'n Opgewonde en groot oomblik vir Myburgh.....
- Ben Remington
- Hero Member

- Posts: 589
- Joined: Tue Mar 03, 2015 2:26 pm

Goeie more...
Myburgh het so 2 weke gelede 'n oproep ontvang van 'n vriend wat hom genooi het om 'n zebra te kom skiet...ons het gesukkel om die tyd om te kry na die tyd toe en het Kalahari toe vertrek na twee weke se wag. Ek het twee goeie pelle saam genooi en ons het soos altyd sommer in die veld gebly en 'n lekker staanvuur gemaak.
Nadat hy baie na fotos van zebras uit verskillende hoeke gekyk het kon ek sien hy wil graag net een goeie skoot skiet....ons was lekker vroeg in die veld en het die zebras na so vyftien minute gekry waar hulle lekker rustig gewei het op groen gras van die reën wat die laaste maand geval het. Ons het in die skaduwee van 'n Kameelboom stilgehou en ons het besluit op die geskikte zebra. Terwyl hy deur die teleskoop gekyk het wou hy by my weet waar presies hy moet skiet waarop my antwoord aan hom was dat hy moet skiet waar hy dink die regte plek is...met die zebra effens weg gedraai van ons op 110m het die skoot geklap en die hele trop het weggespring en onmiddelik was sy zebra van balans af en het so dertig meter verder begin struikel en geval....dit was vir hom 'n baie groot oomblik en ek moes sluk aan die knop in my keel.
Met die slag van die zebra het ons gesien die skoot is mooi deur die hart.
Groetnis
http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20160317_184704mmmmm_zpsuufl2aar.jpg
http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20160319_072750mmmm_zpsyxqvxris.jpg
http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20160318_144856mmmm_zpscn1dgm7p.jpg
http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20160317_195216mmmmm_zpse7vfvywl.jpg
http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20160318_065726mmmmm_zpsn54xyfdq.jpg
http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20160318_062618kkkk_zpspofcphsn.jpg
http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20160318_074432mmmm_zpsgmpslkp5.jpg
http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20160318_083325mmm_zpstf0xssel.jpg
http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20160318_083439mmmm_zpsiuctur3a.jpg
http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20160318_083847mmmm_zpsshmduqco.jpg
http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20160318_083628mmm_zpsgr5snjld.jpg
http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20160318_083943mmmm_zps19trvt1e.jpg

- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Re: 'n Opgewonde en groot oomblik vir Myburgh.....
Veels geluk Myburgh. Daai oomblik is groot om die regte skootplasing te maak.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17

-
Burger
- Full Member

- Posts: 181
- Joined: Thu Oct 04, 2012 10:47 pm
Re: 'n Opgewonde en groot oomblik vir Myburgh.....
Sho, baie geluk jong man met jou Zebra! Ben julle het pragtige fotos geneem. As ek bietjie raad mag gee, onthou om hoed of keps af te haal met neem van fotos saam met prooi. Die skaduwee oor Myburg se gesig verhoed dat mens sy hele gesig kan uitmaak.
Dis iets wat ek by n professionele fotograaf geleer het met die neem van jagter met sy prooi fotos.

Suikermuis
- Sr. Member

- Posts: 290
- Joined: Thu Mar 21, 2013 9:44 pm
Re: 'n Opgewonde en groot oomblik vir Myburgh.....
Baie geluk julle! Kan nogal dink daardie knop in die keel was ongemaklik groot.
-
Johan308
- Full Member

- Posts: 213
- Joined: Mon Aug 18, 2014 2:34 pm
Re: 'n Opgewonde en groot oomblik vir Myburgh.....
Sjoe baie mooi zebra, baie geluk Myburgh!!
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: 'n Opgewonde en groot oomblik vir Myburgh.....
Baie geluk Myburgh!
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2480
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: 'n Opgewonde en groot oomblik vir Myburgh.....
Baie geluk! Goed gedoen!!
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6974
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: 'n Opgewonde en groot oomblik vir Myburgh.....
Baie geluk! Baie mooi!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Ben Remington
- Hero Member

- Posts: 589
- Joined: Tue Mar 03, 2015 2:26 pm
Re: 'n Opgewonde en groot oomblik vir Myburgh.....
Baie dankie aan almal, ek dra dit so oor...Burger jy is heeltemal reg, maar op daardie stadium was die son erg in Myburgh se oë en ons moes maar kies tussen bietjie skaduwee oor die gesig of 'n lelike gesig trekkery agv die son.
Die selfone se flash is te swak om die skaduwees van die pet te verlig, maar dankie ek neem kennis.

Williel
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Aug 07, 2013 8:05 pm
Re: 'n Opgewonde en groot oomblik vir Myburgh.....
Mooi gegooi Myburgh, daai laaste foto is die van n baie trotse jong man. Terwyl ander nog wonder wat se koeëls sal n Zebra neersit is joune al deur die vleissaag! 
Groete, Willie
- Ben Remington
- Hero Member

- Posts: 589
- Joined: Tue Mar 03, 2015 2:26 pm
Re: 'n Opgewonde en groot oomblik vir Myburgh.....
Hallo Willie.....
Die man het nou lekker gelag toe ek jou skrywe vir hom lees....ek is baie trots op hom....nie oor dit wat hy geskiet het nie , maar omdat hy so nederig daaroor is...hy het heeltyd gewonder of ons .308 die ding sou doen, maar soos hy na die tyd vir my gesê het: '' Sien is glo pa.''

ReinierK
- Newbie

- Posts: 7
- Joined: Mon Jun 29, 2015 11:34 am
-
Wouter Hugo
- Newbie

- Posts: 28
- Joined: Sun Feb 17, 2013 9:35 am
'n Opgewonde en groot oomblik vir Myburgh.....
Geluk Myburgh hoop dit is eerste van vele baie mooi zebra hoop jou pa gaan vir joi die vel laat brei
-
Gerhardus Nel
- Full Member

- Posts: 176
- Joined: Wed Mar 12, 2014 6:06 pm
Re: 'n Opgewonde en groot oomblik vir Myburgh.....
Ben, sê vir daai jong man baie geluk. Dis ook besonders wat jy doen as pa om by te dra tot sy ervaring en groei as toekomende jagter.
-------------------------------------------------------
CZ 455 .22 Lam/Thumbhole
Musgrave Littleton RSA .243 Ackley
Winchester Supreme O/U 12Ga
Sako a7 Roughtech 7mm Rem Mag
Mauser M03 458 Lott
PSE Full Throttle
CZ 455 .22 Lam/Thumbhole
Musgrave Littleton RSA .243 Ackley
Winchester Supreme O/U 12Ga
Sako a7 Roughtech 7mm Rem Mag
Mauser M03 458 Lott
PSE Full Throttle
-
Smit@50
- Sr. Member

- Posts: 284
- Joined: Sun Dec 07, 2014 6:38 pm
Re: 'n Opgewonde en groot oomblik vir Myburgh.....
Lekker as jy jou seuns groot maak om die natuur en buite lewe te kan geniet. Die jag sal hy vir altyd onthou. Welgedaan. Baie beter as tv kyk en tv speletjies speel.
Norinco .22
Howa bull barrel 223
Howa 308
CZ 300 Win Mag
Lames o/u Shot gun
CZ P09 Pistol
Unique .22 pistol
Tikka 300 WSM Varmint
Howa 6.5 Creedmoor
Glock 43
Howa bull barrel 223
Howa 308
CZ 300 Win Mag
Lames o/u Shot gun
CZ P09 Pistol
Unique .22 pistol
Tikka 300 WSM Varmint
Howa 6.5 Creedmoor
Glock 43
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5029
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: 'n Opgewonde en groot oomblik vir Myburgh.....
Baie geluk mooi gegooi
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: 'n Opgewonde en groot oomblik vir Myburgh.....
Ai Ai mooi een maat baie geluk
-
koos 2
- Hero Member

- Posts: 734
- Joined: Tue Mar 18, 2014 5:01 pm
Re: 'n Opgewonde en groot oomblik vir Myburgh.....
Baie baie baie geluk !!!!
- Vlakvark Soldaat
- Hero Member

- Posts: 1703
- Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am
Re: 'n Opgewonde en groot oomblik vir Myburgh.....
Baie geluk Ben en Myburgh, daai hings is perd vris!
Louis
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
- tau
- Hero Member

- Posts: 4011
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: 'n Opgewonde en groot oomblik vir Myburgh.....
JY MAAK 'N GROOT FOUT MET DIE KIND SE GROOTMAAK!!!!
HY gaan glo eendag dat die veld beter as die stad is. Dat kamp saam jou Pa lekekr is en dat om jou kos in Woolworths te koop verkeerd is.
Baie geluk. EK het ook al so met my mannetjie gaan kamp en gejag en dit is een helse belewenis. Hy raak volgende maand 6 en sal dan hopenlik Junie sy eerste Springbok skiet as die oefeninge met die .222 verbeter.

Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.