Lisensies

Post Reply
User avatar
Alwyn
Hero Member
Hero Member
Posts: 730
Joined: Sun Jan 13, 2013 10:27 pm

Re: Lisensies

Post by Alwyn »

Eduard

Ja jy kam, jy kan elk vorm vir vuur wapens van die net af print.
My naam is Alwyn en ek het n geweer probleem 8)
User avatar
Eduard Venter
Hero Member
Hero Member
Posts: 1495
Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm

Re: Lisensies

Post by Eduard Venter »

Dankie Alwyn sal so maak

Sent from my LG-H735 using Tapatalk
User avatar
Philip_R
Hero Member
Hero Member
Posts: 613
Joined: Tue Jul 23, 2013 12:22 pm

Lisensies

Post by Philip_R »

Vandag n .223 Rem aansoek gaan ingee. Toe gee die DFO my n vorm wat deur n DFO in die dorp waar die wapen tans is ingevul moet word, die huidige lisensie houer moet eers die wapen na die DFO toe vat sodat hy/sy die vorm kan invul sodat hulle seker is die reeks nommers stem ooreen. Dit is glo n nuwe vorm wat nou saam met elke privaat aankoop/oordrag moet gaan.

Nou lê my aansoek tot ek kans kry om die vorm te gaan afgee en weer later te gaan haal...


Hoyt Maxxis 31 DG 90# @ 28,5"
Bear Assault 70#
Musgrave .375 H&H
As jy nie iets met "Force" regkry nie, Gebruik jy nie genoeg "Force" nie....
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
User avatar
JTM
Hero Member
Hero Member
Posts: 1691
Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am

Re: Lisensies

Post by JTM »

Ek moes vir my pistool hernuwing ook fotos neem van my vuurwapen om te toon waar al die reeks nommers is. Hulle wou wel nie die pistool fisies sien nie.

Die ouens bly ook die doelpale skuif elke paar weke.
Jannie Welman
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8013
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Lisensies

Post by Arnold »

Ek sukkel nou dat hulle n wapen se serial nommer moet verander wat hulle nie reg ingevoer het nie : (
User avatar
Dirkvh
Hero Member
Hero Member
Posts: 1017
Joined: Fri Jan 03, 2014 10:36 am

Re: Lisensies

Post by Dirkvh »

.22LR Savage en 9mm CZ einde Januarie ingegee, albei vir geleendheids jag. Kaartjies verlede week Woensdag gaan optel, albei onder Setion 15 goedgekeur. Baie verlig
Rom 8 v 1&2: Therefore, there is now no condemnation for those who are in Christ Jesus, 2 because through Christ Jesus the law of the Spirit who gives life has set you free from the law of sin and death
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Lisensies

Post by Eugene »

Arnold wrote:Ek sukkel nou dat hulle n wapen se serial nommer moet verander wat hulle nie reg ingevoer het nie : (
Ek sukkel met 'n verkeerde kaliber wat hulle self verkeerd ingelees het. Het aansoek gedoen vir 'n 338LM en hulle het dit as 'n 338WM op die kaartjie gedruk. Dit nadat ek my DFO 3 keer daarop moes wys dat dit 'n 338LM is en nie 338WM nie....

Nou wil hulle dat ek op my koste die wapen na 'n geweersmid neem vir 'n verslag oor wat die kaliber is, nadat hulle die fout gemaak het. Ek het bloot net die geweer se faktuur met die kalbir en reeksnommer op vir hulle gegee, saam met die voltooide dokument oor foutiewe inligting, hulle moet maar hulle fout op hulle koste gaan regmaak....
Aim small, miss small
User avatar
Tal
Full Member
Full Member
Posts: 204
Joined: Sun Jul 19, 2015 8:18 pm

Re: Lisensies

Post by Tal »

Na 7weke is my aansoek uiteindelik by provincial DFO , hopelik gebeur die dinge nou vinniger
heinie07
Newbie
Newbie
Posts: 29
Joined: Sat Jan 23, 2016 3:59 pm

Re: Lisensies

Post by heinie07 »

hey tal dis sleg is daar n rede hoekom hy so lank gevat het voor hy by dfo gekom het
hoop dit gaan nou beter wag ook al van die 15 jan vir myne hy was 3 feb by cfr en hy le nog net so daar hulle werk nie eers aan hom nie
User avatar
Eduard Venter
Hero Member
Hero Member
Posts: 1495
Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm

Re: Lisensies

Post by Eduard Venter »

Ek wil gou hoor op die aansoek vorm is daar n plek waar ek n "expiry date" moet invul vir my bevoegdheid. Nou op my bevoegdheid is daar net n uitreikdatum maar geen vervaldatum. Los ek dit net oop?

Dankie

Sent from my LG-H735 using Tapatalk
User avatar
Philip_R
Hero Member
Hero Member
Posts: 613
Joined: Tue Jul 23, 2013 12:22 pm

Re: Lisensies

Post by Philip_R »

Ja los dit oop, heg net n kopie van die bevoegtheid ook aan, dan kan hulle self sien jy het niks om daar intevul nie.


Hoyt Maxxis 31 DG 90# @ 28,5"
Bear Assault 70#
Musgrave .375 H&H
As jy nie iets met "Force" regkry nie, Gebruik jy nie genoeg "Force" nie....
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
User avatar
Eduard Venter
Hero Member
Hero Member
Posts: 1495
Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm

Re: Lisensies

Post by Eduard Venter »

Dankie sal so maak

Sent from my LG-H735 using Tapatalk
User avatar
Tal
Full Member
Full Member
Posts: 204
Joined: Sun Jul 19, 2015 8:18 pm

Re: Lisensies

Post by Tal »

heinie07 wrote:hey tal dis sleg is daar n rede hoekom hy so lank gevat het voor hy by dfo gekom het
hoop dit gaan nou beter wag ook al van die 15 jan vir myne hy was 3 feb by cfr en hy le nog net so daar hulle werk nie eers aan hom nie
Heinie, vir een of ander rede het die hele Kroonstad distrik besluit om hulle wapen lisensies te hernu en sommer elkeen vir hom n nuwe wapen te koop. Hulle het net vir Maart 300+ lisensies hanteer, waar hulle gewoonlik net so 10 doen, daarom het myne wat 1 van die 300 is, nou eers in bloem aangekom. Vriend van my het sy aansoek Februarie ingedien en sy kaartjie al ontvang 7weke later... Ek net n maand later en 7weke toe kry ek darem my eerste sms...
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3987
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: Lisensies

Post by tau »

Eugene wrote:
Arnold wrote:Ek sukkel nou dat hulle n wapen se serial nommer moet verander wat hulle nie reg ingevoer het nie : (
Ek sukkel met 'n verkeerde kaliber wat hulle self verkeerd ingelees het. Het aansoek gedoen vir 'n 338LM en hulle het dit as 'n 338WM op die kaartjie gedruk. Dit nadat ek my DFO 3 keer daarop moes wys dat dit 'n 338LM is en nie 338WM nie....

Nou wil hulle dat ek op my koste die wapen na 'n geweersmid neem vir 'n verslag oor wat die kaliber is, nadat hulle die fout gemaak het. Ek het bloot net die geweer se faktuur met die kalbir en reeksnommer op vir hulle gegee, saam met die voltooide dokument oor foutiewe inligting, hulle moet maar hulle fout op hulle koste gaan regmaak....
Jip ek moes die 180km roundtrip ry na Morkel & Crouse vir dit. Waar stop jy met 'n geweer by jou? EN die koste van Gunsmith ook dra oor hulel sisteem fout. EK was nou al 3 jaar oor 10 dae vir die fout om herstel te word.......
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
heinie07
Newbie
Newbie
Posts: 29
Joined: Sat Jan 23, 2016 3:59 pm

Re: Lisensies

Post by heinie07 »

tal dis maar rof hoop dit gaan nou beter van hier af vir ons al 2!!!!!!!
User avatar
Foxhound
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 284
Joined: Wed Jul 15, 2009 11:32 am

Re: Lisensies

Post by Foxhound »

Mirrag

My kaartjie vandag opgetel liksens laasqeek donderdag goedgekeur

Groete
Supacow
Hero Member
Hero Member
Posts: 2112
Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm

Re: Lisensies

Post by Supacow »

Fox wanneer is die 1ste 223 komp. in jou vallei?
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
User avatar
Foxhound
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 284
Joined: Wed Jul 15, 2009 11:32 am

Re: Lisensies

Post by Foxhound »

Vrydag mater
User avatar
Petrus.nel
Full Member
Full Member
Posts: 139
Joined: Thu Jan 21, 2016 8:28 pm

Re: Lisensies

Post by Petrus.nel »

Naand almal. Vandag gehoor my liksens is gister goedgekeur. Baie opgewonde. Wag nou net vir die kaart dan kan ek laat waai met die laai. Enige raad oor hoeveel grein ek my 9mm dan kan laai. Ek laai tans 308 met quick load se lading. Ek glo 9mm hoef nie so akkuraat te wees nie. Help asb. Waar begin ek? Ek het klaar doppe, punte en dies. Kort net kruit en primers. Hulp sal waardeer word.


Tikka T3 hunter 308
Tikka T3 hunter .308
Glock 17 gen3. 9mm
Mauser mod2000 .243
User avatar
Francoisv
Hero Member
Hero Member
Posts: 1616
Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm

Re: Lisensies

Post by Francoisv »

Francoisv wrote:
Francoisv wrote:Ek het Des 2015 vir 'n loop as komponent aansoek gedoen. Ek wag nou nog, dit is steeds by CFR.

Ook vroeg in Maart aansoek by Pta-Oos ingehandig vir 'n geweer. Na 5 week nog nie eers op sisteem.

Haal diep asem.......


Sent from my iPad using Tapatalk
Desember 2015 ingehandig, 15 April 2016 goedgekeur.

338 Begin Feb 2016 ingehand, nog nie op sisteem.

Volgens Garsfontein DFO kry hulle nou tussen 50 & 60 hernuwings aansoeke per dag en dit moet prioriteit kry. Ai tog.
Goedgekeur, kaart gekry. 6 Des- 9 Mei. Seker nie te sleg.


Forget about knives, bats and fists. Bring a gun. Preferably, bring at least two guns. Bring all of your friends who have guns. Bring four times the ammunition you think you could ever need.
Francois Vogel
User avatar
Petrus.nel
Full Member
Full Member
Posts: 139
Joined: Thu Jan 21, 2016 8:28 pm

Re: Lisensies

Post by Petrus.nel »

Myne ook darm vandag tuis.


Tikka T3 hunter 308
Tikka T3 hunter .308
Glock 17 gen3. 9mm
Mauser mod2000 .243
User avatar
Petrus.nel
Full Member
Full Member
Posts: 139
Joined: Thu Jan 21, 2016 8:28 pm

Re: Lisensies

Post by Petrus.nel »

Tikka T3 hunter .308
Glock 17 gen3. 9mm
Mauser mod2000 .243
User avatar
Tal
Full Member
Full Member
Posts: 204
Joined: Sun Jul 19, 2015 8:18 pm

Re: Lisensies

Post by Tal »

Na 7weke voor my aansoek by provinsiaal was, het ek maandag sms gekry hys by provincial, vandag sms gekry hys by CFR! Daai is vinnig gewees, hopelik oor n week of 2 is die ding klaar!!!
User avatar
Petrus.nel
Full Member
Full Member
Posts: 139
Joined: Thu Jan 21, 2016 8:28 pm

Re: Lisensies

Post by Petrus.nel »

//uploads.tapatalk-cdn.com/20160512/e59be5fa55352793ed314ae83a0442dc.jpg


Tikka T3 hunter 308
Glock 17 9mm
Tikka T3 hunter .308
Glock 17 gen3. 9mm
Mauser mod2000 .243
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Lisensies

Post by ruaanb »

Tal wrote:Na 7weke voor my aansoek by provinsiaal was, het ek maandag sms gekry hys by provincial, vandag sms gekry hys by CFR! Daai is vinnig gewees, hopelik oor n week of 2 is die ding klaar!!!
Jy gaan nog lank wag....
Post Reply