Ek is in die mark vir 'n nuwe GPS vir my vrou wat baie in JHB
rond ry en ook die verkeer updates nodig het.
So ver lyk die vir my die beste waarde vir geld met free live time
maps en verkeer. Is daar iets anders wat ek na kan kyk wat dalk beter
sal wees (R2999) of is hulle almal maar min of meer in die selfde
klas. TOMTOM en Garmin?

