Invloed van wind op verskillende kaliber koe?ls.
-
Skolla
- Hero Member

- Posts: 825
- Joined: Thu Nov 26, 2009 2:25 pm

Manne
Ek het eenkeer n vraag gevra oor die invloed van op- en afdraend skiet en het baie goeie antwoorde gekry.
Nou,nog n vraag.
Wat is die invloed van wind op verskillende kalibers of koe?l gewigte?
Almal s? pasop vir wind met n kleiner kaliber of ligter koe?l.
Is n kleiner kaliber of ligter punt nie gewoonlik vinniger as n swaarder koe?l nie maw is die koe?l nie vir n korter tyd blootgestel aan die wind nie, of die koe?l is kleiner met minder vatplek vir die wind nie?
Of wat is die geval as altwee koe?ls ewe vinnig is?
Vertel bietjie asb.

- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8017
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Invloed van wind op verskillende kaliber koe?ls.
Skolla
Dit gaan maar oor BC, soos ek dit verstaan. Die ligter koeels se BC is gewoonlik swakker as die swaarder koeels se BC. Selfs met 'n stadiger ho? BC koeel wen jy baie keer 'n ligter vinniger koeel met laer BC in die wind.
Dit is maar 'n kompromie tussen BC en spoed.

Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7575
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Invloed van wind op verskillende kaliber koe?ls.
Skolla
Die invloed van wind op n koeel gaan nie net oor een aspek nie en neem n hele paar in ag. Die meeste balistiese programme het die funksies in om die verskillende koeels teen mekaar te vergelyk met n gegewe wind.
Om dit maklik te maak en jou vraag te beanwoord oor twee koeels wat teen dieselfde spoed hardloop sal die swaarder een minder beienvloed word vanwee Newton se wette. Hy sal agv sy swaarder gewig meer weerstand bied teen die wind en dus minder beienvloed word.
Die tydperk waarteet die koeel blootgeste aan die wind is sal nou weer veroorsaak dat indien eenderse koeels maar teen verskillende snelhede oor dieselfde afstand gevuur word die vinniger een minder beienvloed word.
Die vorm van die koeel uitgedruk in BC(sleursyfer) waarde sal die koeel met die hoer waarde weer minder beienvloed word. Die BC waardes is so bietjie moeiliker om onder die knie te kry vanwee die feit dat hierdie waarde verander in verskillende spoed vlakke. Dit is juis hier waar sekere van die swakker balistiese programme uit die bus uit val vanwee die aanpassing wat gemaak moet word namata hierdie syfers verander soos wat die spoed afneem. Eenvoudig gestel sal n stompneus koeel meer beienvloed word as n bootstert. n Kombie word mos baie meer beienvloed in wind as n Ferrari!
Hoop hierdie gooi so bietjie lig op jou vraag.
Groetnis
Wouter

RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8017
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Invloed van wind op verskillende kaliber koe?ls.
Hierdie stelling is natuurlik nie noodwendig waar nie.Wouter Roets wrote: Om dit maklik te maak en jou vraag te beanwoord oor twee koeels wat teen dieselfde spoed hardloop sal die swaarder een minder beienvloed word vanwee Newton se wette. Hy sal agv sy swaarder gewig meer weerstand bied teen die wind en dus minder beienvloed word.
BC is die maklikste syfer om te vergelyk sodat jy 'n aanvoeling vir die koeel se prestasie in wind kan kry (al neem jy aan dit bly konstant oor die hele spoed bereik).
Koeels met 'n hoer BC word minder beinvloed as koeels met 'n laer BC gegewe die spoed is konstant.
Vinniger koeels word minder beinvloed as stadiger koeels gegewe die BC is konstant.
BC op sy beurt is dan weer 'n faktor van koeel vorm en gewig ...
Soos jou BC opgaan kom jou spoed gewoonlik af in 'n kaliber met dieselfde tipe koeels omdat die koeels swaarder raak.
Hier moet mens dan nou kyk of die toename in BC die afname in spoed regverdig. Terselfde tyd moet mens ook jou trajek en werkverigting van die koeel in ag neem.
Hierdie is van die redes hoekom daar so lank om die vuur gesels word oor verskillende kalibers en die koeels wat met hulle geskiet word ;)
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8017
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Invloed van wind op verskillende kaliber koe?ls.
Om bietjie die prinsiep van stadige/swaar hoe BC koeels te wys kom ons neem daai 243 wat Ludwig in gegooi het met die 107gr SMK @ 3000fps.
As jy 'n 7mm skiet met 180gr Berger VLD's wat 'n BC het van 0.684 hoef jy hom maar teen 2370 fps te skiet om dieselfde wind defleksie op 900m te h? as die vinnige 6mm ...
As jy 'n 7mm skiet met 180gr Berger VLD's wat 'n BC het van 0.684 hoef jy hom maar teen 2370 fps te skiet om dieselfde wind defleksie op 900m te h? as die vinnige 6mm ...
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7575
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Invloed van wind op verskillende kaliber koe?ls.
Arnold
My fout. Ek moes gese het dat die koeels eenderse BC moet he vir die swaarder koeel om minder geaffekteer te word. Jy is reg dat die BC by verre die grootste invloed op wind is. Ek het maar net so bietjie in laymans terms probeer verduidelik op Skolla se vraag. Ek het Skolla se vrae van onder af probeer verduidelik so dit is hoekom ek dit so gelys het.
Groetnis
Wout
My fout. Ek moes gese het dat die koeels eenderse BC moet he vir die swaarder koeel om minder geaffekteer te word. Jy is reg dat die BC by verre die grootste invloed op wind is. Ek het maar net so bietjie in laymans terms probeer verduidelik op Skolla se vraag. Ek het Skolla se vrae van onder af probeer verduidelik so dit is hoekom ek dit so gelys het.
Groetnis
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
-
Biltongjagter
Re: Invloed van wind op verskillende kaliber koe?ls.
Lees so bietjie meer oor die invloed van wind op verskillende koe?ls hier en hoe jagters daarvoor kan kompensser met die keuse van koe?l.
Let veral op wat oor die ou-vrou stories in hierdie lys ges? word:
Koos.

Groete,There are many misconceptions around wind drift and how to minimise the effects thereof and the most common ones are:
* Light bullets are worse than heavy bullets.
* Larger calibers do better than smaller calibers.
* Hollow point bullets are worse than spitser bullets.
* Bullets with higher sectional density are better than bullets with lower sectional density.
* Tighter barrel twist rates are better than slower twist rates.
Koos.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8017
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Invloed van wind op verskillende kaliber koe?ls.
Koos, dit wat daar ges? word stem nie ooreen met wat Sierra Infinity, die ballistiese program gee nie.
As ek dieselfde koeels definieer met dieselfde BC maar verskillende gewigte en hulle word teen dieselfde spoed gelanseer word die swaarder koeel minder deur die wind gedruk.

- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Invloed van wind op verskillende kaliber koe?ls.
Eish moet ek nou hier inspring of nie 
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
-
Skolla
- Hero Member

- Posts: 825
- Joined: Thu Nov 26, 2009 2:25 pm
Re: Invloed van wind op verskillende kaliber koe?ls.
DokJagtersdok wrote: Eish moet ek nou hier inspring of nie![]()
Laat waai!!
Ek geniet.
Skolla
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Invloed van wind op verskillende kaliber koe?ls.
Wat is die grootste faktore wat windskuif beinvloed?
BC
Spoed
Gewig
Twist
BC is by verre verre verre die grootste komponent. Die ander is ek nie heel seker nie maar ek gaan soek en lees
As jy 2 koe?ls vat beide se BC, spoed, en twist is dieselfde. Sal jou swaarste een altyd die minste beinvloed word.
Vat weer 2 koe?ls met die BC, twist en gewig dieselfde. Sal jou vinniger een altyd die minste beinvloed word.
Vat 2 van dieselfde koe?ls en skiet dit teen dieselfde spoed deur 2 gewere met verskillende twists sal die stywer twist meer klim met spin teen die rigting van die wind as die stadiger twist, die stywer twist sal ook meer afdruk met die spin rigting saam met die wind
Nou vir die kriks. Al het jy koeel wat swaarder is, vinniger vlieg, en minder spin, maar sy bc is swakker and if memory serves by 5% behoort die ho?r BC altyd minder windskuif te h?. Moet my nie kwoteer op ie value nie, oom Gerhard behoort die regte waarde te kan gee as ek verkeerd is. Die beste rule of thumb natuurlik is gaan altyd vir die hoogste BC vir minste invloed van die wind

Last edited by Jagtersdok on Tue Apr 05, 2011 6:16 pm, edited 1 time in total.
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Invloed van wind op verskillende kaliber koe?ls.
Nou die formule om BC te bepaal is nie so eenvoudig nie, want nou hier word die shape etc in ag geneem, die skerp of hollow poit, die diameter van kaliber die drag en nog klomp ander goed.
Party dinge beinvloed bc positief en ander negatief.
Skerp punt positief plat punt negatief
klein dwarsnee positief groot dwarsnee negatief
Boattail positief flat base negatief.
Maar ook hier kom die gewig in berekening
Ek hou van dai vergelyking van die ferari en die VW combi. Als in die sport motor se design is net gemik op ho?r BC

Last edited by Jagtersdok on Tue Apr 05, 2011 6:18 pm, edited 1 time in total.
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7575
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Invloed van wind op verskillende kaliber koe?ls.
Dokkie
In die motorbedryf verwys hulle na die CD faktor van die kar. Karre wat goed doen is so in die orde van 0.27, daar word eweskielik baie ag daarop gele in die tyd van brandstofbesparing. Hulle syfer werk basies andersom en hoe laer hoe beter. Dit is hulle vorm van BC.
Groetnis
Wout
In die motorbedryf verwys hulle na die CD faktor van die kar. Karre wat goed doen is so in die orde van 0.27, daar word eweskielik baie ag daarop gele in die tyd van brandstofbesparing. Hulle syfer werk basies andersom en hoe laer hoe beter. Dit is hulle vorm van BC.
Groetnis
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Invloed van wind op verskillende kaliber koe?ls.
Hehe jy sien dis hoekom daai nissan van my so dors is
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Invloed van wind op verskillende kaliber koe?ls.
Want hy is soos sy baas GGRRRROOOOOOOTTTTTT oppervlak wat weerstand bied
Die baas se spoed is net bietjie bedrieglik 
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Invloed van wind op verskillende kaliber koe?ls.
Neels lag ek nou al te lekker my maat.Die baas se spoed is net bietjie bedrieglik
Groetnis
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Invloed van wind op verskillende kaliber koe?ls.
Jy weet dan SJ 
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7575
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Invloed van wind op verskillende kaliber koe?ls.
Ja Dokkie
Moet se ek dink jou sleursyfer is te vraai. Jy weet mos maar ek hou ook van die pleisterwerk wat mooi rond gedoen moet word!
Hoor jy stoot bietjie daai Nissan se neus na Mosambiek toe die maand! Jy moet geniet en sorg dat jy die Nissan goed nagaan voor die trip!
Ek spot lekker ek weet nie eers of daai 200 die grenspos sal haal nie!
Groetnis
Wout
Moet se ek dink jou sleursyfer is te vraai. Jy weet mos maar ek hou ook van die pleisterwerk wat mooi rond gedoen moet word!
Hoor jy stoot bietjie daai Nissan se neus na Mosambiek toe die maand! Jy moet geniet en sorg dat jy die Nissan goed nagaan voor die trip!
Groetnis
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Invloed van wind op verskillende kaliber koe?ls.
@ Jagtersdok
Oe so, jy gaan hou sommer jou eie St. Mozambiek visvang trip op jou se eie??

Hoekom weet ons ander nie daarvan.
Oe so, jy gaan hou sommer jou eie St. Mozambiek visvang trip op jou se eie??
Hoekom weet ons ander nie daarvan.
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Invloed van wind op verskillende kaliber koe?ls.
Ek nie die tipe ou wat my verlustig in ander se verlies nie. As ek ook baie geld gehad het, het ek almal saam gevat, maar ons sal daai trip nog doen
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
-
Gerard
Re: Invloed van wind op verskillende kaliber koe?ls.
BC is 'n kannetjie wurms. Daar is aspekte aan BC, spoed, stabiliteit en vlugbaan wat nie deur Ballistic Explorer, Infinity, of enige van die goedkoop en maklike sagteware in berekening gebring word nie. Mens het goed soos Horus Vision nodig om werklik akkuraat te bereken. http://www.horusvision.com/software.php
Dit is byvoorbeeld moontlik om met 'n swakker BC, en die regte dinamiese stabiliteit, 'n platter trajek te skiet as andersom. Selfde gewig en spoed natuurlik. Enige BC wat op net een syfer gegrond is is onmiddelik net 'n baie growwe riglyn. Die meeste sagteware vra drie BC syfers teen drie verskillende snelhede om naastenby die regte berekenings te begin maak. Gewoonlik verswak die BC syfer soos die spoed afneem, maar dit is nie in klip gekap nie.
Dit laat mens met die dilemma. Indien 'n vervaardiger drie syfers publiseer, om nader aan die waarheid te kom, en 'n ander vervaardiger gee net een BC nommer as 'n bemarkings slenter, weet Jan Alleman nie dat die eerste vervaardiger se syfers eintlik beter is nie. Dan het ons die situasie waar 'n vervaardiger die hoogste moontlike BC behaal en publiseer, maar die koeel is dinamies onstabiel op 'n sekere punt in die vlugbaan en die swakker BC doen eintlik beter. Die verbruiker koop egter op BC.
Interessantheidshalwe, gewig het 'n groot invloed op BC. Die 585 se BC is meer as 2.000

Last edited by Gerard on Tue Apr 05, 2011 7:27 pm, edited 1 time in total.
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Invloed van wind op verskillende kaliber koe?ls.
Thanx oom Gerard, daai stukkie het by my gat uit gevlieg van die BC wat verander met spoed trajek en stabiliteit. Maar ja daardie is hoe somme

Dankie manne.
Skolla
Skolla