Oom Koos, aangesien oom so baie gewere vir die Magnum toets kan oom dalk vir my s? wat word van daai gewere na die toets, ek sien nooit n handelaar adverteer n "demo" nie. Of word hul ma net goed skoon gemaak en as "nuut" verkoop? Ek het nogaltyd gewonder.
Groete
Een vir Koos Barnard
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3529
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Een vir Koos Barnard
Ja sal self wil weet.Sien Oom koos is maar stil.Hys seker besig met die liksens vir n nuwe Howa 
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Een vir Koos Barnard
@Lamtjop
Hierdie is n baie goeie vraag, ek het self al gewonder daaroor!
Tensy al die gewere privaat persone sin is?
Groetnis
Hierdie is n baie goeie vraag, ek het self al gewonder daaroor!
Tensy al die gewere privaat persone sin is?
Groetnis
- Andy
- Full Member

- Posts: 175
- Joined: Sun Jan 31, 2010 1:04 pm
Re: Een vir Koos Barnard
Ek is seker dat ek al gelees het dat hy nerkenning gee vir privaat persone wat hom 'n wapen gegee het om te toets.
Andy
Andy
"One does not hunt in order to kill. On the contrary, one kills in order to have hunted."
-
Koos Barnard
- Hero Member

- Posts: 2155
- Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am
Re: Een vir Koos Barnard
Dags?
Om die waarheid te s?, ek het geen idee wat van sommige van die gewere word wat ek getoets het nie. Ek het al gewere getoets wat eers deur mense gekoop is en toe duer of die handelaar of deur die eienaar aangebied is vir toets. Ek het die laaste Winchestergeweer (.375) van Mark Drinn ontvang om te toets en dit aan hom terug besorg. Dis al wat ek weet. Miskien is sommige handelaars bang om te noem dat die geweer al getoets is en verkoop dit dalk as 'n nuwe. Maar dis net 'n raaiskoot, want ek het met die meeste van die gewere nie kontak nadat ek hulle getoets het nie. Die Remingtons wat ek onlangs getoets het behoort aan Alan Henry van Natal Gun Company (hy het vir homself een gekoop) en aan Wayne Giles, 'n kli?nt.
As iemand dalk 'n demo wil koop moet so 'n persoon my maar skakel die oomblik as hy sien wat getoets is. Ek kan egter geen waarborg gee dat die handelaar steeds die geweer sal h? of dit as 'n demo sal aanbied nie. Ek hoop dit beantwoord die vraag. Die hartseerstorie is dat niemand nog na die tyd enige ou roertjie vir as 'n demo te koop aangebied het nie. (ook maar goed aners sal ek nika anders gedoen het as die hele tyd aansoek doen nie).
Groetnis
Koos

Ai dis jammer daars dam n paar lekker roere wat oom al getoets het wat ek begeer het!
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet