Bakkie Spotlights

Post Reply
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Bakkie Spotlights

Post by BLOK »

Ek is opsoek na bakkie spotlights en wonder wat die res van die forum lede dink wat is die beste, ek jeuk vir n Nightforce stel maar ai daai prys pla. Wat ek hou van die lightforce ligte is dat dit spot, ry en flood ligte alles in een is.

Wat gebruik julle en watse pryse is anvaarbaar.

Blok.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7575
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Bakkie Spotlights

Post by Wouter Roets »

Hallo Blok

Ek het IPF en is baie gelukkig. Prys is maar rof maar dit is maar soos alles in lewe. As jou dims swak is soos met die vorige model Cruiser, is dit n groot aanpassing na brights toe, hou dit maar in gedagte.

Groetnis
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Bakkie Spotlights

Post by Francois Marais »

Blok

Kyk bietjie na die opsie om net ZENON bulbs in jou ou spotlights in te sit, so R1500 hi by my, ek hrt my Cruiser se hoofligte in gesit, en se jou, ek het nu amper nie spotlights nodig nie......

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7575
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Bakkie Spotlights

Post by Wouter Roets »

Francios

Wat se model Cruiser is dit? Myne het ek 130/170 Watts in en hulle is ! Sal defnetief die Xennon roete gaan as jy se dit werk vir die ronde lig model. Ek wil nie eers meer met hom in die nag ry nie. Dit is lewensgevaarlik.

Groetnis
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Bakkie Spotlights

Post by BLOK »

Francois

Ek soek spotlights vir die nuwe Navara wat ek gekoop het, sy "brights" is glad nie goed nie. Sal ek sy bulbs ook met hulle kan vervang en is dit n selfdoen soos met gewone bulbs of is daar elektriese werk betrokke.

Blok.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Bakkie Spotlights

Post by BLOK »

Francois

As ek reg verstaan is dit spotlight bulbs wat jy in jou bakkie sit, as dit reg is kan jy hulle dim en bright.

Blok.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6974
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Bakkie Spotlights

Post by DWB »

So ver ek ge-hoor het is daar draadwerk betrokke by die Xenon ligte, hulle bevat 'n ballast soos die neon ligte, dit als moet ge-installeer word.

Dis nou maar net wat ek al ge-hoor het
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Bakkie Spotlights

Post by Stefan764 »

Blok

Koop vir jou n stel Hella Comet 500 spots. Kos R600 vir die stel. Dai goete lig mooi genoeg. As jy so R1200 wil spandeer koop die Hella Rally 1000 stel. En as jy nog meer hardegat wil wees dan sit jy sterker globes in dai Hellas, jyt dan niks meer nodig nie.

Ek sal graag ook ns tel IPF's op my bakkie wil sit, maar ek ry en stop (mure, bome, takke) te rof vir dai duur outjies. As ek elke keer n IPF moes vervang vir al die kere wat ek al n Hella kon vervang sou ek al oor die R15 000 moes uithaal  ;D

Waarde vir geld: HELLA

Stef
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Bakkie Spotlights

Post by Francois Marais »

Wouter/Blok/Almal

Ek het n 99 mod Cruiser, ronde ligte soos jy tereg opmerk.

Die Xenon bulbs kry jy as vervanging vir ENIGE bulb, spotlight/hooflig, selfs vir quads se ligte, enige bulb wat bestaan kan jy met n Xenon vervang. Daar is elektriese werk betrokke, maar soos ek die man bekyk het wat myne ingesit het, hoef jy nie rocket sience te verstaal om die goete in te sit nie, hulle (die bulds) kom met n loom wat by jou oorspronklikke ligte se socket inplug en dan n draad wat aan permanente krag gekoppel word, die ballasts wor sommer erens in jou enjinruim teen die kante met sterk sislicone vasgesit, ek moet eerlik se, as jy die beste resultate wil he, sien dat jou semi sealed beams se reflectors darm in goeie kondissie is, maar hierdie goete lig pappa, spierwit ligte, my hella spotlights se ligte is letterlik ROOI teen die kar se ligte, jy kan jouself indink, as n lightforce rooi lig teen hierdie ligte, hulle werk  vir my in elk geval............

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: Bakkie Spotlights

Post by Monrique (SJ) »

Onthou net as jou ligte se reflektors nie meer goed is nie gaan n sterker bulb niks beteken nie, die reflektor maak eintlik die skyn vermoee en nie so groot die watt van die bulb nie.
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7575
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Bakkie Spotlights

Post by Wouter Roets »

Dankie Cios

Gaan hulle verseker insit.

Maya as jy eers aan IPF's gewoond is is daar geen plaasvervanger nie!

Groetnis
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
Lamtjop
Hero Member
Hero Member
Posts: 831
Joined: Mon Apr 12, 2010 1:49 pm

Re: Bakkie Spotlights

Post by Lamtjop »

Blok
Jy kan kyk na Osram NightBreaker bulbs jy haal net oue uit en sit nuwe in, nie heeltemal so goed soos 'n spotlight nie maar hys altyd reg gefokus en skud nie "uit" of af nie. Groete
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Bakkie Spotlights

Post by BLOK »

Manne

Dankie vir al die raad, sal gaan uitvind of ek hier in Potch van daai xenon ligte kan kry, en dan het n maat van my gisteraand gese hy het n kort rukkie terug 160mm lightforce spotlights gekry vir R2000, so ek dink ek gaan n stel van hulle ook bestel.

Nou is ek net bang met al die spotlight krag wat vooruitstraal gaan dit die bakkie terug agtertoe stoot as ek hom in die motorhuis trek. ;D ;D, sal hom maar in moet reverse dan ;)

Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
Post Reply