Silencer Cover
-
Ockert1992
- Hero Member

- Posts: 827
- Joined: Wed Mar 13, 2013 7:35 pm
Silencer Cover
Naand julle,
Met die dat dit nou vandag 'n vakansiedag was(alhoewel ek eintlik moet swot) het ek my hande gejuk om iets te doen.
Ek het so tyd terug afgekom op youtube op 'n video waar ek toe 'n interesante silencer cover gesien het wat spesifiek gemaak word om die "mirage" a.g.v. van die hitte teen te werk.
Ek het die laaste tyd met die veldskiete taamlik gesukkel met die hitte van my silencer in die teleskoop. So besluit ek toe om vir my een te maak.
Ek het alles wat ek gebruik het sommer hier by die huis gekry. Die materiaal kom van 'n ou stukkende broek van my en toe het ek my lewe gewaag en agter vroulief se stikmasjien ingeskuif. Na ek en die masjien mekaar eers so bietjie misverstaan het, het dinge dam begin rigting kry.
Op die einde van die dag is ek heel tevrede met die eind produk, dit is nou nie 'n meester "stik" nie, maar vir 'n eerste keer sal ek hom so vat. Hier onder is 'n paar foto's van hom, asook 'n foto van waar ek die idee gekry het.
Nou sal ek net by die skietbaan moet kom om te kyk of hy werk.
Groete
Ockert

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
Ockert1992
- Hero Member

- Posts: 827
- Joined: Wed Mar 13, 2013 7:35 pm
Re: Silencer Cover
Nog 2 fotos
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
Regie
- Newbie

- Posts: 40
- Joined: Fri Apr 10, 2015 8:04 am
Re: Silencer Cover
Dis nou baie smart welgedaan verkoop hulle
-
Ockert1992
- Hero Member

- Posts: 827
- Joined: Wed Mar 13, 2013 7:35 pm
Re: Silencer Cover
Dankie Regie!
-
Ockert1992
- Hero Member

- Posts: 827
- Joined: Wed Mar 13, 2013 7:35 pm
Re: Silencer Cover
Nico,
Nee hierdie een sommer net vir myself gebou. Ek sal nie iets van die gehalte aan iemand anders kan verkoop nie. Hy lyk maar rof.

- Lukie
- Full Member

- Posts: 108
- Joined: Mon Mar 21, 2016 9:09 pm
Re: Silencer Cover
Ockert, laat weet asseblief hoe goed dit werk. Lyk goed vir 'n eerste probeerslag.
Weatherby Vanguard RC 308
Colt LE6920 223
Glock 23 40
Benelli M2 12Br
Ruger M77 Mk2 25-06
Colt LE6920 223
Glock 23 40
Benelli M2 12Br
Ruger M77 Mk2 25-06
- Petrus.nel
- Full Member

- Posts: 139
- Joined: Thu Jan 21, 2016 8:28 pm
Re: Silencer Cover
Smart Ockert. Sal ook graag terugvoering wil he.
Tikka T3 hunter 308
Tikka T3 hunter 308
Tikka T3 hunter .308
Glock 17 gen3. 9mm
Mauser mod2000 .243
Glock 17 gen3. 9mm
Mauser mod2000 .243
-
pietdiebot
- Jr. Member

- Posts: 86
- Joined: Wed Dec 02, 2015 10:15 pm
- Wielie Waps
- Hero Member

- Posts: 869
- Joined: Sat Sep 26, 2009 9:31 am
Re: Silencer Cover
Jaco jakkalsgat en ek het ook al so iets gemaak.
Voor jy gaan skiet moet jy ietsie maak wat keer dat die cover vorentoe skuif a.g.v. die recoil.
Om hom net baie styf om die silencer te probeer vasmaak werk nie. Jy sal hom om die kop en stert ook bietjie moet kan vastrek.
Ons het selfs die temp verskille na elke skoot gemeet.
Soek hier op die forum. Dalk kan jy dit nog kry.