Lisensies

Post Reply
User avatar
Omnia
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 303
Joined: Thu Feb 13, 2014 11:27 am

Re: Lisensies

Post by Omnia »

Vra seker nou weer dubbel maar is nie nou lus om al die boodskappe deur te lees nie iemand het seker al gevra vir dit maar wats die nommer in Pretoria wat ek kan bel ? soos ek verstaan is myne ok nou al daar , reeds die 21ste Desember ingestuur
375 Sako
270 Bruno CZ 600 ZKK
Howa 25 06 model 1500
Savage .22


_________________

" Plans are of little importance , but planning is essential "
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Re: Lisensies

Post by VdWalt »

012 - 353 6111
User avatar
Omnia
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 303
Joined: Thu Feb 13, 2014 11:27 am

Re: Lisensies

Post by Omnia »

Thanks vd Walt , myne is approved , .... nous dit daai lang wag storietjie tot hy hier in Sasolburg aankom ..... ons is mos "Elders" ... jy weet daai storie wat hulle altyd van praat ......" en elders ,.. geen reen"
375 Sako
270 Bruno CZ 600 ZKK
Howa 25 06 model 1500
Savage .22


_________________

" Plans are of little importance , but planning is essential "
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: Lisensies

Post by Hein M. »

Armand Steenkamp wrote:Arnold, hy se hy het dit nie. Hy weet ook nie waar om dit te kry nie... Hoe nou? Wat se ek hom?

Groetnis

Heel moontlik sy skuld dat dit nie goedgekeur is nie >:(
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Lisensies

Post by Gawie(13mm) »

Omnia wrote:Thanks vd Walt , myne is approved , .... nous dit daai lang wag storietjie tot hy hier in Sasolburg aankom ..... ons is mos "Elders" ... jy weet daai storie wat hulle altyd van praat ......" en elders ,.. geen reen"
Nou moet jy slim wees!
Skakel jou buurdorp se Polisie stasie en vra om met die DFO te praat. Vra dan die persoon waar die lisensie kaartjies gedruk word en wie die kontak persoon is.Dit geskiet gewoonlik by die Provinsiale tak. Bel die persoon en vra of hul al opdrag gekry het om jou lisensie te druk en indien wel, wanneer dit gedoen gaan word. Vra dan wanneer jou DFO gewoonlik nuwe lisensies gaan afhaal. Nou skakel jy jou eie DFO en stel hom in kennis. Hoor dan sommer wanneer hul weer gaan lisensie optel en wanneer jy dit kan kom afhaal. Hulle hou nie daarvan dat jy die sisteem verstaan nie. >:D
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
gbvl
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 274
Joined: Wed Feb 10, 2016 6:35 pm

Re: Lisensies

Post by gbvl »

Ek het my aansoek 5 February ingegee en vandag eerste sms gekry om te sê dit geniet aandag by cfr. Hoop dit gaan gou deur. My korste aansoek nog ooit was 4 weeke van inhandig tot kaart optel einde 2014 maar daai dae is verby.
surface2
Newbie
Newbie
Posts: 25
Joined: Sat Feb 27, 2016 7:47 pm

Re: Lisensies

Post by surface2 »

Manne. Naand. Help my gou bietjie asb. Wat is die bewoording gewoonlik op die laaste sms wat van cfr gestuur word. Dankie
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8013
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Lisensies

Post by Arnold »

Your license application has been finalised ... of so iets
surface2
Newbie
Newbie
Posts: 25
Joined: Sat Feb 27, 2016 7:47 pm

Re: Lisensies

Post by surface2 »

Dankie so dit kan een van twee goed beteken. Senuwees hy maak my klaar..lol...
User avatar
Alwyn
Hero Member
Hero Member
Posts: 730
Joined: Sun Jan 13, 2013 10:27 pm

Re: Lisensies

Post by Alwyn »

Ek nooit daai sms gekry nie. Ook nie die een voor hom wat se jou aansoek is op konsiderasie. Watter een hetvjy laaste ontvang
My naam is Alwyn en ek het n geweer probleem 8)
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8013
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Lisensies

Post by Arnold »

Ja, hulle sê of dit goedgekeur is nie.
Bel 0123536111 en vra ....
surface2
Newbie
Newbie
Posts: 25
Joined: Sat Feb 27, 2016 7:47 pm

Re: Lisensies

Post by surface2 »

Toemaar alwyn ek ook niks voor hierdie een gekry nie. Dis hoekom ek vra. Kom nie nou deur na hulle toe nie. Sal more oggend bel
User avatar
Alwyn
Hero Member
Hero Member
Posts: 730
Joined: Sun Jan 13, 2013 10:27 pm

Re: Lisensies

Post by Alwyn »

Slaap ristig eks seker hulle het vir jou goeie nuus
My naam is Alwyn en ek het n geweer probleem 8)
surface2
Newbie
Newbie
Posts: 25
Joined: Sat Feb 27, 2016 7:47 pm

Re: Lisensies

Post by surface2 »

Dankie. Ek gaan try[FACE WITH OPEN MOUTH AND COLD SWEAT]
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3530
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Lisensies

Post by Armand Steenkamp »

Ek het in my hele lewe nog nooit n sms gekry nie!!

Groetnis
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8013
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Lisensies

Post by Arnold »

Sit jou nommer hier op dat ons vir jou n paar smse kan stuur ;)
User avatar
Eduard Venter
Hero Member
Hero Member
Posts: 1495
Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm

Re: Lisensies

Post by Eduard Venter »

VdWalt wrote:012 - 353 6111
Die nommer wat sinoville se DFO vir my gegee het is 0125430800. Ekt al.2 keer gebel en geen antwoord gekry nie. Dink ek sal maar daai nommer van jou ook n probeer gee
User avatar
Phillip
Full Member
Full Member
Posts: 102
Joined: Fri Apr 26, 2013 3:34 pm

Re: Lisensies

Post by Phillip »

My laaste lisensie aansoek le nou reeds 40 werksdae in "consideration". Dit is ietwat lank en maak my bekommerd.
Joe13
Hero Member
Hero Member
Posts: 704
Joined: Sat May 16, 2015 10:41 am

Re: Lisensies

Post by Joe13 »

My haelgeweer liksens is uiteindelik reg vir optel na hulle hom weg gegooi het.
Johann...

Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
User avatar
Eduard Venter
Hero Member
Hero Member
Posts: 1495
Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm

Re: Lisensies

Post by Eduard Venter »

Ek het nou gebel hulle se "still waiting for the fingerprint report". Wat beteken dit?
User avatar
cobus s
Full Member
Full Member
Posts: 184
Joined: Wed Sep 02, 2015 11:57 am

Re: Lisensies

Post by cobus s »

Ek dink hulle is besig met jou krimenele rekord.
User avatar
Eduard Venter
Hero Member
Hero Member
Posts: 1495
Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm

Re: Lisensies

Post by Eduard Venter »

cobus s wrote:Ek dink hulle is besig met jou krimenele rekord.
Ok dankie daar behoort darem nie probleme te wees nie
User avatar
Morne Van Der Merwe
Hero Member
Hero Member
Posts: 830
Joined: Sun Jul 12, 2015 4:48 pm

Re: Lisensies

Post by Morne Van Der Merwe »

Môre Almal,

Na 'n lang gewag is beide my lisensies vandag goed gekeur, nou kan ek nie wag om die kaartjies op te tel nie.
Dis hoe die tyd verloop het.
Einde Julie 2015 ingedien by Garsfontein vir bevoegtheid en twee jag gewere.
31 Julie 2015 sms gekry "receiving attention at the DFO"
10 Sept 2015 albe gewere " receiving attention at CFR"
21 Okt 2015 albei gewere " receiving attention at CFR"
8 Jan 2016 "consideration"
21 Jan 2016 Bevoegtheid goed gekeur.
29 Feb 2016 albei gewere in "corrospandance"
7 Maart 2016 "consideration"
17 Maart 2016 beide gewere goed gekeur.
Was maar 'n lang wag.

Groete
Morne
Last edited by Morne Van Der Merwe on Thu Mar 17, 2016 10:12 am, edited 1 time in total.
CZ 550 Ebony Edition 30-06
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
User avatar
Alwyn
Hero Member
Hero Member
Posts: 730
Joined: Sun Jan 13, 2013 10:27 pm

Re: Lisensies

Post by Alwyn »

Geluk Mnr!!! Printing van die lisensies is ook nou darm al better!!
My naam is Alwyn en ek het n geweer probleem 8)
User avatar
Morne Van Der Merwe
Hero Member
Hero Member
Posts: 830
Joined: Sun Jul 12, 2015 4:48 pm

Re: Lisensies

Post by Morne Van Der Merwe »

Dankie Alwyn.
CZ 550 Ebony Edition 30-06
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
Post Reply