Naand almal. Jammer ek het nie vroer hallo gese nie.
My naam is Jacques ek bly in Kimberley en werk by Toyota n die parte afdeling. Ek is getrout met n wonderlike vrou wat saam met my begin jag het.
Ek het n 6mm Musgrave
303 Lee Enfield
12 boor
.22 winchester
Wil graag leer oor herlaai en lekker kuir saam almal
Groete
Jacques
Nuwe Lid
- Toyrsi
- Hero Member

- Posts: 1007
- Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm
Re: Nuwe Lid
Welkom Jacques. Hier sal jy baie leer.
YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AND DIE!
Jacques Esterhuyzen
Jacques Esterhuyzen
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Re: Nuwe Lid
Welkom Jacques. Oor herlaai is daar baie en kuier nog meer.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
- Boesman10
- Hero Member

- Posts: 946
- Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am
Re: Nuwe Lid
Welkom op die forum Jacques. Ek het in die laat 1980's in Barkley Wes gebly en dan het ons op Kimberley kom kaalvoet rugby speel teen die Diamandveld Laer Skool. Ek onthou nog goed hoe ek op pad was pale toe om in die hoek te gaan druk toe al die Diamandveld spelers soos een gaan staan en ek hardloop aan. 'n Paar tree verder besef ek hoekom toe ek tot stilstand gedring wrd met my voete vol duwelkies. Daarna het ons die skool ge-herdoop na "Doringveld" toe.
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble
