Is iemand besig om ons te.....
-
M98mauser
- Sr. Member

- Posts: 261
- Joined: Sat May 10, 2014 10:44 am
Is iemand besig om ons te.....
Manne ek weet nie van julle nie maar iemand is besig om ons te spyker en nie op n goeie manier nie.
Die Rand het verswak met minder as 20% maar as ek na pryse kyk van ons ingevoerde produkte is alles 100% op. Meeste goed kom van die VSA en daar is inflasie rondom 1-2% so prys stygings in baie beperk.
Net n paar goed wat ek opgemerk het oor die laaste paar maande,
Barnes 55gr TSX van R420 na R725 72% styging.
N Harris Bipod Minder as n jaar terug R1300 nou R2800
Hornady punte het ook amper verdubbel van laas jaar af.
Miskien kan ons die lyse bietjie uitbrei en miskieen kan iemand ons n antwoord gee.

Vertrou op die Here Hy sal voorsien,
7*57
375H&H
223 Rem
260 Rem
9mm Vektor.
7*57
375H&H
223 Rem
260 Rem
9mm Vektor.
- musgrave270
- Hero Member

- Posts: 921
- Joined: Mon May 13, 2013 11:26 am
Re: Is iemand besig om ons te.....
Mauser
Ek voel ook soos jy maar jy moet onthou. Die verhoging in kostes van die produk word nie net bepaal deur die verswakking in die Rand nie. Veral nie produkte wat ingevoer word nie.
Groete
Ruan
Ek voel ook soos jy maar jy moet onthou. Die verhoging in kostes van die produk word nie net bepaal deur die verswakking in die Rand nie. Veral nie produkte wat ingevoer word nie.
Groete
Ruan
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: Is iemand besig om ons te.....
ek kan ook nie daardie som lekker maak nie.
bv 'n 20x SHV het 10maande terug R18k gekos, nou al meer as R26 000.
daar is mos redes, maar daai klink darm bietjie rof
bv 'n 20x SHV het 10maande terug R18k gekos, nou al meer as R26 000.
daar is mos redes, maar daai klink darm bietjie rof
HOU HOM DAAI DIKTE
-
gbvl
- Sr. Member

- Posts: 274
- Joined: Wed Feb 10, 2016 6:35 pm
Re: Is iemand besig om ons te.....
Nou die dag 260 rem lapua doppe gesien vir R2000. Pryse raak rof.
Sent from my SM-G900H using Tapatalk
Sent from my SM-G900H using Tapatalk
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13652
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Is iemand besig om ons te.....
Ja ek verstaan ook nie so lekker die goed nie, gelukkig hoef ek nie binnekort koels of scopes te koop nie
243 Lapua doppe het van R990 na R1280 na R1480 na oor die R2100 toe geggaan die lasste 4 maande, hoe in die lewe werk dit?
243 Lapua doppe het van R990 na R1280 na R1480 na oor die R2100 toe geggaan die lasste 4 maande, hoe in die lewe werk dit?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Is iemand besig om ons te.....
Manne as jy iets gaan koop, vat maar jou eie vaseline saam. Die winkel gaan jou extra charge vir dit!!
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: Is iemand besig om ons te.....
Op 1 Jan 2015 was die Rand R11.5642 vir 'n Dollar
Dis nou vandag R15.7167 vir 'n Dollar.
'n Nightforce 5-20x56 SVH kos by Cabelas $1,171-00
Met 1 Jan 2015 se wisselkoers = R13,541.68
Met vandag se koers = R18,404.26
Stem saam - iemand skroef ons hard, en ja, ek weet daar is invoerkostes ens. betrokke, maar dit KAN NIE 100% styging veroorsaak nie.

Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Is iemand besig om ons te.....
En onthou om nie die koekie seep in die winkel optel nie, want daai winkels het hoe oorhoofse kostes.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- JGZ
- Sr. Member

- Posts: 447
- Joined: Fri Dec 12, 2014 11:04 am
Re: Is iemand besig om ons te.....
Ek spaar vir n nxs. Net soos ek genoeg geld het en ek kom by die manswinkel dan is die prys op. Dit is nou al so hoog dat ek nie meer dink dit is die moeite werd om die nxs te koop siende ek voel ek kan nie die koste regverdig nie. Koop mens maar dan n shv? #stopthemadness
------------------------------------------------------------------------------------------------------
Glock 17 Gen 4 9mm; Glock 43 Gen 4 9mm; Daniel Defense MK12 5.56; Tikka T3x 243 AI; CZ457 Varmint 22lr
Glock 17 Gen 4 9mm; Glock 43 Gen 4 9mm; Daniel Defense MK12 5.56; Tikka T3x 243 AI; CZ457 Varmint 22lr
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3530
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Is iemand besig om ons te.....
Die scope is mos nie R10 000 beter as wat hy 4 jaar terug was nie... Ek kan ook nie daai som maak nie. My kop is te plat
Groetnis
Groetnis
- JGZ
- Sr. Member

- Posts: 447
- Joined: Fri Dec 12, 2014 11:04 am
Re: Is iemand besig om ons te.....
Presies Armand. Die ergste van als is as jy 4 jaar terug kyk, dink ek was die prys om en by R23k. Dit is om en by R39k nou. Dit is R15k verskil. Ek weet regtig nie wat om te sê nie. Dit maak my bitter depresief.
------------------------------------------------------------------------------------------------------
Glock 17 Gen 4 9mm; Glock 43 Gen 4 9mm; Daniel Defense MK12 5.56; Tikka T3x 243 AI; CZ457 Varmint 22lr
Glock 17 Gen 4 9mm; Glock 43 Gen 4 9mm; Daniel Defense MK12 5.56; Tikka T3x 243 AI; CZ457 Varmint 22lr
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: Is iemand besig om ons te.....
Ek het maar afgesien van die NXS agv pryse wat bly klim en vir my n Sightron S3 gekoop by Ian. Daar is R 23 000 prys verskil. Ek kan nie n R40k scope regverdig nie.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8017
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Is iemand besig om ons te.....
JGZ, hierdie is wat ek ook sou doen. Koop n Sightron SIIIFrikkie Coetzee wrote:Ek het maar afgesien van die NXS agv pryse wat bly klim en vir my n Sightron S3 gekoop by Ian. Daar is R 23 000 prys verskil. Ek kan nie n R40k scope regverdig nie.
-
Rasmus
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm
Re: Is iemand besig om ons te.....
Ek stem saam met die manne hierbo. Ek self het n Sightron en is baie gelukkig.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8017
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Is iemand besig om ons te.....
Dit is n jammerte wat besig is om te gebeur. Skiet was duur maar nou raak dit mal.
Ek dink nie ek sal weer n geweer kan bekostig nie. Ek weet nie wat ek gaan moet verkoop as ek my 260 se loop moet vervang oor n jaar of twee nie : (
Ek dink nie ek sal weer n geweer kan bekostig nie. Ek weet nie wat ek gaan moet verkoop as ek my 260 se loop moet vervang oor n jaar of twee nie : (
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13652
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Is iemand besig om ons te.....
Ekt gedink die gevaarlike pryse is hier in GP by die groot winkel maar ek sien die naweek n pak TTSXe vir 375 in n winkel weet nie eers watse gewig nie, R1190 vir 50!!!!! In my lewe sal ek dit nie eers vir Bergers betaal wat Bryan Litz een vir een vir my geweeg het nie
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
Re: Is iemand besig om ons te.....
Middel Feb verlede jaar was hulle, R14900, net voor Huntex R28500- darem nou weer R3000 minder.... Ek se niks want ek het teen R14900 gekoopcassie_calvinia wrote:ek kan ook nie daardie som lekker maak nie.
bv 'n 20x SHV het 10maande terug R18k gekos, nou al meer as R26 000.
daar is mos redes, maar daai klink darm bietjie rof
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Re: Is iemand besig om ons te.....
Almal stem saam maar jou vraag is eintlik hoekom die pryse buite verhouding met die wisselkoers opgegaan het?
Ek sal ook graag wil weet?
Ek sal ook graag wil weet?
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
- Hein22
- Hero Member

- Posts: 1484
- Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Re: Is iemand besig om ons te.....
Capt. Jy gaan dalk nog swaar aan daai woorde sluk met die trant van dinge huidiglik.Capt. Oblivious wrote:Ekt gedink die gevaarlike pryse is hier in GP by die groot winkel maar ek sien die naweek n pak TTSXe vir 375 in n winkel weet nie eers watse gewig nie, R1190 vir 50!!!!! In my lewe sal ek dit nie eers vir Bergers betaal wat Bryan Litz een vir een vir my geweeg het nie
- swc-tr
- Hero Member

- Posts: 1520
- Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Re: Is iemand besig om ons te.....
Daar is deesdae moes net 2 groot invoerders, wat ook meeste van die groot wapenwinkels in die Noorde besit.
Laat my onwillekeurig dink aan woorde soos monopolie, price fixing, ens????
Laat my onwillekeurig dink aan woorde soos monopolie, price fixing, ens????
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
"A fool with a tool, is still a fool."
-
karoo.vellies
- Jr. Member

- Posts: 76
- Joined: Sat Jul 11, 2015 5:43 pm
Re: Is iemand besig om ons te.....
Teen die tempo wat hulle pryse opjaag gaan hulle een vd dae nie meer skuts he wat die produkte koop. S&O is mos op die forum, hulle kan ons mos kom vertel wat gaan aan en hulle is ook een vd groot invoerders.swc-tr wrote:Daar is deesdae moes net 2 groot invoerders, wat ook meeste van die groot wapenwinkels in die Noorde besit.
Laat my onwillekeurig dink aan woorde soos monopolie, price fixing, ens????
Sent from my iPhone using Tapatalk
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Is iemand besig om ons te.....
nie meer nie.......
- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Re: Is iemand besig om ons te.....
wie is die 2 grotes?swc-tr wrote:Daar is deesdae moes net 2 groot invoerders, wat ook meeste van die groot wapenwinkels in die Noorde besit.
Laat my onwillekeurig dink aan woorde soos monopolie, price fixing, ens????
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13652
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Is iemand besig om ons te.....
Safari en Wildman se mense as ek dit nie mis het nie
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.