More Mede Boerevolk
Hoop julle het n geseënde dag. Deel bietjie met ons watse kultivar mielies julle geplant het en wat was julle opbrengs p/ha sover asook met of sonder besproeiing
Plaas Groete
Oom Bees
Sent from my GT-I9190 using Tapatalk
GM Mielies
- Zeelie
- Jr. Member

- Posts: 67
- Joined: Sat Nov 23, 2013 8:14 am
Re: GM Mielies
More se
BG 3492BR - 3.3ton / ha
DKC 71-44B - 5.4ton / ha (nog net 'n paar ha gestroop)
Alles droëland, sal seker volgende week volstoom aan die gang kom. Help eers die buurman om sy sojas af te kry.
BG 3492BR - 3.3ton / ha
DKC 71-44B - 5.4ton / ha (nog net 'n paar ha gestroop)
Alles droëland, sal seker volgende week volstoom aan die gang kom. Help eers die buurman om sy sojas af te kry.
Remington 700 .308
RSA 300WSM - Die swart mamba
Savage 243
Howa 22-250
Sig M400
RSA 300WSM - Die swart mamba
Savage 243
Howa 22-250
Sig M400
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: GM Mielies
Hier is ouens by ons haal 20t n hektaar af met PHB 31D22
