My broer het vandag sy bevoegdheid toetse gaan doen, my vraag is dit...
Kan jy aansoek doen vir n lisensie solank jy vir die bevoegdheid kaartjie wag? Ek verbeel my in die verlede kon jy, solank jy net n kopie het van die bevoegdheid se kwitansie van die polisie af?
Weet iemand iets daarvan, ek sien dit nie raak elders op die forum nie. Dis die ou se eerste geweer en wil hom graag help.
Groete
Pierre
Bevoegdheid & lisensie
- Shindzela (Pierre)
- Full Member

- Posts: 156
- Joined: Sat Jan 09, 2010 9:07 pm
Bevoegdheid & lisensie
Life's a journey, enjoy the ride!
- Robert
- Sr. Member

- Posts: 425
- Joined: Sun Oct 25, 2009 12:42 pm
Re: Bevoegdheid & lisensie
Pierre
Jy kan jou aansoek om lisensie saam met die aansoek om bevoegtheid saam indien. Die lisensie aansoek word dan tot op 'n stadium verwerk en sodra die bevoegtheid deurkom word die lisensie verder gevat.
Praat maar eers met die DFO en vind uit hoe hy/sy dit wil he.
Sterkte vir jou broer. Hy sal geduld moet he vir die poses.
Robert

Oorwining deur opleiding