Bevoegdheid sertifikaat vraag

Post Reply
Skaaphond
Newbie
Newbie
Posts: 19
Joined: Mon Jun 23, 2014 4:31 pm

Bevoegdheid sertifikaat vraag

Post by Skaaphond »

Kan iemand my dalk help, ek het 5 jaar terug saam met my ouers ons bevoegdheids sertifikate gedoen an ons lisensies gekry. Ek her destyds aansoek gedoen vir handwapen took, het verstaan ek het goedkeuring vir handwapen, maar Lonnie daai tyd Lisensie kry vir die .22 rewolwer nie, aangesien ek took vir n .22 long rifle aansoek gedoen het. As ek nou Ma se handwapen will oorneem, haar Lisensie verval hierdie jaar, dit is n 7.65 pistol, most ek were n bevoegdheids sertifikaat key/ my bestaande een hernu of is by Dan nog geldig? Daar is been verval datum op die sertifikaat gedruk nie.
Johan Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2173
Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm

Re: Bevoegdheid sertifikaat vraag

Post by Johan Nel »

Skaaphond,
Ek het dit dat jou bevoegdheidsertifikaat geldig bly tot jou laaste lisensie se vervaldatum waar jy die bevoegdheidsertifikaat dan moet hernu. Op SA jagters se webwerf is daar 'n uiteensetting van die reelings rondom bevoegdheidsertifikate.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
Post Reply