Hi manne,
Ek weet net mooi niks van trail cams nie. Maak my bietjie wyser..
Soek iets wat ek so week kan los op n slag.. Maar updates kry oor wat aangaan..
Dankie Johann
Watter MMS Trail Cam?
-
jdvisagie
- Newbie

- Posts: 38
- Joined: Mon Feb 15, 2016 3:51 pm
Watter MMS Trail Cam?
.22LR Mauser, .222 Brno, 2 x 303 Lee Enfield, 30-30 Marlin Lever, 7.62 Israeli Mauser, 7x57 Musgrave K98 Light, 7x64 Musgrave k98 Custom, 7mm RM Sako Finnbear, SxS 12ga Suhl Haelgeweer, 12ga Beretta A300 Semi, G19.
- Stephan86
- Hero Member

- Posts: 553
- Joined: Thu Feb 26, 2015 10:00 am
Re: Watter MMS Trail Cam?
Ons maak gebruik van RikRhino kameras en dit werk baie lekker.
Dit laai al die fotos op na 'n server waar jy na dit kan kyk op jou rekenaar, daar is ook 'n App vir jou foon.
Dit laai al die fotos op na 'n server waar jy na dit kan kyk op jou rekenaar, daar is ook 'n App vir jou foon.
.22 LR Webley & Scott Xocet
.243 Win Tikka T3
.308 Win Sako 85
.375 H&H Steyr Mannlicher Mod S.
12 Ga Franchi Affinity
Glock 19
Glock 43X
.243 Win Tikka T3
.308 Win Sako 85
.375 H&H Steyr Mannlicher Mod S.
12 Ga Franchi Affinity
Glock 19
Glock 43X
-
jdvisagie
- Newbie

- Posts: 38
- Joined: Mon Feb 15, 2016 3:51 pm
Re: Watter MMS Trail Cam?
Dankie Stephan..