Moratuwa roepkursus 12 Maart 2016

A place to advertise or mention a course/ Die plek om jou kursusse te adverteer of bekend te stel
User avatar
Marius marais
Newbie
Newbie
Posts: 28
Joined: Sun Dec 14, 2014 3:31 pm

Re: Moratuwa roepkursus 12 Maart 2016

Post by Marius marais »

1.Marius
2. Nico Smit
3. Marc
4. Eugene
5. Phillip Nel
6. Armand
7. Cj Weydeman
8. Salmon Rautenbach
9. Tjaarts
10. Jaco Wessels
11. Jurie Jonker
12. Gerhard Meyer
13. Martin Marais
14. Jacques Prinsloo
15. M.W. Du Preez
16. Kerneels Breytenbach
17.Beesbreet +1
18.Zeelie +1
19. Frederick(nie forumlid)
20. Musgrave 270
21. Toris +
22. Brno (Pierre)
23. Toks
24. Cassie
25. Hanno
User avatar
musgrave270
Hero Member
Hero Member
Posts: 921
Joined: Mon May 13, 2013 11:26 am

Re: Moratuwa roepkursus 12 Maart 2016

Post by musgrave270 »

1.Marius
2. Nico Smit
3. Marc
4. Eugene
5. Phillip Nel
6. Armand
7. Cj Weydeman
8. Salmon Rautenbach
9. Tjaarts
10. Jaco Wessels
11. Jurie Jonker
12. Gerhard Meyer
13. Martin Marais
14. Jacques Prinsloo
15. M.W. Du Preez
16. Kerneels Breytenbach
17.Beesbreet +1
18.Zeelie +1
19. Frederick(nie forumlid)
20.
21. Toris +
22. Brno (Pierre)
23. Toks
24. Cassie
25. Hanno


Skies manne ek moet ongelukkig onttrek. Ek woon die naweek 'n kursus by wat nader aan my is.

Groete
Ruan
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: Moratuwa roepkursus 12 Maart 2016

Post by BRNO (Pierre) »

Jammer manne, verskoon my ook hier. die datum gaan nie lekker werk nie.


1.Marius
2. Nico Smit
3. Marc
4. Eugene
5. Phillip Nel
6. Armand
7. Cj Weydeman
8. Salmon Rautenbach
9. Tjaarts
10. Jaco Wessels
11. Jurie Jonker
12. Gerhard Meyer
13. Martin Marais
14. Jacques Prinsloo
15. M.W. Du Preez
16. Kerneels Breytenbach
17.Beesbreet +1
18.Zeelie +1
19. Frederick(nie forumlid)
20.
21. Toris +
22.
23. Toks
24. Cassie
25. Hanno
Veiligheid eerste manne!
User avatar
Sniper18
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 382
Joined: Thu Feb 20, 2014 4:17 pm

Re: Moratuwa roepkursus 12 Maart 2016

Post by Sniper18 »

Jammer ek sal dit ongelukkig ook nie kan maak nie


1.Marius
2. Nico Smit
3. Marc
4. Eugene
5.
6. Armand
7. Cj Weydeman
8. Salmon Rautenbach
9. Tjaarts
10. Jaco Wessels
11. Jurie Jonker
12. Gerhard Meyer
13. Martin Marais
14. Jacques Prinsloo
15. M.W. Du Preez
16. Kerneels Breytenbach
17.Beesbreet +1
18.Zeelie +1
19. Frederick(nie forumlid)
20.
21. Toris +
22.
23. Toks
24. Cassie
25. Hanno
CBC .22LR
Tikka super varmint 222
Tikka sporter 223
Tikka 6mm Dasher
Savage LRP 260rem
Mauser 6.5x55
Remington 700 7mm-08
BSA 308win
Bruno ZKK 602 375 H&H
CZ P10C 9mm
CZ 12GA O/U
User avatar
BeesBreet
Hero Member
Hero Member
Posts: 1652
Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am

Re: Moratuwa roepkursus 12 Maart 2016

Post by BeesBreet »

Ek wil ook nou verskoning maak, Ek en my buurman Hentie het al bespreek en betaal, so ons kom defnitief! So jy julle sit met ons. Sterkte
User avatar
Marius marais
Newbie
Newbie
Posts: 28
Joined: Sun Dec 14, 2014 3:31 pm

Re: Moratuwa roepkursus 12 Maart 2016

Post by Marius marais »

Die manne is maar te bly dat julle klaar betaal het en wel kursus toe gaan.Dit gaan n baie lekker naweek wees.En baie leersaam.Daars n hele paar stoutgat boere wat ook die kursus gaan bywoon.So oefen maar daai lagspiere.
Kerneels
Newbie
Newbie
Posts: 11
Joined: Thu Oct 30, 2014 12:58 pm

Re: Moratuwa roepkursus 12 Maart 2016

Post by Kerneels »

Is daar `n plaasvervanger vir Taffie wat die kursus gaan aanbied?
User avatar
Marius marais
Newbie
Newbie
Posts: 28
Joined: Sun Dec 14, 2014 3:31 pm

Re: Moratuwa roepkursus 12 Maart 2016

Post by Marius marais »

Kerneels wrote:Is daar `n plaasvervanger vir Taffie wat die kursus gaan aanbied?
Kerneels ek sal woensdag bel en hoor wat Taffie se toestand is en vandaar verdere reelings tref.
User avatar
Marius marais
Newbie
Newbie
Posts: 28
Joined: Sun Dec 14, 2014 3:31 pm

Re: Moratuwa roepkursus 12 Maart 2016

Post by Marius marais »

Dagsê manne, indien Taffie dit nie kan maak vir die kursus nie, sal Hein dit kom aanbied en sal ons die program aanpas en almal in kennis stel. Indien Hein kursus kom aanbied sal ons sy tarief teen woensdag op jaracal bekend maak.
Kerneels
Newbie
Newbie
Posts: 11
Joined: Thu Oct 30, 2014 12:58 pm

Re: Moratuwa roepkursus 12 Maart 2016

Post by Kerneels »

Dankie Marius
User avatar
Marius marais
Newbie
Newbie
Posts: 28
Joined: Sun Dec 14, 2014 3:31 pm

Re: Moratuwa roepkursus 12 Maart 2016

Post by Marius marais »

Hi manne, Hein gaan die kursus 12 Maart aanbied. Dit begin 08:00 tot 22:00. Sy koste vir kursus is R 1000/kop. Kursus fooi is kontant betaalbaar op dag van kursus. Die gasteplaas het vir ons n menu. Koffie en broodjies met aankoms. ontbyt 10:30, middagete 14:00 en n aand steak ete vir R 400/kop. indien enige persoon wil oornag is dit R300 p.p/ nag.
Etes en verblyf is vooraf betaalbaar by Irma 0825605935
Bank besonderhede:
Riemland Gasteplaas
ABSA Spaar 9281468911
Verwysing: Naam+Datum van aankoms.
Die wat alreeds betaal het se gelde sal met aankoms by gasteplaas uitsorteer word.
User avatar
Marius marais
Newbie
Newbie
Posts: 28
Joined: Sun Dec 14, 2014 3:31 pm

Re: Moratuwa roepkursus 12 Maart 2016

Post by Marius marais »

Hi manne, kan die wat belangstel om kursus by te woon voor of op Woensdag bevestig asb. Hein gaan met verlof en moet genoeg cd's en dvd's saam bring vir die kursus dankie.
User avatar
NicoSmit
Hero Member
Hero Member
Posts: 1899
Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm

Re: Moratuwa roepkursus 12 Maart 2016

Post by NicoSmit »

Ek sal my moet ontrek van die kursus Dankie
Mag jou skape begin jakkals jag.....Adam Tas
Kerneels
Newbie
Newbie
Posts: 11
Joined: Thu Oct 30, 2014 12:58 pm

Re: Moratuwa roepkursus 12 Maart 2016

Post by Kerneels »

Kerneels is nog in
User avatar
BeesBreet
Hero Member
Hero Member
Posts: 1652
Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am

Re: Moratuwa roepkursus 12 Maart 2016

Post by BeesBreet »

Ek en my buurman is nog in
User avatar
BeesBreet
Hero Member
Hero Member
Posts: 1652
Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am

Re: Moratuwa roepkursus 12 Maart 2016

Post by BeesBreet »

Is ons nog genoeg manne?
User avatar
tafjak
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2128
Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm

Re: Moratuwa roepkursus 12 Maart 2016

Post by tafjak »

Mooi

Die dankie baie oral Hein
User avatar
Marius marais
Newbie
Newbie
Posts: 28
Joined: Sun Dec 14, 2014 3:31 pm

Re: Moratuwa roepkursus 12 Maart 2016

Post by Marius marais »

ons is genoeg manne Hein het gevra vir 11 en ons is 11. Daar is nog 3 wat onseker is oor werksomsttandighede.
User avatar
BeesBreet
Hero Member
Hero Member
Posts: 1652
Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am

Re: Moratuwa roepkursus 12 Maart 2016

Post by BeesBreet »

Bakgat
User avatar
Marius marais
Newbie
Newbie
Posts: 28
Joined: Sun Dec 14, 2014 3:31 pm

Re: Moratuwa roepkursus 12 Maart 2016

Post by Marius marais »

daar is n groot bord links as jy van Heilbron kant af kom vir riemland Gateplaas
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
Rotty
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 63
Joined: Wed Jan 16, 2013 7:24 am

Re: Moratuwa roepkursus 12 Maart 2016

Post by Rotty »

Nou kan ek nie meer wag nie
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Moratuwa roepkursus 12 Maart 2016

Post by Marc »

Dagse

Baie dankie vir n bitter lekker dag. Oom Hein die kursus was eerste klas en ek het emmers vol kennis ingewin, baie dankie !

Marius jou reëlings was eerste klas en die Hattings weet versker hoe om n man se maag vol te hou.

Dit was soos altyd lekker om mede Jakkals jagters te ontmoet, snaaks hoe mens met die kaliber manne sommer van die staan spoor af lekker kan kuier. Niemand is beterwetig nie en almal deel saam.

Mooi loop
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
BeesBreet
Hero Member
Hero Member
Posts: 1652
Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am

Re: Moratuwa roepkursus 12 Maart 2016

Post by BeesBreet »

Ek stem saam, dit was baie goed gereel en Ek het baie geleer... Baie dankie aan almal
User avatar
Tolbos
Newbie
Newbie
Posts: 4
Joined: Thu Mar 17, 2016 9:11 pm

Re: Moratuwa roepkursus 12 Maart 2016

Post by Tolbos »

Ek is n nuwe lid van die forum en wil graag hoor wanneer daar weer so kurses aangebied word.
Baie Dankie.
.308 Remington Model 700 SPS Tactical
12g Winchester Defender Model 1300
9mm Glock 26 GEN4
9mm Glock 19 GEN4
9mm Glock 17 GEN4
User avatar
BeesBreet
Hero Member
Hero Member
Posts: 1652
Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am

Re: Moratuwa roepkursus 12 Maart 2016

Post by BeesBreet »

Tolbos wrote:Ek is n nuwe lid van die forum en wil graag hoor wanneer daar weer so kurses aangebied word.
Baie Dankie.
Hi Tolbos, welkom op die forum!

Hou die forum dop vir kursusse wat op kom... As daar nie n geleentheid naby jou opduik nie kan jy self een reel... Kort n venue en genoeg manne om kursus bytewoon... Daar is n paar manne wat kursusse aanbied... As jy met hul kontak maak kan hul jou help...

Verder stel jouself aseblief voor by die nuwe lede bladsy... Ons wil graag weet wie jy is en wat is jou belangstelle. Van waar jy is en watter roere jy het wil ons ook graag hoor.

Nogmals welkom en geniet dit...
Post Reply