Pensskoot
-
pensskoot
- Newbie

- Posts: 3
- Joined: Tue Apr 26, 2016 1:06 pm
Pensskoot
Dagse manne.
Pensskoot hier van Kanoneiland. Ek herlaai al 'n geruime tyd maar die werklike passie vir ballistiek en langafstand het my so rukkie gelede eers gepak. Ek soek gereeld raad op julle manne se forum en dis die hoofrede hoekom ek aangesluit het. Net soos ek dink NOU weet ek alles dan wil niks groepeer nie!
Ek is nog in die proses om my kluis vol te maak tussen my bankbestuurder, die SAPD se waglys en my wapensmit. Tans roei ek net met my 308 wat vir jag en skietbaan moet instaan.
Dankie vir die gelentheid!

- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Re: Pensskoot
Welkom Pensskoot. Wat is jou lang afstande wat jy skiet met die 308.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
- Toyrsi
- Hero Member

- Posts: 1007
- Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm
- Boesman10
- Hero Member

- Posts: 946
- Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am
Re: Pensskoot
Welkom op die forum.
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble
- vriell
- Hero Member

- Posts: 1364
- Joined: Wed Mar 17, 2010 4:07 pm
Re: Pensskoot
Welkom welkom...
Groetnis
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave

Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
- Gernie
- Hero Member

- Posts: 771
- Joined: Tue Apr 07, 2009 4:24 pm
Re: Pensskoot
Middag Penshou, wie sal jy nou wees as jy by die huis is? Ek is 'n Upingtonner.
As daar nie lood in die lug is nie, kan die bokke nie val nie...
- Hano243
- Sr. Member

- Posts: 292
- Joined: Wed Jan 21, 2015 3:56 pm
-
pensskoot
- Newbie

- Posts: 3
- Joined: Tue Apr 26, 2016 1:06 pm
Re: Pensskoot
Heinz ek sukkel maar om konstant te skiet waar ek wil verder as 600m. Karring ook nog gereeld aan lading en punt kombinasies.
@Gernie : Danie Grové
@Gernie : Danie Grové
- OU VOORSLAG
- Full Member

- Posts: 177
- Joined: Fri Mar 22, 2013 9:52 am
Re: Pensskoot
Hallo Dankie aka Pensskoot. Welkom hier by ons. Eks darem ook n Upingtoner. Vriende noem my sommer PW.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
Die Beste Plek om te wees is die Kalahari
Lee Enfield .303
6.5 x .284
Brnu .22
Howa .22-250
CZ PO7 9mm
Lee Enfield .303
6.5 x .284
Brnu .22
Howa .22-250
CZ PO7 9mm
- Jacquesb
- Hero Member

- Posts: 1241
- Joined: Sat Mar 17, 2012 11:24 am
Re: Pensskoot
Welkom op die forum.
Geniet dit.
Geniet dit.
30-06 Spr K98 Mauser, 6.5x57 M1904 Mauser, Krupp Essen .22 Hornet, 9mmP Heckler & Koch USP Compact, .177 Hatsan Torpedo 1250 f/s, .177 Gamo Whisper 1000 f/s.
-
pensskoot
- Newbie

- Posts: 3
- Joined: Tue Apr 26, 2016 1:06 pm
Re: Pensskoot
Ou voorlag jy lyk darem net te bekend jong!