Naand Manne,
Waneer jy haelpatrone herlaai, mag die lood korrels by die pluisie se rim verbysteek of moet almal binne die pluisie wees?
Haelpatrone herlaai vrae
- Johnnie De Wet
- Hero Member

- Posts: 550
- Joined: Thu Mar 22, 2012 7:59 pm
Haelpatrone herlaai vrae
Johnnie
-
obasch
- Hero Member

- Posts: 726
- Joined: Mon Feb 20, 2012 6:20 am
Re: Haelpatrone herlaai vrae
Nee wat, daar kan maar verby die pluisie lê.
- Johnnie De Wet
- Hero Member

- Posts: 550
- Joined: Thu Mar 22, 2012 7:59 pm
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Haelpatrone herlaai vrae
Gooi die regte hoeveelheid om jou sterkrip te laat werk. Te min en hy duik in. Te veel en jou krimp maak nie toe nie.
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
- Johnnie De Wet
- Hero Member

- Posts: 550
- Joined: Thu Mar 22, 2012 7:59 pm
Re: Haelpatrone herlaai vrae
Dankie Pappabeer,
Die pluisie is vir 28g, maar as ek 28g ingooi is hy net verby die rim. Die krimp is perfek met die paar korrels verby die rim.
Die pluisie is vir 28g, maar as ek 28g ingooi is hy net verby die rim. Die krimp is perfek met die paar korrels verby die rim.
- Martin Marais
- Hero Member

- Posts: 573
- Joined: Mon Oct 03, 2011 2:35 pm
Re: Haelpatrone herlaai vrae
Johnnie
Solank die krimp mooi toe maak pla die paar korrels wat verby die rim van die pluisie staan gladnie. Ek wens ek kon nog meer korrels in die dop inkry omrede ek so sleg skiet met 'n haelgeweer
Groete
Martin Marais
Solank die krimp mooi toe maak pla die paar korrels wat verby die rim van die pluisie staan gladnie. Ek wens ek kon nog meer korrels in die dop inkry omrede ek so sleg skiet met 'n haelgeweer
Groete
Martin Marais
- Johnnie De Wet
- Hero Member

- Posts: 550
- Joined: Thu Mar 22, 2012 7:59 pm
Re: Haelpatrone herlaai vrae
[IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/2016051 ... eaab7e.jpg[/IMG]
More Manne,
Binne in haeldop sit hierdie moly of plestic ringetjie.
Party is so gespleet soos op foto. Tans gooi ek sulke doppe weg en herlaai hulle nie, maar nou sit ek en wonder of hul nie eintlik maar so lyk nog voor hul geskiet is nie? Dat hul so vervaardig is?