Razor vs IOR
-
henning
- Hero Member

- Posts: 1315
- Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am
Re: Razor vs IOR
Die man se oorsig is nie so sleg nie maar tussen in praat hy ook maar heelwat nonsense.
Groete
Henning
Groete
Henning
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
-
acssa
- Sr. Member

- Posts: 345
- Joined: Mon Jun 16, 2014 5:50 pm
Re: Razor vs IOR
Hy praat soms baie.... maar ek luister maar na hom want hy skiet beter as ek.... (miskien as jy ook.)henning wrote:Die man se oorsig is nie so sleg nie maar tussen in praat hy ook maar heelwat nonsense.
Groete
Henning
https://www.youtube.com/watch?v=RWnTF_YvkeM
ek sal darem sukkel om n haas in daai wind op 700 yards te skiet.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13640
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Razor vs IOR
Daai IOR lyk soos iets wat op n spaceship se neus kom
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Heinds
- Hero Member

- Posts: 787
- Joined: Thu Aug 18, 2011 2:33 pm
Re: Razor vs IOR
Ek wonder wat kos daai spesafieke IOR.. Acssa weet jy?
-
acssa
- Sr. Member

- Posts: 345
- Joined: Mon Jun 16, 2014 5:50 pm
Re: Razor vs IOR
Ek weet nie wat hy nou kos nie want ek het laas jaar myne gekoop. Ek sal email stuur aan Jakobus en vra.Heinds wrote:Ek wonder wat kos daai spesafieke IOR.. Acssa weet jy?
- Lukie
- Full Member

- Posts: 108
- Joined: Mon Mar 21, 2016 9:09 pm
Re: Razor vs IOR
Let's face it: IOR scopes is nie mooi nie. Maar hulle maak mooi.
Weatherby Vanguard RC 308
Colt LE6920 223
Glock 23 40
Benelli M2 12Br
Ruger M77 Mk2 25-06
Colt LE6920 223
Glock 23 40
Benelli M2 12Br
Ruger M77 Mk2 25-06
-
acssa
- Sr. Member

- Posts: 345
- Joined: Mon Jun 16, 2014 5:50 pm
Re: Razor vs IOR
Soos n landcruiser bakkie... was laas week op die skietbaan met vrou se geweer met 6-24 FFP IOR.Lukie wrote:Let's face it: IOR scopes is nie mooi nie. Maar hulle maak mooi.
Ek het nog nooit enige ander scope gebruik wat so "track" nie. IOR scopes is vir my die beste waarde vir geld scopes in SA.
- Lukie
- Full Member

- Posts: 108
- Joined: Mon Mar 21, 2016 9:09 pm
Re: Razor vs IOR
Nes 'n cruiser. Daai ding sal nie skuif vir niks nie. Mens moet hardhandig met hom te werk gaan, oftewel: Die scope het positiewe terugvoer in die stelknoppe 
Weatherby Vanguard RC 308
Colt LE6920 223
Glock 23 40
Benelli M2 12Br
Ruger M77 Mk2 25-06
Colt LE6920 223
Glock 23 40
Benelli M2 12Br
Ruger M77 Mk2 25-06
-
Sangoma (IAN)
- Hero Member

- Posts: 1320
- Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am
Re: Razor vs IOR
IOR, Daar is net een negatiewe ding waaraan ek kan dink. En dis daai lelike blerrie coating wat hulle op hulle scopes sit.
Of is die nuwe modelle dalk anodised?
Of is die nuwe modelle dalk anodised?
-
acssa
- Sr. Member

- Posts: 345
- Joined: Mon Jun 16, 2014 5:50 pm
Re: Razor vs IOR
Jy is reg hulle coating is nie mooi nie... die coating is mil spec. Jy sal ook sien die ringe is baie grof in die binne kant. Toe ek slim manne vra hoekom hulle se die coating en growwe ringe "mil spec" moet wees toe antwoord hulle dis dat die ring kan byt op die scope. Die scopes word gebruik op militere .50 sniper rifles en die "recoil" en toestande is so erg die scopes skuif in die ringe...en daarom soek hulle dit so. ( so ja as n IOR een keer gemonteer is maak die ringe merke op die buis). Hulle se "these scopes are made for working, not for showing."Sangoma (IAN) wrote:IOR, Daar is net een negatiewe ding waaraan ek kan dink. En dis daai lelike blerrie coating wat hulle op hulle scopes sit.
Of is die nuwe modelle dalk anodised?
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13640
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Razor vs IOR
en die NF, Leupold, S&Bs, en Zeis en al die ander scope wat oor die wereld op 50s gebruik word, wie se weermag gebruik die IOR op hul sniper/anti-material wapens?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
acssa
- Sr. Member

- Posts: 345
- Joined: Mon Jun 16, 2014 5:50 pm
Re: Razor vs IOR
Ek weet IOR het n groot kontrak/order gekry en ek kan nie n order plaas nie. Ek weet daar is EU lande wat IOR gebruik.Capt. Oblivious wrote:en die NF, Leupold, S&Bs, en Zeis en al die ander scope wat oor die wereld op 50s gebruik word, wie se weermag gebruik die IOR op hul sniper/anti-material wapens?
Ek weet Zeiss se boetie die Hensoldt word eerder gebruik....dan ook US Optics.
https://www.youtube.com/watch?v=s5pVya7eask
Last edited by acssa on Sun May 01, 2016 9:34 am, edited 1 time in total.
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3079
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: Razor vs IOR
Iewers op Youtube is n video van n 14mm Anti Material rifle wat DENEL gebou het met n Lynx op.....Capt. Oblivious wrote:en die NF, Leupold, S&Bs, en Zeis en al die ander scope wat oor die wereld op 50s gebruik word, wie se weermag gebruik die IOR op hul sniper/anti-material wapens?
Sent from my D5803 using Tapatalk
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13640
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Razor vs IOR
Apie wrote:Iewers op Youtube is n video van n 14mm Anti Material rifle wat DENEL gebou het met n Lynx op.....Capt. Oblivious wrote:en die NF, Leupold, S&Bs, en Zeis en al die ander scope wat oor die wereld op 50s gebruik word, wie se weermag gebruik die IOR op hul sniper/anti-material wapens?
Sent from my D5803 using Tapatalk
Ja ons manne gebruik blykbaar n 8xiets Lynx op hul lang roere.Hulle vat seker maar baie ammo saam as hul iemamd wil gaan skiet
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3079
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: Razor vs IOR
Skiet seker maar net groot boewe....Capt. Oblivious wrote:Apie wrote:Iewers op Youtube is n video van n 14mm Anti Material rifle wat DENEL gebou het met n Lynx op.....Capt. Oblivious wrote:en die NF, Leupold, S&Bs, en Zeis en al die ander scope wat oor die wereld op 50s gebruik word, wie se weermag gebruik die IOR op hul sniper/anti-material wapens?
Sent from my D5803 using Tapatalk
Ja ons manne gebruik blykbaar n 8xiets Lynx op hul lang roere.Hulle vat seker maar baie ammo saam as hul iemamd wil gaan skiet
Sent from my D5803 using Tapatalk

