Gocam - jou teiken skiet oplossing

Aankondigings/Announcements
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8000
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Gocam - jou teiken skiet oplossing

Post by Arnold »

Dankie Reghardt

Ons skiet staal anderkant 1km en vir die toepassing sal die kamera verder weg moet staan uit die pad van skrapnel en dwaal skote.
Bateleur
Newbie
Newbie
Posts: 11
Joined: Mon Jul 28, 2014 12:10 pm

Re: Gocam - jou teiken skiet oplossing

Post by Bateleur »

Dink julle het 'n uitstekende produk in vergelyking met ander lokale produkte effektief, en 'n treffer interme van grote, wag net vir die IOS app.

Groete.
User avatar
gocam
Newbie
Newbie
Posts: 18
Joined: Sat Apr 16, 2016 6:20 pm

Re: Gocam - jou teiken skiet oplossing

Post by gocam »

Dankie Bateleur! Die iOS is oppad, vat net langpad na my mening. Ons het wel n' baie goeie app wat gebruik kan word vir iOS gebruikers tot tyd en wyl hulle wag vir die Gocam app. Ons wil nog kleiner gaan - "watch this space"


Gocam - your premium sight-in solution
Gocam - nou kan jy ook sien!
Besoek ons webtuiste by www.cammolab.com
Post Reply