Nikko Stirling VS March helderheid
-
Sangoma (IAN)
- Hero Member

- Posts: 1320
- Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am
Nikko Stirling VS March helderheid
Ek vind dat my Nikko Stirling 4x40 (Made in China) baie helderder is as my March 5-50. Veral vir fyner skiet werk op 400m.
Ek kan duidelik elke merkie op die papier sien met my NS.
Ek dink rerig die glas en bou kwaliteit is heelwat beter op die NS.
Ek kan duidelik elke merkie op die papier sien met my NS.
Ek dink rerig die glas en bou kwaliteit is heelwat beter op die NS.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13640
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Nikko Stirling VS March helderheid
Nee dit is so en die Nikon behoort ook mooi met daai 308 se trajek te werk. As jy later bq wil upgrade na n Nikon met meer vergroting skree maar dan koop ek jou n lekker bul van n 3-9 Nikon en ruil jou vir daai Merzh
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1618
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: Nikko Stirling VS March helderheid
Dink mods moet n nuwe kategorie skep:
"Dinge wat ek post nadat ek my sokkies gerook het"
[WINKING FACE]
"Dinge wat ek post nadat ek my sokkies gerook het"
[WINKING FACE]
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4599
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Nikko Stirling VS March helderheid
Nou voel dit of ek n hangover het, en ek het nie eers iets gedrink nie
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- Geno
- Administrator

- Posts: 13660
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
-
Sangoma (IAN)
- Hero Member

- Posts: 1320
- Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am
Re: Nikko Stirling VS March helderheid
Captain, ek gebruik nie die reticle se strepies nie. As ek jag dan skat ek hom sommer so effe bo die rug en so entjie agter op die gat as die wind waai op langer afstande.
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Nikko Stirling VS March helderheid
Daai helderheid gaan jou niks help nie, tensy jy hom wil gebruik as 'n verkyker. Nikko Sterling is net goed vir een ding en dit is om springhase mee dood te slaan.
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Nikko Stirling VS March helderheid
Verseker 2 weke vroeg!Sangoma (IAN) wrote:Captain, ek gebruik nie die reticle se strepies nie. As ek jag dan skat ek hom sommer so effe bo die rug en so entjie agter op die gat as die wind waai op langer afstande.
-
Sangoma (IAN)
- Hero Member

- Posts: 1320
- Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am
Re: Nikko Stirling VS March helderheid
Jakkies, ekt nou myself mo€r toe gelag vir jou comment oor die springhaas vs Nikko..... whahaha
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3079
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: Nikko Stirling VS March helderheid
Ja nee!
Het nou die dag saam die manne geskiet, ek kerm oor hoe erg die mirage is en almal kyk my snaaks aan.
Dit was my skietbril wat toe opgewasem het!
Het nou die dag saam die manne geskiet, ek kerm oor hoe erg die mirage is en almal kyk my snaaks aan.
Dit was my skietbril wat toe opgewasem het!
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Nikko Stirling VS March helderheid
Pens te groot?Apie wrote:Ja nee!
Het nou die dag saam die manne geskiet, ek kerm oor hoe erg die mirage is en almal kyk my snaaks aan.
Dit was my skietbril wat toe opgewasem het!
Ek is laaste een om te praat
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3079
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: Nikko Stirling VS March helderheid
ruaanb wrote:Pens te groot?Apie wrote:Ja nee!
Het nou die dag saam die manne geskiet, ek kerm oor hoe erg die mirage is en almal kyk my snaaks aan.
Dit was my skietbril wat toe opgewasem het!![]()
Ek is laaste een om te praat
Whaaahhaaa haaa.
Nee jong, het dalk aan 'n mooi meisie gedink......
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Nikko Stirling VS March helderheid
Gehou in die trant van die vergelyking. Gisteraand toe march die jakkals voor my 223 in en ek het hom toe met die Nikko Sterling doodgemmmmmmmmik.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Reloader270
- Hero Member

- Posts: 1051
- Joined: Wed Nov 06, 2013 8:44 pm
Re: Nikko Stirling VS March helderheid
Ek is maar net verstom hoe ons altyd in die duur teleskope glo en dan skiet die ouens met hul goedkoper Nikko Sterling ook hul bokke raak!! Ek was al in die jagveld waar 'n ou met duur Leopold Teleskope 'n bok in die pens geskiet het en 'n ander ou met die Nikko Sterling 'n mooi kopskoot geskiet het.tripodmvr wrote:Gehou in die trant van die vergelyking. Gisteraand toe march die jakkals voor my 223 in en ek het hom toe met die Nikko Sterling doodgemmmmmmmmik.
-
Andre308
- Hero Member

- Posts: 904
- Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am
Re: Nikko Stirling VS March helderheid
Ek het nou gedink ek moet ook maar op hierdie wa klim.
Ek het n 7x45 Nikko Stirling platinum wat daar in die kas le. Aangesien julle die 11.1.11 so goed praat. Ek soek R5000 vir hom...
So "put your money where your mouth is"
[FACE WITH TEARS OF JOY][FACE WITH TEARS OF JOY][FACE WITH TEARS OF JOY]
Ek het n 7x45 Nikko Stirling platinum wat daar in die kas le. Aangesien julle die 11.1.11 so goed praat. Ek soek R5000 vir hom...
So "put your money where your mouth is"
[FACE WITH TEARS OF JOY][FACE WITH TEARS OF JOY][FACE WITH TEARS OF JOY]

