Lisensies
- Foxhound
- Sr. Member

- Posts: 284
- Joined: Wed Jul 15, 2009 11:32 am
Re: Lisensies
Ek het al die 2 de week in februarie ingedien, hy was die van 15 april wat ek gebel het van recieved tot in concideration binne n week???? Hoe werk dit?
-
cvil
- Newbie

- Posts: 17
- Joined: Tue Oct 09, 2012 10:18 pm
Re: Lisensies
Ek het my my aansoek 2 Des 2015 ingedien. Is nou al van 7 April by consideration. Wie kan ek kontak want die terugvoer is elke keer dieselfde: als is reg, hulle sal my kontak. Het ook al epos aan firearms@saps.gov.za gestuur maar geen reply gekry nie.
- Tertius Steyn
- Full Member

- Posts: 241
- Joined: Tue Jan 20, 2015 11:21 pm
Re: Lisensies
Cfr : +27123536111. Bel so na 8 in die aand
Groete Tertius
Howa Stainless Varmint .243
Parker-Hale .303 Nr 4 mk 2
Baikal 12Br dubble loop
Beretta M92 9mm Parabellum.
Gecado mod 25 windbuks.
_____________________
From a place they can not see, Comes a sound they will not hear
Howa Stainless Varmint .243
Parker-Hale .303 Nr 4 mk 2
Baikal 12Br dubble loop
Beretta M92 9mm Parabellum.
Gecado mod 25 windbuks.
_____________________
From a place they can not see, Comes a sound they will not hear
- Foxhound
- Sr. Member

- Posts: 284
- Joined: Wed Jul 15, 2009 11:32 am
Re: Lisensies
Ek het nou net gebel!
Still in for concideration!!!
Ek bek@k my al as ek dit hoor!
Ek het nou hulle gemail!
Na firearms@saps.gov.za
Still in for concideration!!!
Ek bek@k my al as ek dit hoor!
Ek het nou hulle gemail!
Na firearms@saps.gov.za
- fanie.myburgh
- Sr. Member

- Posts: 497
- Joined: Fri May 30, 2014 4:51 pm
Re: Lisensies
Halo manne.
Ekt nou net gebel. Seker met die vriendelikste ou daar gesels. My creedmoor se lesensie is "up for concideration" van 28 April af.
Weet nie of ek moet opgewonde raak nie, dit kan seker nog lank daar lê, maar is voel ek wil al begin primers druk. Haha.
Groete
Sent from my E5823 using Tapatalk
Ekt nou net gebel. Seker met die vriendelikste ou daar gesels. My creedmoor se lesensie is "up for concideration" van 28 April af.
Weet nie of ek moet opgewonde raak nie, dit kan seker nog lank daar lê, maar is voel ek wil al begin primers druk. Haha.
Groete
Sent from my E5823 using Tapatalk
-
cvil
- Newbie

- Posts: 17
- Joined: Tue Oct 09, 2012 10:18 pm
Re: Lisensies
Dankie, dis die nr wat ek bel maar daar is nie beweging nie. Is daar 'n direkte nr van iemand wat mens kan bel?Wulf wrote:Cfr : +27123536111. Bel so na 8 in die aand
- Foxhound
- Sr. Member

- Posts: 284
- Joined: Wed Jul 15, 2009 11:32 am
Re: Lisensies
Ek sal ook vraag n direkte nommer wil he want wragtag so kan mens nie sukkel nie en die ding is sommige provinsies se aansoeke word in n japtrap afgehandel en die ander lê maar net eenvoudig lyk dit my!
- Tertius Steyn
- Full Member

- Posts: 241
- Joined: Tue Jan 20, 2015 11:21 pm
Re: Lisensies
Het n lys nommers maar weet nie of hulle werk nie
Groete Tertius
Howa Stainless Varmint .243
Parker-Hale .303 Nr 4 mk 2
Baikal 12Br dubble loop
Beretta M92 9mm Parabellum.
Gecado mod 25 windbuks.
_____________________
From a place they can not see, Comes a sound they will not hear
Howa Stainless Varmint .243
Parker-Hale .303 Nr 4 mk 2
Baikal 12Br dubble loop
Beretta M92 9mm Parabellum.
Gecado mod 25 windbuks.
_____________________
From a place they can not see, Comes a sound they will not hear
- Tertius Steyn
- Full Member

- Posts: 241
- Joined: Tue Jan 20, 2015 11:21 pm
Re: Lisensies
Lyk daai sms'e nou so?Hein M. wrote:Sommer 'n bietjie goeie nuus!
Ek het vergeet om laasjaar betyds my G19 se lisensie te hernu. Dit het die 7de Februarie 2016 vervalGelukkig het ek die 22 November, verlede jaar - te laat natuurlik - die aansoek ingedien hier in Tulbagh. Sommer toe ook my bevoegdheid hernu... Kry toe gister die SMS:
SAPS message: Your Competency Certificate Ref. C7046072 has been finalized. Card can be collected at your DFO. Please do not reply to this SMS.
1/2 SAPS msg: Renewal licence Ref. R9665735 for calibre 9 MM PARABELLUM PISTOLwith s/n DGY415 has been issued.
So dalk is ek maar net gelukkig!

Groete Tertius
Howa Stainless Varmint .243
Parker-Hale .303 Nr 4 mk 2
Baikal 12Br dubble loop
Beretta M92 9mm Parabellum.
Gecado mod 25 windbuks.
_____________________
From a place they can not see, Comes a sound they will not hear
Howa Stainless Varmint .243
Parker-Hale .303 Nr 4 mk 2
Baikal 12Br dubble loop
Beretta M92 9mm Parabellum.
Gecado mod 25 windbuks.
_____________________
From a place they can not see, Comes a sound they will not hear
- Foxhound
- Sr. Member

- Posts: 284
- Joined: Wed Jul 15, 2009 11:32 am
Re: Lisensies
Nog geen sms verder ontvang vandat ek recieved ontvang het nie!!!
Hy is wel al by goedkeuring as ek bel
Hy is wel al by goedkeuring as ek bel
-
sean
- Newbie

- Posts: 5
- Joined: Wed Aug 07, 2013 7:47 pm
Re: Lisensies
Manne bel hulle maar gereeld. Die oggend was myne nog in for consideration en die middag was hy approved.
Het nou gehoor my kaartjie was die 3de Mei geprint en ALLE kaartjies van 3 Mei was foutief maar ek het klaar regstelling aangevra. Dalk was dit net weskaap.
Het nou gehoor my kaartjie was die 3de Mei geprint en ALLE kaartjies van 3 Mei was foutief maar ek het klaar regstelling aangevra. Dalk was dit net weskaap.
Last edited by sean on Thu May 05, 2016 3:32 pm, edited 1 time in total.
- Foxhound
- Sr. Member

- Posts: 284
- Joined: Wed Jul 15, 2009 11:32 am
Re: Lisensies
Hallo sean
Nee die vrystaat se goed is lykmy alles agter my swaer wag net solank al! Syne ook al 4 weke in vir oorweging!
Nee die vrystaat se goed is lykmy alles agter my swaer wag net solank al! Syne ook al 4 weke in vir oorweging!
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2112
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: Lisensies
Seker wraak oor hul op Kovsies getimmer is
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
-
sean
- Newbie

- Posts: 5
- Joined: Wed Aug 07, 2013 7:47 pm
Re: Lisensies
My 308 aansoek is vandag ontvang by cfr. Sal julle op hoogte hou van vordering
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: Lisensies
Uiteindelik - My nuwe 6.5x55 se liksens is goedgekeur - Lê by die drukkers.
Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
- Deon R
- Full Member

- Posts: 182
- Joined: Thu Apr 05, 2012 8:38 am
Re: Lisensies
Jean ek weet hoe jy voel!
Weet iemand dalk hoelank vanaf goedgekeur tot gedruk en in hand? My een is goedgekeur 22 Maart (6 maande terug ingehandig) en die ander een goedgekeur op 21 April (vroeg Jan 2016 ingedien).
Weet iemand dalk hoelank vanaf goedgekeur tot gedruk en in hand? My een is goedgekeur 22 Maart (6 maande terug ingehandig) en die ander een goedgekeur op 21 April (vroeg Jan 2016 ingedien).
- Foxhound
- Sr. Member

- Posts: 284
- Joined: Wed Jul 15, 2009 11:32 am
Re: Lisensies
Deon hy behoort binne n week gedruk te wees hoor maar by jou dfo
- Foxhound
- Sr. Member

- Posts: 284
- Joined: Wed Jul 15, 2009 11:32 am
Re: Lisensies
Boys boys BOOOOYYYYYYYS!!!!!!!!!!!!
Ek nou net gebel toe sê hulle hys vandag goedgekeur
Mastag ma nous n man opgewonde!!!!!!!
Cheers lekker aand
Ek nou net gebel toe sê hulle hys vandag goedgekeur
Mastag ma nous n man opgewonde!!!!!!!
Cheers lekker aand
- Deon R
- Full Member

- Posts: 182
- Joined: Thu Apr 05, 2012 8:38 am
Re: Lisensies
Baie geluk! Laat weet as jy hom gekry het, dan log ons die tyd vanaf vandag.
- Tertius Steyn
- Full Member

- Posts: 241
- Joined: Tue Jan 20, 2015 11:21 pm
Re: Lisensies
Baie baie Geluk met die liksensie!Foxhound wrote:Boys boys BOOOOYYYYYYYS!!!!!!!!!!!!
Ek nou net gebel toe sê hulle hys vandag goedgekeur
Mastag ma nous n man opgewonde!!!!!!!
Cheers lekker aand
Niks beat daai gevoel as jy uitvind hys goedgekeur nie!Groete Tertius
Howa Stainless Varmint .243
Parker-Hale .303 Nr 4 mk 2
Baikal 12Br dubble loop
Beretta M92 9mm Parabellum.
Gecado mod 25 windbuks.
_____________________
From a place they can not see, Comes a sound they will not hear
Howa Stainless Varmint .243
Parker-Hale .303 Nr 4 mk 2
Baikal 12Br dubble loop
Beretta M92 9mm Parabellum.
Gecado mod 25 windbuks.
_____________________
From a place they can not see, Comes a sound they will not hear
- fanie.myburgh
- Sr. Member

- Posts: 497
- Joined: Fri May 30, 2014 4:51 pm
Re: Lisensies
Geluk man.Wulf wrote:Baie baie Geluk met die liksensie!Foxhound wrote:Boys boys BOOOOYYYYYYYS!!!!!!!!!!!!
Ek nou net gebel toe sê hulle hys vandag goedgekeur
Mastag ma nous n man opgewonde!!!!!!!
Cheers lekker aandNiks beat daai gevoel as jy uitvind hys goedgekeur nie!
Myne is nog net by oorweeging en ekt klaar die primers gisteraand gedruk. Haha
Groete
Sent from my E5823 using Tapatalk
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2112
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: Lisensies
Foxhound het ook seker deur die nag gesit en 69gr CC's seat
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1495
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: Lisensies
Naand almal. Jammer as dit n dom vraag is. Kan ek die lisensie aansoek vorms sommer van die internet aftrek?
Sent from my LG-H735 using Tapatalk
Sent from my LG-H735 using Tapatalk
- Tertius Steyn
- Full Member

- Posts: 241
- Joined: Tue Jan 20, 2015 11:21 pm
Re: Lisensies
Daarsy nou amptelik! Vandag my kaartjie gaan haal, roer kom more huistoe
//uploads.tapatalk-cdn.com/20160506/8c7914b78133b72c84fa27ae9cfb5440.jpg