CED Millenium M2 Chronograph
- pietjacobs
- Hero Member

- Posts: 522
- Joined: Mon Sep 27, 2010 1:23 pm
CED Millenium M2 Chronograph
Middag almal,
Safarian and Outdoor het hierdie kronograaf tans in stok en beveel hom sterk aan. Wat dink julle van die kronograaf? Is hy die prys werd van R2500? Ek sal ook voorstelle wardeer van ander kronograwe opsies dalk en waar ek dit kan koop.
Wardeer julle terugvoer.
Groete,
Piet

.22, 223Rem, .270Win, 9mm Short
-
fredd
- Full Member

- Posts: 204
- Joined: Mon Jul 26, 2010 8:14 pm
Re: CED Millenium M2 Chronograph
pietjacobs
Ek het ook die cedm2 kronograaf. Ek is sover nog baie tevrede met hom. Ek het nie enige ondervinding met van die ander chronograwe nie.
Jy kan ook op die website : http://www.shooting-stuff.co.za gaan kyk. Daar is 'n pryslys van november 2010 waar hy adverteer word vir R1990. So ek weet nie of die prys nog geldig is nie, maar dalk kan jy hulle probeer kontak.
(Ek het geen verbintenis met die ouens nie.)
sterkte

- MJK
- Sr. Member

- Posts: 466
- Joined: Thu Mar 11, 2010 5:19 pm
Re: CED Millenium M2 Chronograph
Piet
Jy moet nog by daardie prys die tas R400 en dan tripod (R????) bysit. Dan raak darem baie styf. Ek het laas maand gewone Chrony F1 Master gekoop vir R1200 as ek reg kan onthou. Heel tevrede sover.

- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: CED Millenium M2 Chronograph
Het jare gelede Prochrono gekoop en die' het baie keer nie die koeels opgetel nie of baie snaakse lesings gegee. Het dit vervang met CED M2. Dit werk baie beter en die elektroniese berging van die inligting is baie handig. Maak net goeie notas synde die ontrafeling na die tyd problematies kan word.
Ek het wel al gevind dat op helder sonskyndae daar ook "misskote" voorkom. Die skep van "diffused light" is hier dan die probleem. Omdat meeste skietbane Noord-Suid l? is daar min wat mens kan doen om die' probleem op te los. (Sambreel?). Die CED behoort beter akkuraatheid te gee synde die opvangers verder uit mekaar is as by die meeste ander chronos.
Batterylewe is ook nie 'n probleem nie - ek skakel maar af wanneer ek 'n blaaskans vat, maar gebruik dit al meer as 2 jaar. Haal net battery uit by berging.

.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- pietjacobs
- Hero Member

- Posts: 522
- Joined: Mon Sep 27, 2010 1:23 pm
Re: CED Millenium M2 Chronograph
Dankie manne.
Fredd, MJK, ek het gaan kyk na die links. Die Safarian sluit die tripod in so die twee kos maar die selfde dan. (R1990 + R530 vir tripod = R2520)
So dit klink darem nie of iemand al probleme gehad het met die chrono nie.
Fredd, MJK, ek het gaan kyk na die links. Die Safarian sluit die tripod in so die twee kos maar die selfde dan. (R1990 + R530 vir tripod = R2520)
So dit klink darem nie of iemand al probleme gehad het met die chrono nie.
.22, 223Rem, .270Win, 9mm Short
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: CED Millenium M2 Chronograph
Het nou net iets opgemerk in 'n ander gesprek. Die effek van wind op koe?l en Chrono. Die vibrasie van enige chronograaf veroorsaak dat hy sukkel om die punte op te tel. Wind stil dae is dus die beste antwoord vir die gebruik van die' instrument.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: CED Millenium M2 Chronograph
drievoet
Mooi loop
Francois
Stem met jou 100%...............vibrasie van enige chronograaf veroorsaak dat hy sukkel om die punte op te tel. Wind stil dae is dus.........
Mooi loop
Francois
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: CED Millenium M2 Chronograph
Vandag my CED gebruik en het soos 'n droom gewerk. Wind was lig en die gestoorde data is baie handig om later aan te pas en vir ander persone aan te stuur wat ook daaroor geskiet het. Die akkurate ladings het goeie SD's gehad.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5134
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: CED Millenium M2 Chronograph
Ek gebruik die PRO CHRONO. Ek is nie 'n ekspert nie maar hy tel als vanaf my windbuks tot die manne by die klub se groot gunne op
.
Het wel opgelet dat as dit erg bewolk is en daai donker grys wolke hang oor ons wil hy nie werk nie. Dink daar is nie genoeg kontras/skaduwee as dit so donker is nie.
Ek ken nie die M2 krono nie maar ek verkies die tipe wat nie opvou nie. Het nou al meer as 1 keer gesien dat iemand hom nie mooi oopvou nie en dan is die afstand tussen die sensors kleiner as wat dit moet wees, dit sal beslis die akkuraatheid beinvloed. Kyk maar net mooi daarna.
Ek het ook al gesit en kyk as manne hulle krono's opstel. Dit is sommer so 2-3m weg van die skietbank af. Gaan lees net mooi en jy sal sien dat meeste van hulle so min. 5m moet wegstaan. Dit verminder die vibrasie op die kronr ook baie.
Peet

Work to live, don"t live to work
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: CED Millenium M2 Chronograph
Ek het nog my Pro Chrono maar lanklaas gebruik. As dit bewolk is het jy reeds "diffused light" en kan dit miskien werk as jy die "sky screens" afhaal. My Pro se sky screens is van dowwe papier gemaak en is maar verpoep. Die plastiese tipe vir die CED is baie meer robuust. Doe pro het my goeie diens gegee teen destydse koste van R600 maar het baie gemis en ook lawwe lesings gegee.
CED se sensors is amper dubbel so ver uitmekaar as die Pro s'n en foute in opstelling is dus 2 maal kleiner. Die raam vou egter oop en stop wanneer in die reguit posisie. Dit werk baie goed maar het ook al geringe probleme met raaksien van koe?ls gehad.
CED se sensors is amper dubbel so ver uitmekaar as die Pro s'n en foute in opstelling is dus 2 maal kleiner. Die raam vou egter oop en stop wanneer in die reguit posisie. Dit werk baie goed maar het ook al geringe probleme met raaksien van koe?ls gehad.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
THOMAST
- Hero Member

- Posts: 1892
- Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am
Re: CED Millenium M2 Chronograph
Party manne het 'n swart merker per (koki) wat hulle saamdra baan toe. As dit die dag erg bewolk is word die kromming (ogive) van die koe?l swart gemaak met die pen.
Dan is daar meer kontras teen die agergrond en die koe?l word beter opgetel deur die sensors.
Of 'n mens haal net die dakkies van die sensors af en los die paaltjies in plek as 'n gids.

- baboonstalker
- Hero Member

- Posts: 692
- Joined: Wed Aug 25, 2010 8:37 pm
Re: CED Millenium M2 Chronograph
Hier is my data van die naweek... Ek wens net dat hy ook al die "E0" en "E1"'s ook gewys het op die data file...
String 52 en 53 het hy sommer begin lees voor ek begin skiet het.
String 54 is 7 skote .223 met verskillende ladings en een 300WM
String 55 en 57 is veronderstel om 8 skote met 300WM te wees. (R 110 weggeskiet sonder enige betekenisvolle data)
Str 56 - 'n string UFO's wat stadig in formasie deur die sensors gevlieg het???
String 58 is 4 skote met 'n 223. Ek vermoed ek het die spoedrekord gebreek met daardie laaste skoot @6986 fps
Hierdie data is nadat ek 'n stel nuwe sensors opgesit het...
Nou hoe vertrou ek enige data van die "instrument"
CED Data Collector - 4/4/11
(f = flyers, (ED) = edited shots)
String 52 294.8 High: Low: E.S.: Ave.: S.D.: 95%:
0.0 294.8 294.8 0.0 294.8 0.0 ?1590.8
String 53 183.6 High: Low: E.S.: Ave.: S.D.: 95%:
0.0 183.6 183.6 0.0 183.6 0.0 ?1590.8
String 54 3041.0 3117.0 3135.0 3080.0 3074.0 3034.0 3050.0 2838.0 High: Low: E.S.: Ave.: S.D.: 95%:
-5.1 70.9 88.9 33.9 27.9 -12.1 3.9 -208.1 f 3135.0 2838.0 297.0 3046.1 91.3 ?81.6
String 55 2857.0 2835.0 High: Low: E.S.: Ave.: S.D.: 95%:
11.0 -11.0 2857.0 2835.0 22.0 2846.0 15.6 ?198.2
String 56 115.2 231.0 258.4 High: Low: E.S.: Ave.: S.D.: 95%:
-86.3 29.5 56.9 258.4 115.2 143.2 201.5 76.0 ?231.2
String 57 2876.0 High: Low: E.S.: Ave.: S.D.: 95%:
0.0 2876.0 2876.0 0.0 2876.0 0.0 ?231.2
String 58 3113.0 3145.0 6986.0 High: Low: E.S.: Ave.: S.D.: 95%:
-1301.7 -1269.7 2571.3 6986.0 3113.0 3873.0 4414.7 2226.9 ?6775.7

Baboonstalker, Jy moet daai lading van 6986fps mooi bere, ons kan gaan ver skiet met hom, ek koop more dan 'n 223

Was die lesing met die CEDM2 geneem neem ek aan? Ek kan dink dat jy nou mooi gatvol is. Ongelukkig ken ek nie chrono so goed om jou raad te gee op daai lesings nie.
Was die lesing met die CEDM2 geneem neem ek aan? Ek kan dink dat jy nou mooi gatvol is. Ongelukkig ken ek nie chrono so goed om jou raad te gee op daai lesings nie.
.22, 223Rem, .270Win, 9mm Short
-
THOMAST
- Hero Member

- Posts: 1892
- Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am
Re: CED Millenium M2 Chronograph
Baboonstalker,
Ek het hierdie fenomeen al tevore opgemerk by die skietbaan waar gebruikers van die nuwe model CED vals lesing kry agv die "muzzle blast" van die skut se geweer reg langs hom. Party manne het toe vir hulle die infra rooi sensors aangeskaf en probleem is opgelos.
My CED is van die vroe?r modelle en is gelukkig nie so sensitief as die nuwere modelle nie en ek kry baie min vals lesings,. Die wat ek wel gehad het was van 'n raserige kort loop geweer wat reg langs my skietbank geskiet is, kannie die kaliber onthou nie, maar ek het toe maar gewag dat hy klaar skiet.