Hallo Almal,
My vriend het my nou gebel, hy sit met genoeg haelgewere en wil vir my sy Huglu O/U gee.
Mahala ja!!!
Hy se net die een slagpen is af gebreek.
Weet iemand dalk iets af van die haelgewere ( besit iemand op die forum dalk een ), en waar sal ek dit kan laat reg maak.
Baie Dankie
Huglu O/U
- Rooster1089
- Full Member

- Posts: 182
- Joined: Thu Feb 14, 2013 1:57 pm
Huglu O/U
.270 Howa
12 br Baikal
12 br O/U Webley & Scott
12 br Baikal
12 br O/U Webley & Scott
-
obasch
- Hero Member

- Posts: 726
- Joined: Mon Feb 20, 2012 6:20 am
Re: Huglu O/U
As ek dit reg het word die huidige reeks CZ haelgewere, wat goeie reviews kry, deur Huglu gemaak. Dalk kan die regte onderdeel verkry word deur die invoerders van CZ haelgewere.
Vir mahala kry vat jy eers die geweer en doen dan die nodige navrae!
Vir mahala kry vat jy eers die geweer en doen dan die nodige navrae!
- Rooster1089
- Full Member

- Posts: 182
- Joined: Thu Feb 14, 2013 1:57 pm
Re: Huglu O/U
Ja nee glo my ek het klaar baie dankie gese en hy staan nou en wag vir my tot papier werk gedoen word.
Ek lees op dat die firepins maar bietjie sag is en as die geweer hard werk dat die pins breek.
Ek skiet seker maar so 1 keer in 2 maande so sal darem nie die geweer te hard werk nie.
Baie dankie vir die terugvoer ek sal bietjie meer oplees.
Ek lees op dat die firepins maar bietjie sag is en as die geweer hard werk dat die pins breek.
Ek skiet seker maar so 1 keer in 2 maande so sal darem nie die geweer te hard werk nie.
Baie dankie vir die terugvoer ek sal bietjie meer oplees.
.270 Howa
12 br Baikal
12 br O/U Webley & Scott
12 br Baikal
12 br O/U Webley & Scott
- Ashley
- Hero Member

- Posts: 1046
- Joined: Thu Feb 05, 2015 3:40 pm
Re: Huglu O/U
Daar is n verwantskap tussen Huglu & CZ ja, so jy behiort daai part te kry.
Hulle o/u haelgewere is pragtig. Vat hom dadelik!

Hulle o/u haelgewere is pragtig. Vat hom dadelik!
Groete
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP