Môre Almal,
Het nou my kruit,punte en slag doppies ontvang. Ek so na somchem se webwerf gaan kyk, kan 'n mens bv net 130gr en 150gr punte laai met S355 kruit?
En dan die ander vraag, die pmp proamm 150gr punte is baie korter bv as 180gr, met die 180gr het hom 0.020" van "lands" afgelaai, maar nou die vraag, met die 150gr punt gaan my "jump" na die "lands" heelwat meer wees, moet ek dit probeer te korrek om die punt so vlak as moontlik te seat? Ek het hornady OAL gereedskap om te help.
Groete
Morne
S355 vir 'n 30-06
- Morne Van Der Merwe
- Hero Member

- Posts: 830
- Joined: Sun Jul 12, 2015 4:48 pm
S355 vir 'n 30-06
CZ 550 Ebony Edition 30-06
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: S355 vir 'n 30-06
'n Dop se nek is daar om die koeël vas te hou om dit mooi te belyn en ook om begin druk te verseker sodat die dop uitsit en die gasse afseël. Benut dus die nek en laat die basis van die koeël net bo die skouer-nek aansluiting wees. Jy skiet met 'n jaggeweer en skiet nie bankskiet nie. Patrone val maar uit mens se hande uit en moet ook uit die magasyn uit tot in die loop. Die kragte wat inwerk moet nie die koeël kan skeefdruk nie, so greep op die skag is belangrik. Sprong na die lande is minder belangrik vir jou toepassing.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- DawieKotze
- Hero Member

- Posts: 2075
- Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
Re: S355 vir 'n 30-06
Morné - dis al 'n paar keer genoem op die forum dat dit glad nie nodig is om die lande te jaag vir akkuraatheid nie.
Sorg dat ten minste 80-90% van die koeël se dravlak in die dop se nek is. Met die korter 150 gr gaan die sprong na die lande natuurlik meer wees, maar "so what"? As jy uit die magesyn skiet gaan jy in elk geval probleme optel met "skewe" patrone as jy te vlak seat.
Ek sien Marius het ook reeds geantwoord.
Groetnis
Sorg dat ten minste 80-90% van die koeël se dravlak in die dop se nek is. Met die korter 150 gr gaan die sprong na die lande natuurlik meer wees, maar "so what"? As jy uit die magesyn skiet gaan jy in elk geval probleme optel met "skewe" patrone as jy te vlak seat.
Ek sien Marius het ook reeds geantwoord.
Groetnis
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
- Morne Van Der Merwe
- Hero Member

- Posts: 830
- Joined: Sun Jul 12, 2015 4:48 pm
Re: S355 vir 'n 30-06
Baie dankie vir die terug voering oor diepte van die punt, waardeur dit baie.
As iemand vir kan sê oor S355 kruit, is dit net gepas vir 130gr en 150gr punte?
Groete
Morne
As iemand vir kan sê oor S355 kruit, is dit net gepas vir 130gr en 150gr punte?
Groete
Morne
CZ 550 Ebony Edition 30-06
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
- Fritz
- Hero Member

- Posts: 1376
- Joined: Mon Mar 25, 2013 11:26 pm
Re: S355 vir 'n 30-06
Ek self sou nie S355 vir swaarder as 155gr in die 30-06 gebruik nie en verkies S365 vir 155gr. S355 sal werk maar jou dop is meer leeg en jy gaan dalk nie die spoed kry wat jy soek nie (as maksimum spoed 'n vereiste is). S365 werk nou maar net soos 'n bom in die 30-06. Al wanneer ek weer S355 sal gebruik in die 30-06 is met GSHV koeelsMorne Van Der Merwe wrote:Baie dankie vir die terug voering oor diepte van die punt, waardeur dit baie.
As iemand vir kan sê oor S355 kruit, is dit net gepas vir 130gr en 150gr punte?
Groete
Morne
- Morne Van Der Merwe
- Hero Member

- Posts: 830
- Joined: Sun Jul 12, 2015 4:48 pm
Re: S355 vir 'n 30-06
Dankie vir die advies Fritz,Fritz Hagen wrote:Ek self sou nie S355 vir swaarder as 155gr in die 30-06 gebruik nie en verkies S365 vir 155gr. S355 sal werk maar jou dop is meer leeg en jy gaan dalk nie die spoed kry wat jy soek nie (as maksimum spoed 'n vereiste is). S365 werk nou maar net soos 'n bom in die 30-06. Al wanneer ek weer S355 sal gebruik in die 30-06 is met GSHV koeelsMorne Van Der Merwe wrote:Baie dankie vir die terug voering oor diepte van die punt, waardeur dit baie.
As iemand vir kan sê oor S355 kruit, is dit net gepas vir 130gr en 150gr punte?
Groete
Morne
Groete
Morne
CZ 550 Ebony Edition 30-06
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
-
Reloader270
- Hero Member

- Posts: 1051
- Joined: Wed Nov 06, 2013 8:44 pm
Re: S355 vir 'n 30-06
Die minimum wat die koeël in die dop se nek moet wees, is die kaliber se grootte. Vir 30-06 dus .308" of 7.62mm.
- Morne Van Der Merwe
- Hero Member

- Posts: 830
- Joined: Sun Jul 12, 2015 4:48 pm
Re: S355 vir 'n 30-06
Dankie Reloader270.
Groete
Morne
Groete
Morne
CZ 550 Ebony Edition 30-06
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
