270 laai data

Plaas jou ladings hier. Die forum kan nie verantwoordelikheid aanvaar vir enige data wat gepubliseer word nie. So gebruik die inligting met oorleg en versigtigheid. Wat vir een vuurwapen werk is moontlik nie veilig vir 'n ander vuurwapen nie.
Post Reply
User avatar
Brennie
Newbie
Newbie
Posts: 32
Joined: Tue Apr 19, 2016 8:59 pm

270 laai data

Post by Brennie »

Hallo manne. Ek het julle hulp nodig op QL vir n 270 asb.

270win
Hornady interlock btsp #2735
140gr
Sako dop
67,3gr dop H2O
Cci 200
84mm tpl
595mm loop
S361 lot 19
Lading 1--- 54gr = 2860fps
Lading 2--- 58gr = 3030fps


Julle hulp sal opreg waardeur word dankie.
Groete Brennie
User avatar
alecjohnson
Hero Member
Hero Member
Posts: 2656
Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm

Re: 270 laai data

Post by alecjohnson »

lading 2 is oor jou maks spoed! jy moet druk tekens kry! 68814 psi is noggals hoog

maks spoed is 2950fps

uitgewerk op lading 1
kyk om so om en by 2800fps te wees vir node, 52.9gr S361
Post Reply