Naand almal
Nuwe lid wat aangesluit het. Het gehoor hierdie is die plek om te wees as jy met die deskundiges wil gesels en raadvra. Sien uitom die kennis te tap en deel waar ek kan.
Pieter Engelbrecht vanaf Boston, Bellville.
Roere:
.22 Tyrol
.220 Swift Remington
.270 Winchester Musgrave
30-30 Winchester
30-06 Steyr Mannlicher
Dankie vir die geleentheid
Nuwe Lid
- twinhunter
- Sr. Member

- Posts: 288
- Joined: Mon Jun 25, 2012 8:27 am
Re: Nuwe Lid
Welkom Pieter,jy sal die dinge hier baie geniet!

- Boesman10
- Hero Member

- Posts: 946
- Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am
Re: Nuwe Lid
Welkom buurman.
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Nuwe Lid
Piet jy is 'n Engel. Een van die min wat verstaan om sy plek van herkoms te wys. Hy is nie 'n bang Kapenaar nie. Welkom hier by ons en kom maak jou stem dik.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Nuwe Lid
Welkom, Pieter. Loop jou dalk nog raak by Durbanville skietbaan.
- JuanVE
- Sr. Member

- Posts: 261
- Joined: Wed Feb 23, 2011 11:39 am
Re: Nuwe Lid
Welkom Pieter, ek weet jy sal die forum geniet.
