Wie ry een van die volgende drie?
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Wie ry een van die volgende drie?
An industry source with extensive knowledge of the motor industry said that the top three most stolen cars in South Africa currently were:
1. Toyota Hilux
2. Toyota Fortuner
3. VW Polo
http://businesstech.co.za/news/motoring ... th-africa/
1. Toyota Hilux
2. Toyota Fortuner
3. VW Polo
http://businesstech.co.za/news/motoring ... th-africa/
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Wie ry een van die volgende drie?
Dit is ook die 3 topverkopers- met goeie rede!
-
Windpompspook
- Newbie

- Posts: 1
- Joined: Mon May 23, 2016 7:51 am
Re: Wie ry een van die volgende drie?
Niemand steel n Land Rover nie! So ek is veilig
Sent from my iPhone using Tapatalk

Sent from my iPhone using Tapatalk
-
henning
- Hero Member

- Posts: 1315
- Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am
Re: Wie ry een van die volgende drie?
Het nog nooit van n Volvo gehoor wat gesteel is nie.
Groete
Henning
Groete
Henning
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Wie ry een van die volgende drie?
Daar is so min Volvo's dat die diewe nie kans kry om hulle nie in die hande kry nie.henning wrote:Het nog nooit van n Volvo gehoor wat gesteel is nie.
Groete
Henning
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Wie ry een van die volgende drie?
Ja want hulle word elke keer gesteel.Chevvy SS wrote:Dit is ook die 3 topverkopers- met goeie rede!
En die arme eienaars is so slim om dieselfde fout weer te maak.
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Wie ry een van die volgende drie?
Soos met alle statistiek - lies damn lies. 
Is die verslag gebaseer op % of totale eenhede? Maw 5% Hilux'e is 5% Volvo's maar daar is net 'n halwe Volvo dan gesteel.
Is die verslag gebaseer op % of totale eenhede? Maw 5% Hilux'e is 5% Volvo's maar daar is net 'n halwe Volvo dan gesteel.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
-
M98mauser
- Sr. Member

- Posts: 261
- Joined: Sat May 10, 2014 10:44 am
Re: Wie ry een van die volgende drie?
Toyota is maar altyd hoog in aanvraag parte maklik bekombaar deur die hele afrika.
Polo is net baie goeie waarde vir geld, en betroubaar en skels weet dit ongelukkig ook hulle gaan nie n kar steel wat jou dalk langs die pad kan los nie,
Polo is net baie goeie waarde vir geld, en betroubaar en skels weet dit ongelukkig ook hulle gaan nie n kar steel wat jou dalk langs die pad kan los nie,
Vertrou op die Here Hy sal voorsien,
7*57
375H&H
223 Rem
260 Rem
9mm Vektor.
7*57
375H&H
223 Rem
260 Rem
9mm Vektor.
- RUPERT
- Hero Member

- Posts: 1192
- Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm
Re: Wie ry een van die volgende drie?
Ek het al by baie skoue gesien waar jy vir secure parking betaal dat hulle die Toyotas reg by hulle by die hek laat park omdat hulle so gewild is onder die skelms.
- Viking
- Hero Member

- Posts: 872
- Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm
Re: Wie ry een van die volgende drie?
PWV,
Dis verder interresant dat die voertuie se versekering dikwels ook duurder is as ander soortgelyke voertuie - juis omdat hulle so dikwels gesteel word!
Dis verder interresant dat die voertuie se versekering dikwels ook duurder is as ander soortgelyke voertuie - juis omdat hulle so dikwels gesteel word!
" My idea of gun control is using BOTH hands!"
- LoveHenties
- Sr. Member

- Posts: 413
- Joined: Thu Jul 23, 2009 1:08 pm
Re: Wie ry een van die volgende drie?
Niemand meld dit aan nie, want verkoop kan jy nie. Dis goedkoper om net die paaiement te betaal... Ten minste geen regmaak koste nie.henning wrote:Het nog nooit van n Volvo gehoor wat gesteel is nie.
Groete
Henning
BRNO ZKK-600 .30-06
Sako Vixen .222
CBC .410 Pompie
CBC 12Br Pomp
Sako Vixen .222
CBC .410 Pompie
CBC 12Br Pomp
-
henning
- Hero Member

- Posts: 1315
- Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am
Re: Wie ry een van die volgende drie?
Ek weet hoekom hulle Volkswagen steel, want die parte is te duur om self te koop. Ek het nou net n Volkswagen Kombie van my werk se steering rak laat vervang vir R48 000.
En so tydjie gelede n clutch vir R24 000.
Weet nie of Toyota se parte ook so duur is.
Groete
Henning
En so tydjie gelede n clutch vir R24 000.
Weet nie of Toyota se parte ook so duur is.
Groete
Henning
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
- LoveHenties
- Sr. Member

- Posts: 413
- Joined: Thu Jul 23, 2009 1:08 pm
Re: Wie ry een van die volgende drie?
Vriend se 2005 Merc 240E het adaptive shocks in. Moes vervang... R120k, tweedehand waarde van die kar, R95k. Hoe de hel?henning wrote:Ek weet hoekom hulle Volkswagen steel, want die parte is te duur om self te koop. Ek het nou net n Volkswagen Kombie van my werk se steering rak laat vervang vir R48 000.
En so tydjie gelede n clutch vir R24 000.
Weet nie of Toyota se parte ook so duur is.
Groete
Henning
BRNO ZKK-600 .30-06
Sako Vixen .222
CBC .410 Pompie
CBC 12Br Pomp
Sako Vixen .222
CBC .410 Pompie
CBC 12Br Pomp
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Wie ry een van die volgende drie?
Waterbottel van die X-trail (ruitwasser) het gekraak. Nuwe een kos R4800.00.
"Daylight robbery"
"Daylight robbery"
-
henning
- Hero Member

- Posts: 1315
- Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am
Re: Wie ry een van die volgende drie?
Pieter, het jy al die X-Trail verkoop?
Wat is volgende?
Groete
Henning
Wat is volgende?
Groete
Henning
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
-
Willem Grobler
- Full Member

- Posts: 154
- Joined: Mon Jul 08, 2013 2:48 pm
Re: Wie ry een van die volgende drie?
En dan doen Toyota nie veel om d gedagte by hulle kliente te verander dat hulle as vervaardiger "daarvan hou" as hulle goed gesteel word nie: d jare oue "jamming" v d remote werk nog steeds op d nuwe Hilux - self getoets. As hulle enigsens ernstig is oor diefstal kon hulle sekerlik darem dit reggemaakhet. Laat mens wonder...
- OomMatt
- Full Member

- Posts: 197
- Joined: Tue Nov 17, 2015 1:48 pm
Re: Wie ry een van die volgende drie?
Dan moet ek net gelukkig wees dat ek nie deel is van die statistieke as dit kom by Toyota's nie.
Sit nou met my 5de een , en het nog nie pogings gehad van steel op hulle nie. In 1999 n 2.2 Double Cab , 2003 die 2.4 DC , 2008 die 3.0 KZTE . 2012 n 2009 Fortuner en nou 2015 Fortuner.
En dit alles in Gangland (Gauteng) , not bad record nie.

It's not whether you get knocked down …….. It's whether you get up!!!!
They may damage your pride , but never give them the
power to crush your spirit.
They may damage your pride , but never give them the
power to crush your spirit.
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7568
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Wie ry een van die volgende drie?
Manne
Met die nuwe Hilux sal die boef homself eers moet blindoek om dit oor sy hart te kry om een te steel. Of kom ek stel dit so hy sal nie die Hilux van die kant af benader in sy poging nie.
Groetnis
Wouter
Met die nuwe Hilux sal die boef homself eers moet blindoek om dit oor sy hart te kry om een te steel. Of kom ek stel dit so hy sal nie die Hilux van die kant af benader in sy poging nie.
Groetnis
Wouter
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Wie ry een van die volgende drie?
Willem dit werk op meeste karre. My seun het dit al op my 2 Subaru's getoetsWillem Grobler wrote:En dan doen Toyota nie veel om d gedagte by hulle kliente te verander dat hulle as vervaardiger "daarvan hou" as hulle goed gesteel word nie: d jare oue "jamming" v d remote werk nog steeds op d nuwe Hilux - self getoets. As hulle enigsens ernstig is oor diefstal kon hulle sekerlik darem dit reggemaakhet. Laat mens wonder...
Maar ek stem saam daar is 'n conspiracy oor Toyotas en diefstal-Toyota SA kan beslis meer doen, maar dit is asof die wil nie daar is nie. Ons almal het al gesien hoe maklik hulle die vorig Hilux/'Tuner se enjin kap net oplig om die alarmstelsel te de-aktiveer. My Hilux het darem 'n effe beter spaarwiel beskerming gekry van die handelaar af - 2de handse bakkie.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Wie ry een van die volgende drie?
X-trail verkoop. Het nou 'n Rav4 diesel. Baie gelukkig met hierdie voertuig. Nog ligter op brandstof as die Nissan.henning wrote:Pieter, het jy al die X-Trail verkoop?
Wat is volgende?
Groete
Henning
- OomMatt
- Full Member

- Posts: 197
- Joined: Tue Nov 17, 2015 1:48 pm
Re: Wie ry een van die volgende drie?
+ 100 Pieter vir Toyota Rav
It's not whether you get knocked down …….. It's whether you get up!!!!
They may damage your pride , but never give them the
power to crush your spirit.
They may damage your pride , but never give them the
power to crush your spirit.
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Wie ry een van die volgende drie?
Hy sal nie gesteel word nie. Geen dief wil in 'n RAV gesien word nie, hulle het ook hulle trots!PWV wrote:X-trail verkoop. Het nou 'n Rav4 diesel. Baie gelukkig met hierdie voertuig. Nog ligter op brandstof as die Nissan.henning wrote:Pieter, het jy al die X-Trail verkoop?
Wat is volgende?
Groete
Henning
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Wie ry een van die volgende drie?
In ander nuus
Toyota ramps up Durban capacity http://www.bdlive.co.za/business/indust ... n-capacity
Car maker ploughs R6.1bn into boosting Hilux and Fortuner output.
Daar gaan genoeg wees om te koop en gesteel te word!
Toyota ramps up Durban capacity http://www.bdlive.co.za/business/indust ... n-capacity
Car maker ploughs R6.1bn into boosting Hilux and Fortuner output.
Daar gaan genoeg wees om te koop en gesteel te word!
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
-
jamalley
- Hero Member

- Posts: 630
- Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm
Re: Wie ry een van die volgende drie?
Wat moet ek nou sê - ek het 2 van die drie?
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Wie ry een van die volgende drie?
Verkoop!!!jamalley wrote:Wat moet ek nou sê - ek het 2 van die drie?