Tripod,die lading was wat jy aanbeveel het 43.7 gr en tpl was 65.71mm. Nog altyd 75gr vmax.
Johan
.243AI hulp asb
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: .243AI hulp asb
Druk het nou geval met die korter TPL. Probeer 46,6gr vir spoed van 3410vps op die chrony 5m weg. Druk is nog mak op 50K psi.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Johan04
- Sr. Member

- Posts: 364
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:12 pm
Re: .243AI hulp asb
Naand Tripod
Ek het weer geskiet en die volgende gekry.
46.6 gr s365
75gr vmax
Gemiddelde spoed 3515vt/sek. 100 vt vinniger as wat jy bereken het.
Die vinnigste was 3536 en die stadigste 3492 vt/sek.
Groete
Johan
Ek het weer geskiet en die volgende gekry.
46.6 gr s365
75gr vmax
Gemiddelde spoed 3515vt/sek. 100 vt vinniger as wat jy bereken het.
Die vinnigste was 3536 en die stadigste 3492 vt/sek.
Groete
Johan
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: .243AI hulp asb
Jy het nie dalk nou Lot 79 gebruik nie? Met die nuwe inligting probeer die volgende :-
44,8gr = 3400vps op chrony 5m weg.
44,8gr = 3400vps op chrony 5m weg.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Johan04
- Sr. Member

- Posts: 364
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:12 pm
Re: .243AI hulp asb
n
Nee nog nie by lot 79 nie. Nie meer ver nie dan sal ek moet oor gaan na lot 79. Gaan die nuwe lading probeer,
Dankie
Nee nog nie by lot 79 nie. Nie meer ver nie dan sal ek moet oor gaan na lot 79. Gaan die nuwe lading probeer,
Dankie
-
Johan04
- Sr. Member

- Posts: 364
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:12 pm
Re: .243AI hulp asb
Tripod,ekt weer geskiet en kry nou n gemiddeld van 3406vt/sek.
My eerste skoot was 3364 ,3411,3418 en laaste 3431.
Weer eens vinniger met elke skoot.
Die groep was nie goed.
Ek hoor graag wat jy sê.
Groete
Johan
NS.Dankie vir moeite so ver.
My eerste skoot was 3364 ,3411,3418 en laaste 3431.
Weer eens vinniger met elke skoot.
Die groep was nie goed.
Ek hoor graag wat jy sê.
Groete
Johan
NS.Dankie vir moeite so ver.
- mossie
- Sr. Member

- Posts: 375
- Joined: Thu May 21, 2009 2:10 pm
Re: .243AI hulp asb
Ons praat hier van ladings en diepte en dies meer, maar ek sien n redelike groot verskil in spoed by jou skote. Vertel bietjie meer van jou dopvoorbereiding. My Ackley wil maar he ek moet my deel doen met dopvoorbereiding - indien ek nie goeie voorbereiding doen nie, skiet ek soos n wereldkampioen, n skoot in elke wereldland.
as jy mis, probeer net weer!!!!!!
-
Johan04
- Sr. Member

- Posts: 364
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:12 pm
Re: .243AI hulp asb
Mossie ek doen maar die basiese dinge,slagdopholte skoon ,lengte,doppe word getumble om skoon te maak ens. het vandag weer uitgegloei na so 3 tot 4 skote.
Wat doen jy als wat spesifiek is?
Groete
Johan
Wat doen jy als wat spesifiek is?
Groete
Johan
- likweD
- Full Member

- Posts: 147
- Joined: Mon Apr 13, 2015 9:32 pm
Re: .243AI hulp asb
Hi Johan,Johan04 wrote:Tripod,ek het darm kans gekry om te skiet, Het laaste paar dae baie wind en reen gehad.
5 skote gemiddelde spoed 3199 vt/sek.
Het 2mm van lande af gelaai.
Glad nie n goeie groepering nie,seker so 50mm.
Hoekom sou die volgede gebeur? Van skoot 1 tot 5 was die spoed die volgende.1)3221 2)3208 3)3194 4) 3181 5)3191
Skoot no 1 was die laagste en skoot 5 die hoogste op die teiken met skoot 3 en 4 wat mekaar sny. Maw met elke skoot n bietjie hoeer al hoe wel die spoed stadiger is.
Groete
Johan
Toe ek vandag met 'n nuwe lading wat ek ontwikkel ook streng vertikale verspreiding kry (1.3" vertikaal, 0.6“ horisontaal op 100m) toe onthou ek jou vraag.
Toe ek nou Google kry ek hierdie interessante artikel
http://www.rifleman.org.uk/Fuller_group_diagnosis.htm
" II ) - Varying ignition-weak striker-spring or damaged firing pin. The group will be vertical or nearly so."
Ek dink die kruit wat ek gebruik is bietjie stadig en ek kry moontlik nie volledige ontbranding, dink nie ek het slagpen probleme nie aangesien dit nie met ander kombinasies gebeur nie, maar sal tog my slot uit mekaar haal om seker te maak. Gebruik alreeds magnum ontstekers.
Sal graag van die mense met meer kennis wil hoor of hulle dink te stadige kruit sal tot veranderende ontbranding tussen rondtes lei en bydra tot 'n vertikale verspreiding
Groete,
Halvar
Sent from my SM-P605 using Tapatalk