Goeie middag almal,
Ek wil 'n rooibok hierdie winter met my .375 Ruger skiet, sonder om hom middeldeur te skiet...
Het iemand dalk 'n gepaste resep? Ek het gedink aan iets soos 300gr Hornady interbonds @ 2100fps?
Dis 'n Ruger African met 24" loop.
My gedagte is om 'n swaar koeël teen 'n matige spoed te gooi sodat takkies ens nie te veel defleksie veroorsaak nie.
Ander voorstelle?
Wat nog in my kas lê is:
PMP 300gr sagte punte
PMP 286gr solied
GSC 270 plat punt
Groete
Lekker bosveld lading vir 375 Ruger?
- Penkop
- Hero Member

- Posts: 621
- Joined: Tue Nov 16, 2010 11:29 am
-
Klein Chris
- Hero Member

- Posts: 614
- Joined: Wed May 21, 2014 1:47 pm
Re: Lekker bosveld lading vir 375 Ruger?
Wat van n 200gr GS HV wat draf so teen 2800vps? My swaer het laas jaar n vark so op 60m op die blad geskiet. Aansienlik minder vleis skade as n 180gr SP uit n 30-06 op min of meer dieseldfe afstand
Skiet bly maar lekker
-
Chris Swart
- Hero Member

- Posts: 859
- Joined: Fri May 18, 2012 7:49 am
Re: Lekker bosveld lading vir 375 Ruger?
Ek het laas jaar n rooibok op so 30m geskiet met my 375Ruger.
270gr Peregrine teen 2650fps
Vleis skade was minder as wat ek met my 308 gewoond is.
Jou wenresep is premium koëls, nie net lae spoed nie.

- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13651
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Lekker bosveld lading vir 375 Ruger?
Met n 300gr koel sou ek hom somer met n solid skiet
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- toelie
- Hero Member

- Posts: 928
- Joined: Mon Nov 26, 2012 9:10 pm
Re: Lekker bosveld lading vir 375 Ruger?
Penkop
Ek skiet sommer die PMP sagte koeels 300gr teen 2270vps met my 375R en op 100m skiet hy n 10mm groepering heeldag laank. Bitter lekker koeel vir die bos teen die lae spoed en is goedkoop ook om te skiet. As hy mushroom lyk dit soos n R5 in grootte so laat my amper dink aan dieselfde werk verrigting van n Rhino koeel en ek is baie gelukkig hoe my stompie roer hulle skiet en jag elke jaar in die bos so met hom, jy kan van enige hoek en rigting na n redelike groot dier skiet en bereik elke keer die vitals

.22LR Voere
.22LR CZ Varmint
.22-250 CZ Varmint
.22-250 Savage Vlp
.243 Kwagga Savage Vlp
.6 XC Tikka Varmint
.25-06 Ruger Nr1
.300WM Sako
.375 Ruger Howa
.50 cal voorlaaier Buckstalker
.38 Special Rossi
.9mm Glock 17
.9mm Glock 43X
.22LR CZ Varmint
.22-250 CZ Varmint
.22-250 Savage Vlp
.243 Kwagga Savage Vlp
.6 XC Tikka Varmint
.25-06 Ruger Nr1
.300WM Sako
.375 Ruger Howa
.50 cal voorlaaier Buckstalker
.38 Special Rossi
.9mm Glock 17
.9mm Glock 43X
- toelie
- Hero Member

- Posts: 928
- Joined: Mon Nov 26, 2012 9:10 pm
Re: Lekker bosveld lading vir 375 Ruger?
Hoe hy maak op 100m
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.22LR Voere
.22LR CZ Varmint
.22-250 CZ Varmint
.22-250 Savage Vlp
.243 Kwagga Savage Vlp
.6 XC Tikka Varmint
.25-06 Ruger Nr1
.300WM Sako
.375 Ruger Howa
.50 cal voorlaaier Buckstalker
.38 Special Rossi
.9mm Glock 17
.9mm Glock 43X
.22LR CZ Varmint
.22-250 CZ Varmint
.22-250 Savage Vlp
.243 Kwagga Savage Vlp
.6 XC Tikka Varmint
.25-06 Ruger Nr1
.300WM Sako
.375 Ruger Howa
.50 cal voorlaaier Buckstalker
.38 Special Rossi
.9mm Glock 17
.9mm Glock 43X
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7575
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Lekker bosveld lading vir 375 Ruger?
More Penkop
Dit is n absolute mite dat daar n koeel is wat minder of geensins onderhewig is aan defleksie van takke nie. Alle koeels ongeag deursnee, gewig, vorm, konstruksie of spoed is onderhewig aan defleksie. Moet laat geen jagter of vervaardiger vir jou andersins probeer oortuig nie.
Chris se raad is absoluut in die kol deur te se koeelkonstruksie is die geheim en nie spoed nie. Met konvensionele koeels soos die 300gr PMP sal dit wel help om die spoed af te bring maar dit is nie n sekerheid dat hulle nie gaan fragmenteer op inpak nie. Ek sal voorstel dat jy die trompsnelheid nie hoer as 2350ft/sek met hulle maak nie. Daar is n node op 2320ft/sek uit jou 23 duim Ruger African met S365. Begin op 69gr en werk op na daai spoed.
Cappie se idiee maak ook baie sin. Vat een van daai twee solids wat jy het en doen jou lading ontwikkeling met hulle. Enige een van daai twee sal soos n droom werk vir jou doel. Onthou om hier vir jou hoogste node te mik om sodoende maksimum potensiaal van die kombinasie te realiseer. Die spoed sal nie n faktor wees met vleisskade nie.
Groetnis
Wouter

- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Lekker bosveld lading vir 375 Ruger?
Wouter +1
Dit is gewoonlik met daardie een kans, waar jy 'n lekker lang skoot kry, wat die stadige ladings jou terugbyt en jy die bok te laag skiet. Wees dus maar katvoet met laer ladings en lang skote.
My ondervinding met die 300 PMP - baie akkuraat, maar moet net nie been tref nie. Fabrieks PMP het 2400vps uit my 24 duim loop gewys.

.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br