Algemene jag punt vir 30-06?
- Morne Van Der Merwe
- Hero Member

- Posts: 830
- Joined: Sun Jul 12, 2015 4:48 pm
Algemene jag punt vir 30-06?
Middag Manne,
Ek het so bietjie gelaai, ek het met PMP 180 bruin punte gelaai met S365. Ek kon beste groepering kry met 49.5gr, op 100m kan jy 4skote met n 50c munt toe maak, die chrony vir 'n gemiddeld van 2446vt/sek gegee.
Ek Gaan in Namibia jag, koedoes en gemsbokke. Sal die bo genoemde lading voldoente wees op skote tot so 350m?
Ek gaan wel die bruin boks punte vervang met PMP proamm.
Ek luister graag.
Groete
Morne

CZ 550 Ebony Edition 30-06
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13645
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Algemene jag punt vir 30-06?
Dit behoort goed genoeg te wees, die ouens met hul 308s skiet hom mos teen daai spoed maar ek sou hom laai soos n 30.06 en nie n 308 nie.
Uit n 24" loop kan jy hom maklik nog 390-400fps op stoot maar as hy mooi skiet en jy ken die trajek sal ek hom so gebruik, spoed gaan elk geval nie die bok dood maak nie
Uit n 24" loop kan jy hom maklik nog 390-400fps op stoot maar as hy mooi skiet en jy ken die trajek sal ek hom so gebruik, spoed gaan elk geval nie die bok dood maak nie
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13662
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Algemene jag punt vir 30-06?
Ek sou eerder 'n 150gr Swift Scirocco, Hornady Interbond, GMX, Barnes TSX etc. vat vir daardie langer skote.
Goed, beter, 6millimeter!
- Morne Van Der Merwe
- Hero Member

- Posts: 830
- Joined: Sun Jul 12, 2015 4:48 pm
Re: Algemene jag punt vir 30-06?
Hi Capt,Capt. Oblivious wrote:Dit behoort goed genoeg te wees, die ouens met hul 308s skiet hom mos teen daai spoed maar ek sou hom laai soos n 30.06 en nie n 308 nie.
Uit n 24" loop kan jy hom maklik nog 390-400fps op stoot maar as hy mooi skiet en jy ken die trajek sal ek hom so gebruik, spoed gaan elk geval nie die bok dood maak nie
Ek het die lading opgestoot tot by 52gr, maar toe skiet ek vir jou bond, ek weet nie of dit dalk my skiet vermoë was nie, maar die geweer kwaai gebokspring, dis CZ550, kon nie opvolg met die skoot nie, heel van teiken af gewees.
Dankie vir die info.
Dankie Geno vir jou terug info ook.
Groete
Moren
CZ 550 Ebony Edition 30-06
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13645
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Algemene jag punt vir 30-06?
Morne as hy raak skiet is die saak mos reg, die spoed help maar so bq vir die verder skote maar as jy weet waar hy skiet is daar nie fout om hom stadiger te skiet nie.Ek skiet my koels uit my 06 teen so 2550fps maar hulle is bq groter as 180gr 
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- henried
- Hero Member

- Posts: 2353
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: Algemene jag punt vir 30-06?
Hier is my 30-06 met 180gr Sierra Game King op 100m, en dan met Barnes 150gr TSX.
Ek het nog nooit die spoed getoets nie, Oom Marius gaan my daarmee help. Fritz op die forum het wel genoem hy dink die lading is laag.
Ek het nog nooit die spoed getoets nie, Oom Marius gaan my daarmee help. Fritz op die forum het wel genoem hy dink die lading is laag.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Morne Van Der Merwe
- Hero Member

- Posts: 830
- Joined: Sun Jul 12, 2015 4:48 pm
Re: Algemene jag punt vir 30-06?
Capt. Oblivious wrote:Morne as hy raak skiet is die saak mos reg, die spoed help maar so bq vir die verder skote maar as jy weet waar hy skiet is daar nie fout om hom stadiger te skiet nie.Ek skiet my koels uit my 06 teen so 2550fps maar hulle is bq groter as 180gr
Is dit met daai Bergers wat erens raak gelees het?
Dis netjies skiet daardie.
Groete
Morne
Last edited by Morne Van Der Merwe on Thu Apr 21, 2016 3:03 pm, edited 1 time in total.
CZ 550 Ebony Edition 30-06
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
- Morne Van Der Merwe
- Hero Member

- Posts: 830
- Joined: Sun Jul 12, 2015 4:48 pm
Re: Algemene jag punt vir 30-06?
Hi Henried,henried wrote:Hier is my 30-06 met 180gr Sierra Game King op 100m, en dan met Barnes 150gr TSX.
Ek het nog nooit die spoed getoets nie, Oom Marius gaan my daarmee help. Fritz op die forum het wel genoem hy dink die lading is laag.
Baie netjies geskiet. Wat veroorsaak dat hy so mooi groepeer, dan dan kry een skoot wat weg staan? Ek dit ook net so gekry? Myne lyk nes joune, ook een wat hoog uit is. Myne fotos op iphone is te groot om op te laai, is daar iets wat gedoen kan word om dit te verander om fotos kleiner te kry om op te laai?
Groete
Morne
CZ 550 Ebony Edition 30-06
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
- henried
- Hero Member

- Posts: 2353
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: Algemene jag punt vir 30-06?
Dis als my skuld, as dinge mooi gaan maak ek so met die 3 of laaste skoot...Morne Van Der Merwe wrote:Hi Henried,henried wrote:Hier is my 30-06 met 180gr Sierra Game King op 100m, en dan met Barnes 150gr TSX.
Ek het nog nooit die spoed getoets nie, Oom Marius gaan my daarmee help. Fritz op die forum het wel genoem hy dink die lading is laag.
Baie netjies geskiet. Wat veroorsaak dat hy so mooi groepeer, dan dan kry een skoot wat weg staan? Ek dit ook net so gekry? Myne lyk nes joune, ook een wat hoog uit is. Myne fotos op iphone is te groot om op te laai, is daar iets wat gedoen kan word om dit te verander om fotos kleiner te kry om op te laai?
Groete
Morne
- Morne Van Der Merwe
- Hero Member

- Posts: 830
- Joined: Sun Jul 12, 2015 4:48 pm
Re: Algemene jag punt vir 30-06?
Ek ook dink raak haastig met die laaste skoot, gister ek iets nuuts geleer, ek laat die patroon dalk te lank in die warm kamer los voor ek skiet, ek weet ek het dit gedoen.
Groete
Morne
Groete
Morne
CZ 550 Ebony Edition 30-06
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
- Henry
- Full Member

- Posts: 137
- Joined: Mon Jun 22, 2015 12:47 pm
Re: Algemene jag punt vir 30-06?
Dalk eerste skoot uit koue of ge-oliede loop?Morne Van Der Merwe wrote:Hi Henried,henried wrote:Hier is my 30-06 met 180gr Sierra Game King op 100m, en dan met Barnes 150gr TSX.
Ek het nog nooit die spoed getoets nie, Oom Marius gaan my daarmee help. Fritz op die forum het wel genoem hy dink die lading is laag.
Baie netjies geskiet. Wat veroorsaak dat hy so mooi groepeer, dan dan kry een skoot wat weg staan? Ek dit ook net so gekry? Myne lyk nes joune, ook een wat hoog uit is. Myne fotos op iphone is te groot om op te laai, is daar iets wat gedoen kan word om dit te verander om fotos kleiner te kry om op te laai?
Groete
Morne
- Morne Van Der Merwe
- Hero Member

- Posts: 830
- Joined: Sun Jul 12, 2015 4:48 pm
Re: Algemene jag punt vir 30-06?
Ek nooit so opgelet, volgende keer gaan ek meer oplet en beter notas maak.
CZ 550 Ebony Edition 30-06
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
-
Leon Crous
- Sr. Member

- Posts: 433
- Joined: Wed Jun 18, 2014 12:08 am
Re: Algemene jag punt vir 30-06?
Yes Morne,
Vat sommer die .270 man. Hy sal mooi werk.
Ander is my resep vir my Musgrave .30-06:
52gr S365 agter 180 grein Sierra Game King.
Loop pragtig en skiet duim groepe op 100m.
Wat jag aanbetref is dit oor goed genoeg.
Groete,
Leon.
ps. Patroon lank in warm kamer los sal defnitief verskil in trefpunt veroorsaak.

308Win
- Sr. Member

- Posts: 493
- Joined: Sun May 12, 2013 1:15 pm
Re: Algemene jag punt vir 30-06?
In my 30-06:
-werk bootsterte nie so goed soos platstertpunte nie
-Swift Scirocco 150gr groepeer hy glad nie. Selfs 'n eenskootgroep is groter as 2 duim.
-Ek skiet Hornady 180gr spits
-Gewone PMP Pro amm 180gr gekoopte patrone groepeer onder 'n duim. Probeer een pakkie.
Ek vind dit oorbodig om vreeslike duur 180gr punte in 'n 30-06 te skiet. Ek moet nog die bok sien wat weghol agv 'bullet failure' wat met 'n gemiddelde punt soos 180gr Pro Amm geskiet is.
2400f/s is maar effe aan die stadige kant vir vlaktejag.
-werk bootsterte nie so goed soos platstertpunte nie
-Swift Scirocco 150gr groepeer hy glad nie. Selfs 'n eenskootgroep is groter as 2 duim.
-Ek skiet Hornady 180gr spits
-Gewone PMP Pro amm 180gr gekoopte patrone groepeer onder 'n duim. Probeer een pakkie.
Ek vind dit oorbodig om vreeslike duur 180gr punte in 'n 30-06 te skiet. Ek moet nog die bok sien wat weghol agv 'bullet failure' wat met 'n gemiddelde punt soos 180gr Pro Amm geskiet is.
2400f/s is maar effe aan die stadige kant vir vlaktejag.
- Morne Van Der Merwe
- Hero Member

- Posts: 830
- Joined: Sun Jul 12, 2015 4:48 pm
Re: Algemene jag punt vir 30-06?
Ek weet die 270 sal mooi werk, maar wil graag die 30-06 n toets gee, dit sal sy 1ste jagtog wees, dis n nuwe geweer.
Maar dankie almal so ver vir al die informasie.
Lekker aand
Groete
Morne
Maar dankie almal so ver vir al die informasie.
Lekker aand
Groete
Morne
CZ 550 Ebony Edition 30-06
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
- Ashley
- Hero Member

- Posts: 1046
- Joined: Thu Feb 05, 2015 3:40 pm
Re: Algemene jag punt vir 30-06?
Soos Geno bo gesê het;
Barnes, Swift, GMX, Noslers ens gaan baie goed werk, veral as jy hom lekker vinnig kan stoot.
Die Gameking, Interlock, Proamm ens gaan ook die job doen, maar die sagter punte vekies matige spoed om mooi te blom. En die probleem kan dan inkom dat jy n reënboog trajek moet skiet op 350m.
Maar as jy jou trajek ken is als reg

Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13645
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Algemene jag punt vir 30-06?
Morne as jy iets wil verander en dit bq meer tegnies wil doen as ladings uit ruil Pm my dan kyk ons met ql maar ek het nie enige files vir n 270 nie
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Morne Van Der Merwe
- Hero Member

- Posts: 830
- Joined: Sun Jul 12, 2015 4:48 pm
Re: Algemene jag punt vir 30-06?
More Capt,Capt. Oblivious wrote:Morne as jy iets wil verander en dit bq meer tegnies wil doen as ladings uit ruil Pm my dan kyk ons met ql maar ek het nie enige files vir n 270 nie
Baie dankie, ek sal dit waardeur. Net vir my sê asb watse informasie nodig het van my dan stuur ek dit deur?
Groete
Morne
CZ 550 Ebony Edition 30-06
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
- Morne Van Der Merwe
- Hero Member

- Posts: 830
- Joined: Sun Jul 12, 2015 4:48 pm
Re: Algemene jag punt vir 30-06?
More Ashley,Ashley wrote:Soos Geno bo gesê het;
Barnes, Swift, GMX, Noslers ens gaan baie goed werk, veral as jy hom lekker vinnig kan stoot.
Die Gameking, Interlock, Proamm ens gaan ook die job doen, maar die sagter punte vekies matige spoed om mooi te blom. En die probleem kan dan inkom dat jy n reënboog trajek moet skiet op 350m.
Maar as jy jou trajek ken is als reg
Dankie vir die informasie, ja ek so bietjie met getalle op istrelok pro ingesit en gesien dit nogal n kwaai boog trajek.
Groete
Morne
CZ 550 Ebony Edition 30-06
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
- Geno
- Administrator

- Posts: 13662
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Algemene jag punt vir 30-06?
Morne Van Der Merwe wrote: ek so bietjie met getalle op istrelok pro ingesit en gesien dit nogal n kwaai boog trajek.
Juis hoekom ek 150gr premium koeels aanbeveel het. Teen die regte spoed sal hulle trajek baie beter wees.
Goed, beter, 6millimeter!
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13645
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Algemene jag punt vir 30-06?
Morne Van Der Merwe wrote:More Capt,Capt. Oblivious wrote:Morne as jy iets wil verander en dit bq meer tegnies wil doen as ladings uit ruil Pm my dan kyk ons met ql maar ek het nie enige files vir n 270 nie
Baie dankie, ek sal dit waardeur. Net vir my sê asb watse informasie nodig het van my dan stuur ek dit deur?
Groete
Morne
Morne vir Quick load het ons die nodig:
Spoed wat jy met lading X en koel Y gekry het
Loop lengte
Patroon se totale lengte
Dop se H2o capacity
Die lading (kruit en hoeveelheid) wat jy gebruik het toe jy spoed gekry het
Die koel wat jy gebruik het
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Johan van Wyk
- Hero Member

- Posts: 625
- Joined: Fri Jan 10, 2014 10:00 am
Re: Algemene jag punt vir 30-06?
Kyk of jy `n 165-gr SPBT wat hard genoeg is vir jag doeleindes by die loop kan uitkry teen 2 800 vps met aanvaarbare akkuraatheid. Dis `n kombinasie wat uitstekend werk op die vlaktes.
Ek stem saam dat 2 400 met 180-gr te skraps is. 2 680-2 750 met S365 is gewoonlik nie te moeilik in meeste gewere nie. Geen sin om van die .30-06 `n .308 te wil maak nie.
Ek stem saam dat 2 400 met 180-gr te skraps is. 2 680-2 750 met S365 is gewoonlik nie te moeilik in meeste gewere nie. Geen sin om van die .30-06 `n .308 te wil maak nie.
- Morne Van Der Merwe
- Hero Member

- Posts: 830
- Joined: Sun Jul 12, 2015 4:48 pm
Re: Algemene jag punt vir 30-06?
Ek gou so vinnig op somchem se webblad gekyk. Is dit reg om S355 kruit te gebruik vir 150gr? Dit behoort n min van 2770 tot 2999 maks vt/sek te gee.Ek gedink om PMP pro amm punte te gebruik.
Capt,
Ek sal al die informasie by mekaar kry en dit deur gee, baie dankie.
Groete
Morne
Capt,
Ek sal al die informasie by mekaar kry en dit deur gee, baie dankie.
Groete
Morne
CZ 550 Ebony Edition 30-06
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
-
THOMAST
- Hero Member

- Posts: 1892
- Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am
Re: Algemene jag punt vir 30-06?
Jy kan hom maar gebruik. Wees net bewus dat die nuutste lot (11) S355 heelwat stadiger is as die vorige lotte. Hou net ingedagte as jy eendag nuwe lot S355 koop en dit dalk weer op normale vlakke is dat jy jou lading weer (afwaarts) sal moet aanpas
- Morne Van Der Merwe
- Hero Member

- Posts: 830
- Joined: Sun Jul 12, 2015 4:48 pm
Re: Algemene jag punt vir 30-06?
Hello,THOMAST wrote:Jy kan hom maar gebruik. Wees net bewus dat die nuutste lot (11) S355 heelwat stadiger is as die vorige lotte. Hou net ingedagte as jy eendag nuwe lot S355 koop en dit dalk weer op normale vlakke is dat jy jou lading weer (afwaarts) sal moet aanpas
Watse kruit sal dan voor gestel word met die ligter punt? Om die spoed hoër te kry?
Dankie vir die informasie.
Groete
Morne
CZ 550 Ebony Edition 30-06
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW