&mm koeels en dopee

Items for "Pay forward"/ Items om later te betaal...
Post Reply
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3961
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

&mm koeels en dopee

Post by tau »

Middag Manne

Ek het so 40 x RWS koeels 10.5g wat ek getrek het uit 7 x57 R ammo. EK het doppe na 8x 57 verander so gaan nie koeels gebruik nie. Die is die H mantel.

20 x 168gr Sierre SMK ( Oom PWV moet ek hulle vir Oom hou?)

Dan het ek klomp 7mm RM Sako doppe hulle is nie nuut nie en al redelik geskiet en anneal. seker so 50 doppe. Daar is Federal en NUY doppe ook tussen in.

80 x 6.5 x57 Mauser S&B doppe hulle is nog net eenkeer. Dit was gekoopte ammo. as ek hulle herlaai in my geweer maak hulle casehead seperation.

Lekker Dag.
John
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
Post Reply