goeie dag manne.
Hier is so paar goed beskikbaar om te jag.
Ons is gelee so 55 km uit kimberley op die N12 hopetown pad.
jagte is slegs vir een of 2 personne maar verkieslik net een persoon ons vat glad nie groepe nie ook nie meer as 2 jagters nie.
Plaas is biekie bosveld vlakte gras so iets van als, jagte kan ter voet of bakkie maar is maar ruig.
Wild moet betaal word op laaste dag van jag voor vertrek van plaas af.(kontant)
Daar is koelkammer en slag gerewe ons doen nie vleis verwerking nie kan gereel word op ander plek.
Streng reels op plaas (geen drank in veld gedurende jag nie)
Akkomodasie is in huis bedegoed met alle gerewe.
Prys as volg
springbokke R1000 per bok.
vlakvark R600 per vark
koedoes (het beskikbaar prys op aan vraag)
Sable (prys op aan vraag)
Roan (prys op aan vraag)
Blouwildebees R4000
En dan heel moontlik Gemsbok beskikbaar
Akkomodasie R600 per persoon per dag. Sluit in slaap etes.
Slag fooi R50 per bok
As trofee geslag word R150 per bok (word voor die tyd bespreek as klient troffe wil skiet wat prys verskil op bok)
Geen voorsit jagte nie.
Dep betaalbaar (sal nie trugbetaal word as klient jag kanseleer nie)
kan vir my pm stuur as enige belangstelings.
Groete
jag Kimberley omgewing
- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Re: jag Kimberley omgewing
Ek sien jou oor drie weke!
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
-
Mellies
- Hero Member

- Posts: 1996
- Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Re: jag Kimberley omgewing
Moes jy dit so invryf?!!Smitstertjies wrote:Ek sien jou oor drie weke!
Met n vleisie...
- william007
- Hero Member

- Posts: 775
- Joined: Mon Feb 24, 2014 2:02 pm
Re: jag Kimberley omgewing
Saak is reg, ek wag jou.
-
BarendD
- Newbie

- Posts: 8
- Joined: Thu May 12, 2016 4:07 pm
Re: jag Kimberley omgewing
Pm my asb jou Roan prysewilliam007 wrote:goeie dag manne.
Hier is so paar goed beskikbaar om te jag.
Ons is gelee so 55 km uit kimberley op die N12 hopetown pad.
jagte is slegs vir een of 2 personne maar verkieslik net een persoon ons vat glad nie groepe nie ook nie meer as 2 jagters nie.
Plaas is biekie bosveld vlakte gras so iets van als, jagte kan ter voet of bakkie maar is maar ruig.
Wild moet betaal word op laaste dag van jag voor vertrek van plaas af.(kontant)
Daar is koelkammer en slag gerewe ons doen nie vleis verwerking nie kan gereel word op ander plek.
Streng reels op plaas (geen drank in veld gedurende jag nie)
Akkomodasie is in huis bedegoed met alle gerewe.
Prys as volg
springbokke R1000 per bok.
vlakvark R600 per vark
koedoes (het beskikbaar prys op aan vraag)
Sable (prys op aan vraag)
Roan (prys op aan vraag)
Blouwildebees R4000
En dan heel moontlik Gemsbok beskikbaar
Akkomodasie R600 per persoon per dag. Sluit in slaap etes.
Slag fooi R50 per bok
As trofee geslag word R150 per bok (word voor die tyd bespreek as klient troffe wil skiet wat prys verskil op bok)
Geen voorsit jagte nie.
Dep betaalbaar (sal nie trugbetaal word as klient jag kanseleer nie)
kan vir my pm stuur as enige belangstelings.
Groete
Sent from my SM-G925F using Tapatalk

