More,
Ek het vir my n DDM4 aangeskaf, maar het geen ondervinding van ARs, behalwe dat ek een of twee keer met een geskiet het nie.
Terwyl ek wag vir die aansoek om verwerk en hooplik goedgekeur te word begin ek solank die nodige aankoop. My vraag is, hoe maak mens n AR skoon, moets en moenies. Wat is n goeie skoon maak stel om te koop, waar is dit beskikbaar? Watse olie om te gebruik? Wat sal julle sê het mens nodig om mooi na die geweer te kyk?
Enige links na goeie artikels sal wardeer word, sit net by die werk nou en kan geen geweer informasie op die internet kry agv internet blok.
Groete,
Albert
AR skoon maak
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: AR skoon maak
Albert, die Ar manne gebruik n tipe snake oil soos Pro Long om die gewere skoon te maak. Ek kan nou gladnie die olie se naam onthou nie. Iets soos ms 200?! Gebruik verder ook sommer iets soos carb cleaner om die bewegende dele skoon te spuit.
onthou maar net om goed te olie na die tyd. n Ar kannie met min olie en min skoonmaak skiet soos n LM nie
onthou maar net om goed te olie na die tyd. n Ar kannie met min olie en min skoonmaak skiet soos n LM nie
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- Lukie
- Full Member

- Posts: 108
- Joined: Mon Mar 21, 2016 9:09 pm
Re: AR skoon maak
Die AR is baie vergewend. Maak hom skoon nes jy wil. Olie hom net goed.
Hier is my regime:
Strip die wapen.
Spuit die slotstuk met carb cleaner en laat staan.
Sit 'n Kroil lappie deur die loop. Wag 5 min.
Maak solank die slotstuk en komponente met 'n lap skoon.
Trek 'n boresnake so 4 keer deur die loop.
Olie die slotstuk goed op die bolt face en groewe. Ek gebruik MS2000 se EWL.
Sit aanmekaar en skiet hom.
Hier is my regime:
Strip die wapen.
Spuit die slotstuk met carb cleaner en laat staan.
Sit 'n Kroil lappie deur die loop. Wag 5 min.
Maak solank die slotstuk en komponente met 'n lap skoon.
Trek 'n boresnake so 4 keer deur die loop.
Olie die slotstuk goed op die bolt face en groewe. Ek gebruik MS2000 se EWL.
Sit aanmekaar en skiet hom.
Weatherby Vanguard RC 308
Colt LE6920 223
Glock 23 40
Benelli M2 12Br
Ruger M77 Mk2 25-06
Colt LE6920 223
Glock 23 40
Benelli M2 12Br
Ruger M77 Mk2 25-06
-
Albert84
- Full Member

- Posts: 197
- Joined: Fri Aug 22, 2014 9:38 pm
Re: AR skoon maak
Dankie vir die raad. Enige spesiale "tools" nodig om hom uitmekaar te haal?
- Lukie
- Full Member

- Posts: 108
- Joined: Mon Mar 21, 2016 9:09 pm
Re: AR skoon maak
Glad nie, Albert. Die 2 pins wat die "upper" en "lower" aanmekaar hou, kan met hand losgemaak word. As jy die slotstuk uitmekaar gaan haal, het jy net 'n tangetjie of skerppunt enigiets nodig om die split pin van die slagpen uit te haal.
Weatherby Vanguard RC 308
Colt LE6920 223
Glock 23 40
Benelli M2 12Br
Ruger M77 Mk2 25-06
Colt LE6920 223
Glock 23 40
Benelli M2 12Br
Ruger M77 Mk2 25-06
-
Albert84
- Full Member

- Posts: 197
- Joined: Fri Aug 22, 2014 9:38 pm
Re: AR skoon maak
Ek sal die storie bietjie bestudeer as ek internet het wat nie geblok is nie. dankie!
- Lukie
- Full Member

- Posts: 108
- Joined: Mon Mar 21, 2016 9:09 pm
Re: AR skoon maak
Ek moet byvoeg, ek het 'n skoonmaakstel EN 'n ekstra cleaning rod aangekoop, en hulle nog nooit gebruik nie. Mens kan 'n AR letterlik met enige goete ewe skoon kry.
Ek sal nooit droom 'n borsel of boresnake naby my jaggeweer te bring nie. Met die AR is dinge egter lekker rof
Ek sal nooit droom 'n borsel of boresnake naby my jaggeweer te bring nie. Met die AR is dinge egter lekker rof
Weatherby Vanguard RC 308
Colt LE6920 223
Glock 23 40
Benelli M2 12Br
Ruger M77 Mk2 25-06
Colt LE6920 223
Glock 23 40
Benelli M2 12Br
Ruger M77 Mk2 25-06
- Lukie
- Full Member

- Posts: 108
- Joined: Mon Mar 21, 2016 9:09 pm
Re: AR skoon maak
Weatherby Vanguard RC 308
Colt LE6920 223
Glock 23 40
Benelli M2 12Br
Ruger M77 Mk2 25-06
Colt LE6920 223
Glock 23 40
Benelli M2 12Br
Ruger M77 Mk2 25-06