swartwildebeeste

Enige besprekings/vrae ivm boerdery bedrywighede.
Post Reply
johans
Hero Member
Hero Member
Posts: 1446
Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm

swartwildebeeste

Post by johans »

voor ek skoolgeld betaal.kan bg aard in rante veld?die kamp het nie groot berg in nie net rante en so klein vlakte.ek hoor graag van die manne wat met hulle boer
.22 mauser,223,22-250,12 boor,12boor pomp,cz9mm,glock19,.22magnum
User avatar
Frikkie Coetzee
Hero Member
Hero Member
Posts: 2151
Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm

Re: swartwildebeeste

Post by Frikkie Coetzee »

Johan. Randte en gras is 100. Myne loop in berg. My broer sin inKaroo bossies. Hulle is aanpasbaar. Gras is hulle voorkeur weiding.
johans
Hero Member
Hero Member
Posts: 1446
Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm

Re: swartwildebeeste

Post by johans »

dankie frikkie
.22 mauser,223,22-250,12 boor,12boor pomp,cz9mm,glock19,.22magnum
Supacow
Hero Member
Hero Member
Posts: 2111
Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm

Re: swartwildebeeste

Post by Supacow »

Ek vermoed hul gaan die vlak hard bewei >:D
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: swartwildebeeste

Post by FHM »

DIe manne wat self boer met hulle sal eerstehandse inlighting he - soos Frikkie ;)

Hier is ook interressante aspekte omtrent hulle:

Black wildebeest habitat
The black wildebeest lives on open plains, grasslands and Karoo shrublands (1) (3). These high central plateau grasslands consist of flat to rolling hills, as well as mountainous areas. The altitudes in these regions range from 1,350 to 2,150 metres (1)(6).

https://en.wikipedia.org/wiki/Black_wildebeest
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
User avatar
Johnnie De Wet
Hero Member
Hero Member
Posts: 550
Joined: Thu Mar 22, 2012 7:59 pm

Re: swartwildebeeste

Post by Johnnie De Wet »

Swart wildebeeste dra snotsiekte, as jy of jou buurman bees daar naby het gaan hulle vrek van snotsiekte, en as hulle klaar gevrek het gaan daar nog vrek.

Vind eers by Vrystaat landbou uit of jy Swart Wildebeeste daarheen mag skuif.
ROBBIE1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1937
Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am

Re: swartwildebeeste

Post by ROBBIE1 »

Ek wil nie hi jack nie, maar dit skakel in by Johnnie se post.

So tyd gelede in n gesprek waar n boer ons vertel hoe hy probleme gehad het toe hy sy beesplaas in n wildplaas oorgeskakel het. Een buurman het hom hof toe gesleep oor die Blouwildebeeste en die gevaar van snotsiek. Na n lang uitgerekde saak, het die klaaer ingestem dat sy kudus en blesbokke getoets word. Daar is toe tekens van snotsiek by die klaaer boer se kudus en blesse opgespoor, en die oom het die saak gewen. Sy Bwb nou nog op die plaas, en die buurman het na 15j nog geen snotsiek vrekte gehad nie.

Dis hoorse maar sal goed wees as iemand dalk meer inligting daaroor het.
User avatar
Frikkie Coetzee
Hero Member
Hero Member
Posts: 2151
Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm

Re: swartwildebeeste

Post by Frikkie Coetzee »

Mense Mense rustig.

Blesbok, swartwildebees en blouwildebees is almal draers van snotsiekte. Blouwildebees is gewoonlik die groot sondebok eerder as swartwildebees. Ek is al prokureur vir 18 jaar in n boerdery gemeenskap. Ek weet van enkele snotsiekte voorvalle. As diere gestress raak kom snotsiekte meer voor ( soos in droogtes).

Ek sal nie slaap verloor oor snotsiekte nie. Ek kan in ons distrik vir jou seker 50 plase uitwys waar of wildebees en/of blesbokke loop sonder probleme.
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13583
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: swartwildebeeste

Post by Capt. Yoda »

EK sukkel ook die week met snotsiek
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4793
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: swartwildebeeste

Post by Carl »

Johan
Onthou net ligloop as jy te voet daai kamp deurstap ;)
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
junglejulian
Hero Member
Hero Member
Posts: 1226
Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm

Re: swartwildebeeste

Post by junglejulian »

Johan kyk maar tog ook net dat die kamp effe beskutting soos olienhout en karee tipe bome het waar die wild kan skuil vir die ergste koue.so 4 jaar terug het ek plaas so 15 km anderkant smithfield vir n persoon gejag.Dit was n besonderse koue naweek met sneeu en die persoon het omtrent al sy wild verloor.Die kamp was 300hkt graskamp met geen bome nie.Dit was elektriese draad wat dit nog erger gemaak het.hul kon nie eers deur die draad na beter beskutting nie.
Die wild in die kampe langsaan kon teen die rante gaan staan waar dit warmer was en die persoon het geen sterftes gehad nie
User avatar
Johnnie De Wet
Hero Member
Hero Member
Posts: 550
Joined: Thu Mar 22, 2012 7:59 pm

Re: swartwildebeeste

Post by Johnnie De Wet »

Skuus as ek negatief klink, maar ek het lekker skade gehad met snotsiekte. Die bees het gegrens aan swartwildebeeste.
Ek het ook erg gesukkel met oogsiektes wat darem behandelbaar is mits jy darem weekliks jou bees in die kraal kry.
User avatar
Eduard Venter
Hero Member
Hero Member
Posts: 1491
Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm

Re: swartwildebeeste

Post by Eduard Venter »

N boer wat ek ken het eenjaar amper al sy beeste verloor na hy 15 blou wildebeeste ingekoop het. Ons het al ons wildebeeste van die een plaas afgehaal voor ons beeste daar ingesit het. Al ons bure het wildebeeste maar ons het nog nooit n bees gehad wat vrek van snotsiekte nie. So 2 jaar terug het ons n 30 duim bul geskiet wat deurgekom het na ons toe so daar is ook voordele haha

Sent from my LG-H735 using Tapatalk
johans
Hero Member
Hero Member
Posts: 1446
Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm

Re: swartwildebeeste

Post by johans »

dankie vir al die raad.hier is baie ouens met swartwildebeeste maar ekt nog nie van snotsiek by een gehoor nie.dit kan seker wel gebeur.beskutting is daar genoeg.die diere word by my buurman gevang so hulle sal net 5km geskuif word na my toe
.22 mauser,223,22-250,12 boor,12boor pomp,cz9mm,glock19,.22magnum
Post Reply