S355 kruit vir 87 Vmax op standaard 243
- Louis Nel
- Jr. Member

- Posts: 63
- Joined: Tue Feb 03, 2009 8:40 am
S355 kruit vir 87 Vmax op standaard 243
Tans herlaai ek met S365 op my Varmiter Howa 243. Ek het reeds oorgaan met die S355 op my ander kalibers. Ek ek baie tevrede met die resultate. Kan iemand my asb 'n begin lading gee en spoed op die 87 Vamax met die S355 kruit?
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13652
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: S355 kruit vir 87 Vmax op standaard 243
Jy gaan swak dopvilling he met 355
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Jurie Vermaak
- Full Member

- Posts: 209
- Joined: Sat Jun 29, 2013 9:51 pm
Re: S355 kruit vir 87 Vmax op standaard 243
Ek laai 40gr Lot011 vir so 3150 vt/s met n 26duim loop. Groeperings baie beter as met 365Louis Nel wrote:Tans herlaai ek met S365 op my Varmiter Howa 243. Ek het reeds oorgaan met die S355 op my ander kalibers. Ek ek baie tevrede met die resultate. Kan iemand my asb 'n begin lading gee en spoed op die 87 Vamax met die S355 kruit?
As jy spoed jaag is 355 dalk nie wat jy soek nie
-
Swys14
- Hero Member

- Posts: 1045
- Joined: Fri May 27, 2011 5:26 pm
Re: S355 kruit vir 87 Vmax op standaard 243
Ek het gesukkel met S365 en na 'n gesprek met 'n bekende oom (in skiet kringe) by durbanville skietbaan die dag het ek besluit om S355 toe te skuif. Nog nie terug gekyk nie, baie tevrede. Dis vir 87gr Vmax.
CZ 537 - 7x57mm Mauser
Nosler 48 - 243 Win
Savage 12 VLP DBM - 300 WSM
Tikka T3 Lite - 22-250 Rem
Glock 19
"Niks wat die moeite werd is gebeur vinnig of maklik nie"
Nosler 48 - 243 Win
Savage 12 VLP DBM - 300 WSM
Tikka T3 Lite - 22-250 Rem
Glock 19
"Niks wat die moeite werd is gebeur vinnig of maklik nie"
