument
6.5 Creedmoor Howa 24"
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Praat jy met jouself???
Nee, maar myself val my gereeld in die rede, dan vergeet ek wat ek wou sê. 
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
Afrika Inboorling
- Jr. Member

- Posts: 76
- Joined: Wed Apr 03, 2013 11:35 am
Re: Praat jy met jouself???
Hang seker af wat "jy" vir "jouself" sê
.177 Air Arms S400 classic
6x45 Tikka (Mkonto loop)
7x57. J.P. Sauer & Suhn, Suhl, pre WW1
303 No 4Mk1, Ralph Badenhorst, (my Rolux Manum)
9.3x62. CZ 550 lux
Browning HP
6x45 Tikka (Mkonto loop)
7x57. J.P. Sauer & Suhn, Suhl, pre WW1
303 No 4Mk1, Ralph Badenhorst, (my Rolux Manum)
9.3x62. CZ 550 lux
Browning HP
- Giepie
- Hero Member

- Posts: 1544
- Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
Re: Praat jy met jouself???
As jy nie met jouself praat nie, dink jy nie.
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
-
Dirkonius
- Full Member

- Posts: 153
- Joined: Wed Jun 15, 2016 11:09 pm
Re: Praat jy met jouself???
Al die tyd.
.223 Rem Tikka T3; 260 Rem Savage LRP; .308 Win Mauser M12; 9,3x62 Sako 85; .50 BP Thompson Center Bone Collector; 12 Gauge Beretta Silver Pigeon
- kwagga
- Full Member

- Posts: 176
- Joined: Sun Nov 18, 2012 3:50 pm
Re: Praat jy met jouself???
Patykeer hoor ek 'n ander ou wat eerste met my praat en as ek dan begin terugpraat wil my vrou my vir observasie stuur. Ek dog dis heel normaal....... 
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Praat jy met jouself???
Oom Pieter is al amper 110 maar hy nog nie in die ouetehuis nie hy vir sy ouderdom nog wawyd wakker! Hy kan nog sien skiet baie lekker!Balljoint wrote:Die ouetehuis is vol van hulle…PWV wrote:Ek het al baie ouens wat op hul koppe geval het, met hulself sien praat.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
