Goeie dag lede,
Baie dankie vir die anvaar op Jaracal forum dit lyk soos n baie intereste forum en het al baie van my vra beantwoord.
My naam is Wayne en ek beoeffen aktief IPSC doen so nou en dan n skiet oeffening te SAJWV en is n een keer n jaar week verlof biltong jagter.
Omlangs het ek en my tweeling broer begin bosvark en jakkals jag op plase in die omliggende area en hoe sal mens se die gogga het getbyt... dis wat my na die forum gelei het.
Ons het die eerste aand baie gelukkig geraak en het n jakkals geskiet maar het sommer enige snut op ons bakkie se radio gespeel. Met tyd het ons meer begin op lees oor beter tegnieke maar hoe slimmer ons gedink het ons raak hoe slimmer het die jakkalse geraak.
Met n gevolg lees ek graag wat die manne vertel en raad wat hul bied sal ook kontak maak en n jakkals kurses bywoon om slimmer te raak as die jakkalse hier in mpumalanga.
Baie lekker dag aan almal.
Onervare Lid
- Tolbos
- Newbie

- Posts: 4
- Joined: Thu Mar 17, 2016 9:11 pm
Onervare Lid
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.308 Remington Model 700 SPS Tactical
12g Winchester Defender Model 1300
9mm Glock 26 GEN4
9mm Glock 19 GEN4
9mm Glock 17 GEN4
12g Winchester Defender Model 1300
9mm Glock 26 GEN4
9mm Glock 19 GEN4
9mm Glock 17 GEN4
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Onervare Lid
Welkom. Jy moet kyk na die stoele beskikbaar hier op Jaracal - baie akkurater en gemakliker om mee te skiet. Die "kombersie" oor die bakkie lyk skaflik.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Kubus
- Full Member

- Posts: 245
- Joined: Sat Jul 05, 2014 10:44 am
Re: Onervare Lid
Welkom hier, dis lekker en daar is baie om te leer.
30-06 Winchester Model 70 AI
30-06 Musgrave
223 CZ
.22 Bruno
Born to Hunt - Were forced to work - Now a pensioner
Reino Gerber
30-06 Musgrave
223 CZ
.22 Bruno
Born to Hunt - Were forced to work - Now a pensioner
Reino Gerber
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Re: Onervare Lid
Welkom Wayne. So begin almal van onder af en as jy weer sien het die man die regte toerusting.
Dit lyk of julle vir n week daar uitkamp.
Dit lyk of julle vir n week daar uitkamp.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
- Tolbos
- Newbie

- Posts: 4
- Joined: Thu Mar 17, 2016 9:11 pm
Re: Onervare Lid
Ons sit soms tot oggend ure en roep en wag vir die jakalse om in te komHeinz Petersen wrote:Welkom Wayne. So begin almal van onder af en as jy weer sien het die man die regte toerusting.
Dit lyk of julle vir n week daar uitkamp.
Sent from my SM-T231 using Tapatalk
.308 Remington Model 700 SPS Tactical
12g Winchester Defender Model 1300
9mm Glock 26 GEN4
9mm Glock 19 GEN4
9mm Glock 17 GEN4
12g Winchester Defender Model 1300
9mm Glock 26 GEN4
9mm Glock 19 GEN4
9mm Glock 17 GEN4