Gawie 13mm (nou 12) verjaar
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3652
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Gawie 13mm (nou 12) verjaar
Baie geluk Gawie,
Alles van die beste vor jou vir die jaar voorentoe.
Alles van die beste vor jou vir die jaar voorentoe.
- hennief
- Sr. Member

- Posts: 345
- Joined: Thu Jan 17, 2013 7:44 am
Re: Gawie 13mm (nou 12) verjaar
Baie geluk Gawie. Mag die Here jou seen in die jare wat kom.
300 WM Tikka
6mm Musgrave
12br CBC Pompaksie
.38 Special Taurus
6mm Musgrave
12br CBC Pompaksie
.38 Special Taurus
-
Williel
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Aug 07, 2013 8:05 pm
- Johnnie De Wet
- Hero Member

- Posts: 550
- Joined: Thu Mar 22, 2012 7:59 pm
Re: Gawie 13mm (nou 12) verjaar
Geluk Oom Gawie, baie trekbokke oor jou pad!
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Gawie 13mm (nou 12) verjaar
Hierdie "Oom stront" moet nou stop. Ek gaan dit begin glo.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- goodstuff
- Full Member

- Posts: 123
- Joined: Sun Oct 05, 2014 4:34 pm
Re: Gawie 13mm (nou 12) verjaar
Veels geluk!
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
.308 Howa 24" Bull Barrel
Boyds Pepper Laminated Stock
Burris Eliminator
Silent Hunter Silencer
Boyds Pepper Laminated Stock
Burris Eliminator
Silent Hunter Silencer
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Gawie 13mm (nou 12) verjaar
Baie geluk Gawie! 
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2173
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Gawie 13mm (nou 12) verjaar
Dubbel post.
Last edited by Johan Nel on Mon Apr 11, 2016 5:14 pm, edited 1 time in total.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2173
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Gawie 13mm (nou 12) verjaar
Hulle het net gesê "oom" nie "oom str@nt" nie, die jy self bygelas...Gawie(13mm) wrote:Hierdie "Oom stront" moet nou stop. Ek gaan dit begin glo.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
-
henning
- Hero Member

- Posts: 1315
- Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am
Re: Gawie 13mm (nou 12) verjaar
Jy vergeet dat die 7mm raak ouer met die jare, nou 10mm.Gawie(13mm) wrote:Dankie, maar ek sal julle man moet leer tel. Julle manne klink nou al te veel soos ons Numba 1!tafjak wrote:Gawie 10mm
Baie geluk
Groete
Henning
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
Re: Gawie 13mm (nou 12) verjaar
Geluk Gawie! Hoop jou dag en naweeg was so lekker soos wat daai foto lyk. Mag daar nog hope wees!
Jannie Welman
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: Gawie 13mm (nou 12) verjaar
Ek is darm maar nie te laat nie!
Baie geluk gawie!!!
Baie geluk gawie!!!
- Kalahari
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Re: Gawie 13mm (nou 12) verjaar
Baie geluk Gawie, hoop jy het 'n lekker dag gehad, alle voorspoed vir die nuwe lewensjaar en mag daar nog baie wees.
