Jakkals koors
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Jakkals koors
Ek was gister vir 'n check up by die spesialis en moes toe daai treadmill hardloop en all die suster neem toe my bloeddruk en heart rate voor die tyd alles dood normaal doen toe die gehollery en alles keer terug na normaal .Dr gryp my toe hoor alles wat fout was die afgelope jaar ek vertel toe hom van my ongeluk met die bakkie se klap en ons begin toe jakkals gesels terwyl hy my ondersoek (bloed druk en pols ) volgende oomblik is alles moer hoog en dr doen dit toe weer en ons gesels jakkals en alles bly hoog vat ander masjien niks verander nie .Naderhand sê hy ek moet so rukkie rustig wees en hy vertel my van al die hoë bloedruk stories seker na so 10 min se praat van bloedruk en diabetes vat hy weer alles en eweskielik is alles normaal Dis toe ek die prognose maak dit was niks anders as jakkals koors nie wys jou net wat kan daai klein diertjie aan 'n man se bloedruk en hart slag maak.
Mag jou skape begin jakkals jag.....Adam Tas
-
Bushpig7
- Jr. Member

- Posts: 79
- Joined: Mon Dec 23, 2013 7:33 am
Re: Jakkals koors
Hoop jy het hom gevra om in die Medical Journal te skryf dat die ander Doktors ons ander ook kan diagnose
Groete
Bushpig 7
Groete
Bushpig 7
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: Jakkals koors
Moet 'n eerste wees die dr is manlike ek bat nie vir die anderkant nie en die ontvangsdame/suster het baie km op gevolgtrekking .....Jakkals koors
Mag jou skape begin jakkals jag.....Adam Tas