Ek het net nodig dat iemand vir my sê ek mors my geld
en moet eerder 'n vark of 2 met die geld gaan skiet.
Ek en die Burris kom nou al 'n rukkie saam op die 300. As die skoot loop
kan hulle maar die bakkie laat kom. Ek het nou 'n Prostaff 3-12x42 BDC vir
die 223 gekry (die Leupold se kruishaar is net te fyn vir my).
Nou begin ek kriewel om die Burris in te ruil maar ek weet nie of ek sommer
net onnodig jeuk nie. Moet ek nie die geld +/- 2k wat ek moet inbetaal
mee gaan jag nie?
Burris FF2 3-9x40 inruil op Nikon Monarch3 2.5-10x42 MD?
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5153
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Burris FF2 3-9x40 inruil op Nikon Monarch3 2.5-10x42 MD?
Ek dink jy het jou anrwoord reeds. As jy my regrig 2 goeie praktiese verbeterings kan gee om te ruil gaan dit baie wees.
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Burris FF2 3-9x40 inruil op Nikon Monarch3 2.5-10x42 MD?
Die waarheid maak seer ......Pvdw wrote:Ek dink jy het jou anrwoord reeds. As jy my regrig 2 goeie praktiese verbeterings kan gee om te ruil gaan dit baie wees.
- LoveHenties
- Sr. Member

- Posts: 413
- Joined: Thu Jul 23, 2009 1:08 pm
Re: Burris FF2 3-9x40 inruil op Nikon Monarch3 2.5-10x42 MD?
Dis raar dat jy 'n Rolls Royce kry vir 'n CitiGolf se geld. Met 'n Burris is dit wat jy kry.
BRNO ZKK-600 .30-06
Sako Vixen .222
CBC .410 Pompie
CBC 12Br Pomp
Sako Vixen .222
CBC .410 Pompie
CBC 12Br Pomp
-
DJC
- Full Member

- Posts: 121
- Joined: Thu Dec 05, 2013 4:34 pm
Re: Burris FF2 3-9x40 inruil op Nikon Monarch3 2.5-10x42 MD?
Kan ek dan maar eerste opsie op jou Burris kry......vir in geval jy daai fout gaan maak 
- Steppenwolf
- Sr. Member

- Posts: 274
- Joined: Sat Jun 21, 2014 5:52 pm
Re: Burris FF2 3-9x40 inruil op Nikon Monarch3 2.5-10x42 MD?
Ruil die Burris in vir nuwe Burris in FFP natuurlik!
"the more I practice, the luckier I get'