Spartan 165 GR

Plaas jou ladings hier. Die forum kan nie verantwoordelikheid aanvaar vir enige data wat gepubliseer word nie. So gebruik die inligting met oorleg en versigtigheid. Wat vir een vuurwapen werk is moontlik nie veilig vir 'n ander vuurwapen nie.
Post Reply
Smit@50
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 284
Joined: Sun Dec 07, 2014 6:38 pm

Spartan 165 GR

Post by Smit@50 »

Is dit nodig op die jump van die Spartans langer te maak.
ek het orals prober kyk vir herlaai inligting op die patrone sonder sukses..
Ek sien wel dat die ouens gebruik Barnes TSX se ilingting op QL.
Ek will hulle graag probeer op die 308. ( Spartan 165 gr )
Het al 3 ladings gaan toets .
Hier is hul inligting. Die 40.5 het die beste gegroepeer.
Dit is uit n Howa 308 24" loop
gebruik S335 kruit saam met cci250 primers.
die dopvolume op doppe is 55.3 ( Lapua doppe)
Dop lengte is 59 .9 mm TPL is 70 mm
Die spoed is die spoed by Chronograaf 4 meter weg
39.5 gr : 1. 2493 , 2522 , 2542 gemiddeld 2517
40 gr: 2549 , 2545 , 2552 , gemiddeld 2549
40.5 gr : 2598 , 2601 , 2678 gemiddeld 2592
Die temperatuur op die dag was 33 grade nogal warm gewees .
Volgens my berekeninnge behoor ek op node te wees by 40 .3 GR .
KYK ASB OF JULLE SAAMSTEM.
Norinco .22
Howa bull barrel 223
Howa 308
CZ 300 Win Mag
Lames o/u Shot gun
CZ P09 Pistol
Unique .22 pistol
Tikka 300 WSM Varmint
Howa 6.5 Creedmoor
Glock 43
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Spartan 165 GR

Post by tripodmvr »

Ek sou seg jy is reg met 40,3/40,5. Hulle behoort almal te werk.

Ek het nou na die 150 Spartan gekyk. Hom kan jy teen 2850vps wegkry en dit is meer die spoed wat 'n mono moet loop. In my 22 duim 30-06 skiet ek die 150 Barnes TSX om die spoed op te kry.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Post Reply