Dankie Kallie,Kallie404 wrote:Baie mooi Gerhard !! Ek was self hierdie afgelope naweek in Makuya Park wat in selfde area is. Ken ook die Makuleke gedeelte goed, het darem al daar n Pels fishing owl gesien en n Racket Tailed Roller wat ook blykbaar baie skaars is ? Magic areas in die Noorde...........lekker weg gesteek as jy weet waar en hoe !!
Ja ek het darm die Racket Tailed Rollers gesien en fotos gekry in die verby vlieg. Was vinning maar ek het hulle gesien en gehoor..
Die Pels het weg gekruip met di droogte. Hoop hulle is nou bietjie meer aktief na die reen vd afgelope paar weke.
Ek gaan myself gate uit geniet in Nov en Des om vir n maand lank hier agter groot wild aan te loop gaan n absolute fees wees..









































