Lapua Scenar OTM en OTM-L

Enige besprekings/vrae ivm boerdery bedrywighede.
Post Reply
User avatar
twinhunter
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 288
Joined: Mon Jun 25, 2012 8:27 am

Lapua Scenar OTM en OTM-L

Post by twinhunter »

Goeie naand,kan iemand my dalk hier op Jaracal beter inlig oor die verskil tussen die Lapua Scenar OTM en OTM-L punte asb? Al wat ek op die internet kan agterkom is dat die OTM-L 'n verbeterte punt is maar dit sê nie eintlik veel meer in watter opsig dit beter is en of dit defnitief beter is nie. Sal enige raad waardeer.
User avatar
Heinz Petersen
Hero Member
Hero Member
Posts: 1583
Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm

Re: Lapua Scenar OTM en OTM-L

Post by Heinz Petersen »

Riaan, wat ek verstaan van die twee is, Lapua het net verbeter op die OTM.
Hier is wat ek op af gekom het.
Lapua has recently undertaken a daunting task; to make the best even better. Lapua has combined both our experience and their state of the art manufacturing capabilities to further refine the tolerances on their match winning Scenar bullet. The product of this prcess is the line of ScenarL bullets. Drawn to even tighter standards of jacket wall concentricity, weight variation and dimensional uniformity, this line takes Lapuas' well known reputation for quality to the highest level they have ever produced. The ScenarL, the ultimate match bullet.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
User avatar
twinhunter
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 288
Joined: Mon Jun 25, 2012 8:27 am

Re: Lapua Scenar OTM en OTM-L

Post by twinhunter »

Heinz Petersen wrote:Riaan, wat ek verstaan van die twee is, Lapua het net verbeter op die OTM.
Hier is wat ek op af gekom het.
Lapua has recently undertaken a daunting task; to make the best even better. Lapua has combined both our experience and their state of the art manufacturing capabilities to further refine the tolerances on their match winning Scenar bullet. The product of this prcess is the line of ScenarL bullets. Drawn to even tighter standards of jacket wall concentricity, weight variation and dimensional uniformity, this line takes Lapuas' well known reputation for quality to the highest level they have ever produced. The ScenarL, the ultimate match bullet.
Oom Heinz,verstaan ek dan reg as ek aflei dat hulle "quality control" dan nou maar net verbeter het. Wat vir my baie snaaks is is dat die gewone OTM duurder as die OTM-L by sekere winkels is.
User avatar
Heinz Petersen
Hero Member
Hero Member
Posts: 1583
Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm

Re: Lapua Scenar OTM en OTM-L

Post by Heinz Petersen »

Ek het ook nou vir Lapua n mail gestuur. So kom ons wag en sien.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
User avatar
Heinz Petersen
Hero Member
Hero Member
Posts: 1583
Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm

Re: Lapua Scenar OTM en OTM-L

Post by Heinz Petersen »

Hulle "quality control" was nog altyd van die beste gewees. Ek skiet die 155gr in die 308 en die 167gr in die Tombi. Ek het nog nie met die L reeks geskiet nie.
Die L reeks is n verbetering op die OTM. Soos hulle daar sê.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
User avatar
twinhunter
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 288
Joined: Mon Jun 25, 2012 8:27 am

Re: Lapua Scenar OTM en OTM-L

Post by twinhunter »

Baie dankie,sal bietjie loer.
User avatar
Nickvn
Hero Member
Hero Member
Posts: 1554
Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am

Re: Lapua Scenar OTM en OTM-L

Post by Nickvn »

My vorige box Scenars het n Lapua logo agter op die plat opervlakte van die koeel gehad, die nuwe boks wat ek gekoop het het nie die logo op nie. Enige een van julle dit ook agter gekom? Wat sal die verskil wees?
_______________________________
7.65 CZ 
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
User avatar
Francoisv
Hero Member
Hero Member
Posts: 1616
Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm

Re: Lapua Scenar OTM en OTM-L

Post by Francoisv »

Nickvn wrote:My vorige box Scenars het n Lapua logo agter op die plat opervlakte van die koeel gehad, die nuwe boks wat ek gekoop het het nie die logo op nie. Enige een van julle dit ook agter gekom? Wat sal die verskil wees?
Logo agterop =Scenar L. OTM het vir my persoonlik beter gewerk as die 'L'.
Francois Vogel
Post Reply