EK het die selfde drommetjie klaar gekoop. Sal jy my op die lys sit vir 'n chassis ook asb?JanH wrote:Goeie more oom Fanta,Fanta300 wrote:Hallo Jan
Het jy dalk al 'n prys uitgewerk net op die "Chassis" sonder die drom?
Ek het nounet gou 'n prys uitgewerk, die koste vir die "chassis" alleen is R1500.00
Ek is 100% bereid om die "chassis" alleen te verkoop - Ek sal dan net nie die rollers aan die aste vasplak nie sodat jy kan verseker dat hulle skouertjies van die rollers mooi oplyn met jou drom se loopvlak.
Tuisgemaakte Rotary Wet Media Tumbler
-
Monster
- Sr. Member

- Posts: 362
- Joined: Mon May 26, 2014 10:34 am
Re: Tuisgemaakte Rotary Wet Media Tumbler
- JanH
- Full Member

- Posts: 109
- Joined: Sun May 24, 2015 11:58 am

Goeie more almal,
Ek wil net noem dat vandag die laaste dag is wat julle tumblers kan bestel vir die rondte.
Stuur gerus 'n PM of kontak my oor WhatsApp (082 316 4312)
Groete,
JanH

- JacquesT (Stompe)
- Hero Member

- Posts: 948
- Joined: Fri Jan 30, 2015 2:26 pm
Re: Tuisgemaakte Rotary Wet Media Tumbler
Hi Jan Hendrik,JanH wrote:Goeie more almal,
Ek wil net noem dat vandag die laaste dag is wat julle tumblers kan bestel vir die rondte.
Stuur gerus 'n PM of kontak my oor WhatsApp (082 316 4312)
Groete,
JanH
Het jy toe vir my prys uitgewerk om jou basies bietjie langer te maak om my drom te kan vat?
Groete
Jacques Theron
- JanH
- Full Member

- Posts: 109
- Joined: Sun May 24, 2015 11:58 am
Re: Tuisgemaakte Rotary Wet Media Tumbler
[quote="JacquesT (Stompe
Hi Jan Hendrik,
Het jy toe vir my prys uitgewerk om jou basies bietjie langer te maak om my drom te kan vat?
Groete
Jacques Theron[/quote]
Hi Jacques,
Ek het jou misverstaan, ek het nie besef dat jy soek 'n spesiale basis nie. Dis nou bietjie laat vir my om kwotasies aan te vra vir dit maar ek sal 'n prys van R1700 vasmaak vir so 'n langer basis.
Groete,
Jan Hendrik

- JPS
- Hero Member

- Posts: 3652
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Tuisgemaakte Rotary Wet Media Tumbler
Hello JanH,
Betaling gedoen vir chassis, soos per pM bespreek.
Groete
Jan

minerva10210
- Newbie

- Posts: 11
- Joined: Wed Jan 06, 2016 12:12 pm
Re: Tuisgemaakte Rotary Wet Media Tumbler
Ai, ek sien ek het nou 'n baie nice deal gemis!
EK gaan 'n skoot in die donker vat hier, en vra of jy weer 'n batch sal doen later?

There are doorways I haven't opened, and windows I've yet to look through... Going forward may not be the answer, maybe I should go back!
Brno Fox Mod2 .22H|Enfield .303|Rossi M92 .357Mag|Howa M1500 .308
Baby Browning|Beretta Mod81 7.65mm|Sig P320 9mm
Brno Fox Mod2 .22H|Enfield .303|Rossi M92 .357Mag|Howa M1500 .308
Baby Browning|Beretta Mod81 7.65mm|Sig P320 9mm
- JanH
- Full Member

- Posts: 109
- Joined: Sun May 24, 2015 11:58 am
Re: Tuisgemaakte Rotary Wet Media Tumbler
I Minerva, ja ek beplan om weer 'n rondte te doen sodra die een afgehandel is.minerva10210 wrote:Ai, ek sien ek het nou 'n baie nice deal gemis!
EK gaan 'n skoot in die donker vat hier, en vra of jy weer 'n batch sal doen later?
Groete,
JanH
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: Tuisgemaakte Rotary Wet Media Tumbler
Hllo Jan
My deposito ook betaal op 'n chassis.
Watter mates van my drom benodig jy. Ek het een van FrancoisV se dromme.

Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
- JanH
- Full Member

- Posts: 109
- Joined: Sun May 24, 2015 11:58 am
Re: Tuisgemaakte Rotary Wet Media Tumbler
Dagsê almal,
Ek wil net 'n update gee oor die tumblers:
Groete
JHP

- My laser cutting mense het my kwaai in die steek gelaat so ek is nog heeltyd besig om catch-up te speel...
- Die drommetjies is klaar aanmekaar gesweis en hulle is nou by die ruberising, die ou het my vandag laat weet hulle behoort vroeg in volgende week klaar te wees.
- Dan moet ek net finale assembly doen en check dat alles 100% is dan behoort ek teen middel volgende week die drommetjies te kan aflewer.
Groete
JHP
-
Monster
- Sr. Member

- Posts: 362
- Joined: Mon May 26, 2014 10:34 am
Re: Tuisgemaakte Rotary Wet Media Tumbler
Hoe gaan dit Jan?
- Heinds
- Hero Member

- Posts: 786
- Joined: Thu Aug 18, 2011 2:33 pm
Re: Tuisgemaakte Rotary Wet Media Tumbler
JanH, het jy vir ons enige nuus?
- JanH
- Full Member

- Posts: 109
- Joined: Sun May 24, 2015 11:58 am
Re: Tuisgemaakte Rotary Wet Media Tumbler
Dagsê almal,
Jammer dat ek bietjie lank terug iets hier geplaast, ek was so besig om tumblers te bou dat ek nie eers tyd gehad het om Jaracal te lees nie.
Ek het 'n hele klomp tumblers klaar, die manne wie voor einde Januarie bestel en deposito betaal het kry eerste keuse, as jy 'n laatkommer was moet jy nog so 'n week of twee vasbyt.
Ek het nou al begin om vir van julle PM's te stuur, as jy nognie 'n PM ontvang het nie kontak my asb by 082 316 4312 dan maak ons reelings vas, soos vroeër genome is ek bereid om hulle af te lewer in Pretoria en Centurion.
Ek hoop ek kry nou sommer die geleentheid om 'n klomp van julle te ontmoet.

- Mukiwa
- Full Member

- Posts: 221
- Joined: Fri Jun 05, 2015 8:18 am
Re: Tuisgemaakte Rotary Wet Media Tumbler
Plaas asb n foto van een van die voltooide masjiene.
Stephen
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Tuisgemaakte Rotary Wet Media Tumbler
http://i1264.photobucket.com/albums/jj488/7mmgawie/2016-03-18%2018.40.47_1.pngMukiwa wrote:Plaas asb n foto van een van die voltooide masjiene.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Tuisgemaakte Rotary Wet Media Tumbler
JanH,
Jy het n PM. Ek soek graag n tumbler as jy nog het.

.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
-
Monster
- Sr. Member

- Posts: 362
- Joined: Mon May 26, 2014 10:34 am
Re: Tuisgemaakte Rotary Wet Media Tumbler
JanHendrik! Baie dankie. Hy loop soos n trein!
- Mukiwa
- Full Member

- Posts: 221
- Joined: Fri Jun 05, 2015 8:18 am
Re: Tuisgemaakte Rotary Wet Media Tumbler
Gawie,Gawie(13mm) wrote:http://i1264.photobucket.com/albums/jj488/7mmgawie/2016-03-18%2018.40.47_1.pngMukiwa wrote:Plaas asb n foto van een van die voltooide masjiene.
Baie dankie maar as jy net twee posts verder lees (nie te moeilik nie), op dieselfde bladsy, sal jy sien dat hy die ontwerp verander het.
Groete,
Stephen
- stoffelpantoffel
- Full Member

- Posts: 107
- Joined: Mon Aug 18, 2014 12:44 pm
Re: Tuisgemaakte Rotary Wet Media Tumbler
Hi Jan.JanH wrote:Ou doppe wat my boet in die veld opgetel het:
Voor en Na Sommer net 'n hele klomp 223 doppe op my droograkkie
Waar kan mens daai staneless steel pin media aan hande kry. Het my eie tumbler gemaak en kry nerens media nie.
Groete
Stoffel
- Spanner
- Hero Member

- Posts: 1083
- Joined: Thu Nov 19, 2009 12:26 pm
Re: Tuisgemaakte Rotary Wet Media Tumbler
Kontak die ouens :
B J Oberholzer cc
bjober@mweb.co.za
Telephone 021 461 7370
Fax +27 21 465 3350
Email bjober@mweb.co.za
ADDRESS: NO.4 SPIN STREET (CNR PARLIAMENT STR) 3RD FLOOR CHURCH SQUARE BLD, CAPE TOWN, South Africa
Hulle verkoop dit in 1kg plastiek bakkies. Dis 1.5mm deursnee en ongeveer 10mm lank.

Derik Strydom
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !

Riebeeker
- Hero Member

- Posts: 603
- Joined: Fri Oct 25, 2013 10:28 am
Re: Tuisgemaakte Rotary Wet Media Tumbler
Safari & Outdoor verkoop dit.
Remington 700 .308 SPS, Remington 700 .260 en Remington 700 .223 VSF
- Toyrsi
- Hero Member

- Posts: 1000
- Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm
Re: Tuisgemaakte Rotary Wet Media Tumbler
Wanneer gaan daar weer beskikbaar wees?
YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AND DIE!
Jacques Esterhuyzen
Jacques Esterhuyzen
- Bees
- Full Member

- Posts: 100
- Joined: Fri Nov 15, 2013 5:54 am
Re: Tuisgemaakte Rotary Wet Media Tumbler
Ek het gepm - stel ook belang
7mm Rem Mag
.243 Brn
12ga Franchi Feeling
.308 Howa Varminter
.308 Ruger Varminter
6.5 Swedish Mauser CZ 550
____Wildebeeste word siek gebore en hoe meer jy hom skiet hoe gesonder word hy___
.243 Brn
12ga Franchi Feeling
.308 Howa Varminter
.308 Ruger Varminter
6.5 Swedish Mauser CZ 550
____Wildebeeste word siek gebore en hoe meer jy hom skiet hoe gesonder word hy___
-
minerva10210
- Newbie

- Posts: 11
- Joined: Wed Jan 06, 2016 12:12 pm
Re: Tuisgemaakte Rotary Wet Media Tumbler
Hi JanHJanH wrote:I Minerva, ja ek beplan om weer 'n rondte te doen sodra die een afgehandel is.minerva10210 wrote:Ai, ek sien ek het nou 'n baie nice deal gemis!
EK gaan 'n skoot in die donker vat hier, en vra of jy weer 'n batch sal doen later?
Groete,
JanH
Ek staan nogsteeds in die ry as jy weer 'n batch van die outjies gaan uitsit
There are doorways I haven't opened, and windows I've yet to look through... Going forward may not be the answer, maybe I should go back!
Brno Fox Mod2 .22H|Enfield .303|Rossi M92 .357Mag|Howa M1500 .308
Baby Browning|Beretta Mod81 7.65mm|Sig P320 9mm
Brno Fox Mod2 .22H|Enfield .303|Rossi M92 .357Mag|Howa M1500 .308
Baby Browning|Beretta Mod81 7.65mm|Sig P320 9mm
- Jackalsniper
- Hero Member

- Posts: 630
- Joined: Sun Sep 23, 2012 9:39 pm
Re: Tuisgemaakte Rotary Wet Media Tumbler
Se my wat is die rede hoekom die drom 6 kantig is implaas van rond?
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Tuisgemaakte Rotary Wet Media Tumbler
Sodat die doppe kan tuimel in die drom. Andersins gly hul net saam met die media en bly "onder" in die drom lê. Wanneer jy "vlerkies" inbou soos by 'n sement menger is daar weer die geneigdheid om die bekke van die doppe in te duik as hy vinniger as 30 rpm loop.Jackalsniper wrote:Se my wat is die rede hoekom die drom 6 kantig is implaas van rond?