Francois
Hulle lyk maar almal so,maar die groot ramme maak almal groot oe en hoe gaan dit op die forum se blad lyk as jy dit oopmaak.
Hoekom maak die 25-06 ner op 80m so.Bg was almal 150m en meer.GRAP NET SO N BIETJIE.
WOLF
110gr V-max .308Win
- WOLF
- Full Member

- Posts: 195
- Joined: Wed Jan 14, 2009 11:11 am
Re: 110gr V-max .308Win
HOU JOU BEK DAN BLY HY HEEL
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: 110gr V-max .308Win
Wolf,
EK het darem al op Bradley se plaas 'n springbok kopskoot gelooi op 350m met my 25-06. Gemeet met Leupold rangefinder. Bradley kan getuig
As ek nou terug dink daaraan, dink ek meer dit was 'n geluk skoot, maar is darem 'n goeie een om die kampvure.
Raven

Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"

-
Ponkie
- Hero Member

- Posts: 949
- Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm
Re: 110gr V-max .308Win
Manne
As julle nou so van die afstande praat, laat julle my dink aan 'n hengelaar en ons is oor die algemeen 'n JAG forum! Haha!
Groetnis

22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
-
herley
Re: 110gr V-max .308Win
Hier is die foto van die bok wat ek van gepraat het
[img width=360 height=480]http://i1092.photobucket.com/albums/i41 ... one228.jpg[/img]
En hier is die agter kant
[img width=560 height=420]http://i1092.photobucket.com/albums/i41 ... one229.jpg[/img]
.308 125grein, afstand so 100m
[img width=360 height=480]http://i1092.photobucket.com/albums/i41 ... one228.jpg[/img]
En hier is die agter kant
[img width=560 height=420]http://i1092.photobucket.com/albums/i41 ... one229.jpg[/img]
.308 125grein, afstand so 100m
- WOLF
- Full Member

- Posts: 195
- Joined: Wed Jan 14, 2009 11:11 am
Re: 110gr V-max .308Win
BRADLEYWOLF wrote: Francois
Hulle lyk maar almal so,maar die groot ramme maak almal groot oe en hoe gaan dit op die forum se blad lyk as jy dit oopmaak.
Hoekom maak die 25-06 ner op 80m so.Bg was almal 150m en meer.GRAP NET SO N BIETJIE.
WOLF
Dis wat ek van gepraat het en van die oe is party nog groter.
WOLF
HOU JOU BEK DAN BLY HY HEEL
-
herley
Re: 110gr V-max .308Win
Wolf
Omdat die 125gr sierras so val met my geweer het ek oorgegaan na 150gr Prohunters toe en hule het nie so n effek op springbokke nie. Die soed wat ek kry met hulle en onthou ekt ook n KD op is so 2908 fps, met 44 S335, pmp dop en primers.
Bradley