My 1ste Kudu op Steenkampspan
- fanie.myburgh
- Sr. Member

- Posts: 497
- Joined: Fri May 30, 2014 4:51 pm
My 1ste Kudu op Steenkampspan
Halo manne.
Ekt vrydag uptington toe gevlieg vir n begrafnis, saterdag na die begrafnis het ek en my broer besluit om plaas toe tery.
Ons het my broer se hide gaan opsit in die springbokkamp waar hy n bok met die wil skiet. Toe is ons deur die plaas om die waters tekyk en so. Die gemsbokke was nogal baie naby en ekt deur die 14 bokke gekyk, daar is 3bulle tussen hullle wat seker teveel is. Daar sal seker later die seisoen een geskiet word.
Lekker hout by mekaar gemaak en toe die vuur aan gesteek. Ons het lekker gesels oor die dinge van die lewe en toe die lig en gewere reg gekry.
Ons ry toe somer met die bubbel kajuit bakkie aangesien die plaas bakkie se brieke nie lekker gewerk het nie.
Ek soek nou al 2 jaar vir n kudu op die plaas. My pa en broer het al elkeen een geskiet.
Ons kry toe 4kudus maar hulle as net tever vir die aand om teskiet. Ons het toe eers n ander draai gery. Toe ons weer verby hulle kom het ons in die veld ingery in hulle rigting. Soos ons nader gekom het, het ek gesien dis n mooi bul.
Ek skiet toe my 1ste kudu op die plaas met die 223 op 160m. Maar toe ons by die bul kom besef ek eers hoe mooi en groot die bok was. Die skoot het net so voor 12 geklap en die bul was so teen 2uur geslag. Ons het bietjie gesukkel om hom op die bakkie tekry. My broer het vanoggend die bok geweeg, 171kg.
Ons het darm nog n grougat oppad huis toe tussen die skaap ook geskiet.
Groete

Re: My 1ste Kudu op Steenkampspan
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- dsmerrills
- Sr. Member

- Posts: 250
- Joined: Sun Jan 05, 2014 1:04 pm
Re: My 1ste Kudu op Steenkampspan
Very nice Fanie congrats boet!
Glock 19 Gen 4
Brno .22LR
Brno .308Win
Brno .375H&H
Custom .404 Jeffrey
Brno .22LR
Brno .308Win
Brno .375H&H
Custom .404 Jeffrey
- hennief
- Sr. Member

- Posts: 345
- Joined: Thu Jan 17, 2013 7:44 am
Re: My 1ste Kudu op Steenkampspan
Baie geluk Fanie, baie mooi bok.
Jaarliks vertel die gids wat ons help as ons buite Upington jag van die skelm koedoes wat hulle soms gewaar.
Ek self was nog nooit gelukkig genoeg om een daar te sien nie.
Jaarliks vertel die gids wat ons help as ons buite Upington jag van die skelm koedoes wat hulle soms gewaar.
Ek self was nog nooit gelukkig genoeg om een daar te sien nie.
300 WM Tikka
6mm Musgrave
12br CBC Pompaksie
.38 Special Taurus
6mm Musgrave
12br CBC Pompaksie
.38 Special Taurus
- win270
- Hero Member

- Posts: 2104
- Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
Re: My 1ste Kudu op Steenkampspan
Baie mooi bul. Met harde werk so in die middernagtelike ure is jul goed beloon. Baie geluk.
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: My 1ste Kudu op Steenkampspan
Mooi bul!
- Ashley
- Hero Member

- Posts: 1046
- Joined: Thu Feb 05, 2015 3:40 pm
Re: My 1ste Kudu op Steenkampspan
Baie mooi bul, geluk. Wat is daai horing lengte?
Groete
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
- fanie.myburgh
- Sr. Member

- Posts: 497
- Joined: Fri May 30, 2014 4:51 pm
Re: My 1ste Kudu op Steenkampspan
Ongelukig nie gemeet nie. Ek skat dit so 38" maar eks maar dom.
Sent from my E5823 using Tapatalk
Sent from my E5823 using Tapatalk
- Trompie
- Hero Member

- Posts: 511
- Joined: Mon Oct 05, 2015 9:19 am
Re: My 1ste Kudu op Steenkampspan
Daai horings lyk beslis heelwat langer as 38". Baie mooi koedoe!
If it heard the shot, I wasn't aiming for it...
-
koos 2
- Hero Member

- Posts: 734
- Joined: Tue Mar 18, 2014 5:01 pm
Re: My 1ste Kudu op Steenkampspan
Baie geluk
- Ben Remington
- Hero Member

- Posts: 589
- Joined: Tue Mar 03, 2015 2:26 pm
Re: My 1ste Kudu op Steenkampspan
Baie mooi kudu...veels geluk.
- Ashley
- Hero Member

- Posts: 1046
- Joined: Thu Feb 05, 2015 3:40 pm
Re: My 1ste Kudu op Steenkampspan
Ek sou daai horings so 46-48" skat.
Ek het 2 weke terug ook so enetjie geskiet, horings was 45" en joune lyk my effe langer.
Baie mooi horing mount daai van jou
Ek het 2 weke terug ook so enetjie geskiet, horings was 45" en joune lyk my effe langer.
Baie mooi horing mount daai van jou
Groete
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
- Vlakvark Soldaat
- Hero Member

- Posts: 1703
- Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am
Re: My 1ste Kudu op Steenkampspan
Well done! Daai horings is baie naby aan 50", myne was 50"...
Louis
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
- win270
- Hero Member

- Posts: 2104
- Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
Re: My 1ste Kudu op Steenkampspan
En sommer met 'n .223 geskiet!
- OU VOORSLAG
- Full Member

- Posts: 177
- Joined: Fri Mar 22, 2013 9:52 am
Re: My 1ste Kudu op Steenkampspan
Geluk Fanie, dis n mooi bul daai, dit sommer met n .223. Well done
Die Beste Plek om te wees is die Kalahari
Lee Enfield .303
6.5 x .284
Brnu .22
Howa .22-250
CZ PO7 9mm
Lee Enfield .303
6.5 x .284
Brnu .22
Howa .22-250
CZ PO7 9mm
- fanie.myburgh
- Sr. Member

- Posts: 497
- Joined: Fri May 30, 2014 4:51 pm
Re: My 1ste Kudu op Steenkampspan
My pa het gemeet 135cm, volgens strelok is dit 53."
Sent from my E5823 using Tapatalk
Sent from my E5823 using Tapatalk
- Hilux01
- Hero Member

- Posts: 1214
- Joined: Wed Oct 05, 2011 2:52 pm
Re: My 1ste Kudu op Steenkampspan
Uitestekend
Altyd n voorreg om n koedoe bul te jag
Altyd n voorreg om n koedoe bul te jag
-
Krokkie
- Newbie

- Posts: 2
- Joined: Tue Jun 07, 2016 3:03 pm
Re: My 1ste Kudu op Steenkampspan
Amper Roland Ward, geluk.
- Ashley
- Hero Member

- Posts: 1046
- Joined: Thu Feb 05, 2015 3:40 pm
Re: My 1ste Kudu op Steenkampspan
Uitstekend!fanie.myburgh wrote:My pa het gemeet 135cm, volgens strelok is dit 53."
Baie geluk
Groete
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
- Daniel J
- Jr. Member

- Posts: 53
- Joined: Tue May 14, 2013 6:35 pm
Re: My 1ste Kudu op Steenkampspan
Ja baie geluk. Soos Krok se amper RW. En sniper shot met 223